fbpx
Wikipedia

21 September

21 September is die 264ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (265ste in skrikkeljare). Daar volg nog 101 dae.

Gebeure

 
J.R.R. Tolkien in 1916

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

21 September
september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 264ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 265ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansie, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1676, pous, innocentius, volg, pous, clemens, pous. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae21 September is die 264ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 265ste in skrikkeljare Daar volg nog 101 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1676 Pous Innocentius XI volg Pous Clemens X op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1765 Gregorio Barnaba Chiaramonti later Pous Pius VII word priester gewy 1792 Franse Revolusie Die Nasionale Konvensie stem om die monargie af te skaf en die Franse Eerste Republiek word uitgeroep J R R Tolkien in 1916 1877 Gioacchino Pecci later Pous Leo XIII word kamerlengo 1937 J R R Tolkien se The Hobbit word gepubliseer 1949 Kommuniste roep die Volksrepubliek China uit 1964 Malta word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1981 Belize word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1991 Armenie word van die Sowjetunie onafhanklik Geboortes Wysig1452 Girolamo Savonarola Italiaanse Dominikaanse hervormer 1498 1645 Louis Joliet Franse ontdekkingsreisiger en pelshandelaar 1700 1827 Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland die tweede oudste seun van tsaar Nikolaas I van Rusland 1892 1867 Henry L Stimson Amerikaanse politikus 1950 1909 Kwame Nkrumah eerste leier van Ghana na onafhanklikheid 1972 1921 Vause Raw Suid Afrikaanse politikus 2001 1924 Amilcar Cabral n Kaapse Verdiese landboukundige skrywer en politikus 1973 1934 Leonard Cohen Kanadese sanger liedjieskrywer musikant digter en romanskrywer 2016 1941 Hannes Marais Suid Afrika se vier en dertigste Springbokkaptein 1947 Stephen King Amerikaanse skrywer 1954 Shinzo Abe Japannese politikus Sterftes Wysig687 Pous Konon die 83ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 630 1327 Edward II van Engeland 1284 1832 Sir Walter Scott n Skotse digter en skrywer 1771 1912 Jan Lion Cachet Suid Afrikaanse gereformeerde teoloog 1838 1957 Haakon VII van Noorwee eerste koning van Noorwee 1872 1981 Nigel Patrick Engelse akteur 1912 2007 Alice Ghostley Amerikaanse aktrise 1923 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigInternasionale Vredesdag en Peace One Day Onafhanklikheidsdag in Malta 1964 Belize 1981 en Armenie 1991 Wikimedia Commons bevat media in verband met 21 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 21 September amp oldid 2268503,