fbpx
Wikipedia

21 Oktober

21 Oktober is die 294ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (295ste in skrikkeljare). Daar volg nog 71 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

21 Oktober
oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 294ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 295ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig686, pous, konon, volg, pous, johannes, 1032, p. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae21 Oktober is die 294ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 295ste in skrikkeljare Daar volg nog 71 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig686 Pous Konon volg Pous Johannes V op 1032 Pous Benedictus IX volg Pous Johannes XIX op 1187 Pous Gregorius VIII volg Pous Urbanus III op 1666 Pous Alexander VII verklaar Johannes van Matha en Felix van Valois heilig 1805 Napoleontiese Oorloe Lord Nelson lei die Britse vloot tot n oorwinning in die Slag van Trafalgar en verslaan Pierre Charles Villeneuve en sy gekombineerde Frans en Spaanse vloot 1854 Florence Nightingale en 38 verpleegsters word na die Krimoorlog gestuur 1900 Tweede Vryheidsoorlog Paul Kruger vertrek met die oorlogskip Gelderland na Europa die skip is oorspronklik deur Koningin Wilhelmina na Lourenco Marques gestuur 1944 Tweede Wereldoorlog HMAS Australia word getref in die eerste kamikaze aanval deur Japan 1945 Die Argentynse militere offisier en politikus Juan Domingo Peron trou met die aktrise Evita 1952 Jomo Kenyatta word in hegtenis geneem na die verklaring van n noodtoestand in Kenia toe nog n Britse kolonie as deel van die toeslaan op die Mau Mau rebellebeweging 1986 Die Marshalleilande word van die Verenigde State onafhanklik 1996 Die VN berig dat meer as 200 000 Hutu vlugtelinge na die heuwels gevlug het om die konflik tussen die weermag van Zaire en Tutsi guerillas te ontsnap Geboortes Wysig1833 Alfred Nobel Sweedse uitvinder van o m dinamiet en die skepper van die Nobelprys 1896 1894 Irma Stern Suid Afrikaanse skilder 1966 1917 Dizzy Gillespie Amerikaanse trompetspeler van jazzmusiek 1993 1929 Jan Barnard Springbok maratonatleet 2012 1929 Ursula K Le Guin Amerikaanse skrywer 2018 1938 Gertjie Brynard n Springbokrugbyspeler 2018 1949 Morne du Plessis Suid Afrika se 36ste Springbokkaptein 1949 Benjamin Netanyahu Israelse politikus eerste minister 2009 2021 Sterftes Wysig1422 Karel VI van Frankryk koning van Frankryk 1368 1587 Johann Wigand Protestantse teoloog en hervormer 1523 1952 Hans Merensky Suid Afrikaanse geoloog prospekteerder wetenskaplike omgewingsbewaarder en weldoener 1871 1969 Jack Kerouac Amerikaanse skrywer 1922 2004 Magdalena K P Smith Meyer n wereldbekende Suid Afrikaanse akaroloog 1931 2006 Ronnie Belcher Afrikaanse digter en lektor 1932 2012 Jan Barnard Springbok marathonatleet 1929 2019 Anthony Bishop Suid Afrikaanse akteur 1971 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOorsese Chineesdag in die Republiek China Taiwan Wikimedia Commons bevat media in verband met 21 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 21 Oktober amp oldid 2441474,