×
21 Mei

21 Mei is die 141ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (142ste in skrikkeljare). Daar volg nog 224.

  • 1471Albrecht Dürer, Duitse skilder en grafiese kunstenaar († 1528)
  • 1527 – Koning Filips II van Spanje († 1598)
  • 1688 – Alexander Pope, Engelse digter († 1744)
  • 1775 – Lucien Bonaparte, Franse politikus († 1840)
  • 1792 – Gustave-Gaspard Coriolis, Franse wis- en natuurkundige († 1843)
  • 1821 – John Francis Loudon, Nederlandse kamerheer van die Nederlandse koning, hofmaarskalk en ondernemer († 1895)
  • 1822 – Ernst Casimir van Oranje-Nassau, prins van die Nederlande († 1822)
  • 1844 – Henri Rousseau, Franse kunstenaar († 1910)
  • 1855 – Emile Verhaeren, Belgiese skrywer († 1916)
  • 1860 – Willem Einthoven, Nederlandse arts en Nobelpryswenner († 1927)
  • 1890 – Albert van Raalte, Nederlandse dirigent († 1952)
  • 1895 – Lázaro Cárdenas del Río, Meksikaanse politikus, soldaat en president van Meksiko (1934-1940) († 1970)
  • 1897 – Markus Feldmann, Switserse politikus († 1958)
  • 1897 – Jo Uiterwaal, Nederlandse beeldhouer en meubelontwerper († 1972)
  • 1898 – Armand Hammer, Amerikaanse dokter, oliemagnaat, kunsversamelaar († 1990)
  • 1901Sam Jaffe, Amerikaanse akteur († 2000)
  • 1904 – Fats Waller, Amerikaanse jazz-pianis († 1943)
  • 1904 – Wolfgang Auler, Duitse orrelis († 1986)
  • 1904Robert Montgomery, Amerikaanse akteur († 1981)
  • 1906Arnold Meiring, NG predikant en Transvaalse moderator van die NG Kerk († 1984)
  • 1911 – Peter Hurkos, Nederlandse versetstryder tydens die Tweede Wereldoorlog († 1988)
  • 1916 – Tinus Osendarp, Nederlandse naelloper en lid van die Duitse SS († 2002)
  • 1917Raymond Burr, Amerikaanse akteur († 1993)
  • 1921Andrei Sakharov, 'n Russiese kernfisikus, dissident, Nobelpryswenner en aktivis († 1989).
  • 1928Charles Jacobie, Afrikaanse country-sanger († 1988)
  • 1930 – Malcolm Fraser, twee-en-twintigste Eerste Minister van Australië
  • 1937Mengistu Haile Mariam, Ethiopiese politikus
  • 1938Michael Halász, Duits-Hongaarse dirigent.
  • 1945 – Ernst Messerschmid, dokter en ruimtevaarder
  • 1948 – Leo Sayer, musikant
  • 1952Mr. T, Amerikaanse akteur
  • 1955Sergey Shoygu, Russiese politikus en generaal
  • 1956Judge Reinhold, Amerikaanse akteur
  • 1960Jeffrey Dahmer, massamoordenaar († 1994)
  • 1972 – The Notorious B.I.G., musikant († 1997)

Publikasie datum: September 03, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 141ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 142ste, skrikkeljare, daar, volg, gebeure, wysig996, sestienjarige, otto, word, gekroon, heilige, romeinse, keiser, 1535, pous, paulus, stel, sewe, nuwe, kardinale, 1572, watergeuzen, ne. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 21 Mei is die 141ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 142ste in skrikkeljare Daar volg nog 224 Gebeure Wysig996 Die sestienjarige Otto III word gekroon as Heilige Romeinse Keiser 1535 Pous Paulus III stel sewe nuwe kardinale aan 1572 Die Watergeuzen Nederlanders verower Enkhuizen van die Spanjaarde 1660 Antonio Pignatelli Later Pous Innocentius XII word nuntius in Pole 1674 John Sobieski word verkies as Koning Johannes III van Pole 1856 Lawrence Kansas verower en verbrand deur pro slawernymagte 1881 Die Amerikaanse Rooikruis gestig deur Clara Barton 1919 Die Landbouweekblad destyds nog Landbouw weekblad verskyn die eerste maal in Bloemfontein 1924 Universiteit van Chicago studente Richard Loeb en Nathan Leopold Jr vermoor 14 jarige Bobby Franks in n thrill killing 1927 Charles Lindbergh voltooi die eerste solo ononderbroke transatlantiese vlug 1932 Amelia Earhart word die eerste vrou om alleen oor die Atlantiese Oseaan te vlieg 1941 Tweede Wereldoorlog 950 myl vanaf die kus van Brasilie word die SS Robin Moor die eerste skip van die VSA wat deur n Duitse duikboot U boot gesink word 1956 Kernwapentoets in die Stille Oseaan word Bikini atol amper totaal uitgewis deur die eerste lugontploffing van n waterstofbom 1980 Grensoorlog Veldslag van Savate in Angola die bekendste veldslag waaraan 32 Bataljon van die Suid Afrikaanse Weermag deelgeneem het 1981 Pierre Mauroy word Eerste Minister van Frankryk 1991 Naby Madras word voormalige Indiese eerste minister Rajiv Gandhi vermoor deur n vroulike terreur selfmoordbomaanvaller 2003 Aardbewing tref Noord Algerie Meer as 2 000 mense sterf 2006 In n referendum in Montenegro stem 55 5 van die kiesers vir die afskeiding van Serwie Geboortes Wysig1471 Albrecht Durer Duitse skilder en grafiese kunstenaar 1528 1527 Koning Filips II van Spanje 1598 1688 Alexander Pope Engelse digter 1744 1775 Lucien Bonaparte Franse politikus 1840 1792 Gustave Gaspard Coriolis Franse wis en natuurkundige 1843 1821 John Francis Loudon Nederlandse kamerheer van die Nederlandse koning hofmaarskalk en ondernemer 1895 1822 Ernst Casimir van Oranje Nassau prins van die Nederlande 1822 1844 Henri Rousseau Franse kunstenaar 1910 1855 Emile Verhaeren Belgiese skrywer 1916 1860 Willem Einthoven Nederlandse arts en Nobelpryswenner 1927 1890 Albert van Raalte Nederlandse dirigent 1952 1895 Lazaro Cardenas del Rio Meksikaanse politikus soldaat en president van Meksiko 1934 1940 1970 1897 Markus Feldmann Switserse politikus 1958 1897 Jo Uiterwaal Nederlandse beeldhouer en meubelontwerper 1972 1898 Armand Hammer Amerikaanse dokter oliemagnaat kunsversamelaar 1990 1901 Sam Jaffe Amerikaanse akteur 2000 1904 Fats Waller Amerikaanse jazz pianis 1943 1904 Wolfgang Auler Duitse orrelis 1986 1904 Robert Montgomery Amerikaanse akteur 1981 1906 Arnold Meiring NG predikant en Transvaalse moderator van die NG Kerk 1984 1911 Peter Hurkos Nederlandse versetstryder tydens die Tweede Wereldoorlog 1988 1916 Tinus Osendarp Nederlandse naelloper en lid van die Duitse SS 2002 1917 Raymond Burr Amerikaanse akteur 1993 1921 Andrei Sakharov n Russiese kernfisikus dissident Nobelpryswenner en aktivis 1989 1928 Charles Jacobie Afrikaanse country sanger 1988 1930 Malcolm Fraser twee en twintigste Eerste Minister van Australie 1937 Mengistu Haile Mariam Ethiopiese politikus 1938 Michael Halasz Duits Hongaarse dirigent 1945 Ernst Messerschmid dokter en ruimtevaarder 1948 Leo Sayer musikant 1952 Mr T Amerikaanse akteur 1955 Sergey Shoygu Russiese politikus en generaal 1956 Judge Reinhold Amerikaanse akteur 1960 Jeffrey Dahmer massamoordenaar 1994 1972 The Notorious B I G musikant 1997 Sterftes Wysig1471 Koning Henry VI van Engeland 1421 1481 Christiaan I van Denemarke Koning van Denemarke Swede en Noorwee 1426 1542 Hernando de Soto Spaanse ontdekkingsreisiger Circa 1500 1639 Tommaso Campanella Italiaanse skrywer digter wetenskaplike filosoof en teoloog 1568 1647 Pieter Corneliszoon Hooft Nederlandse digter en historikus 1581 1721 Johannes Cornelis d Ableing waarnemende goewerneur van die Kaap 1663 1786 Carl Wilhelm Scheele n Sweedse chemiese apteker en die ontdekker van n aantal chemiese stowwe 1742 1931 Carl George Klibbe stigter en Apostel van die Ou Apostoliese Kerk 1852 1935 Jane Addams Amerikaanse maatskaplike werker 1860 1952 John Garfield Amerikaanse akteur 1913 1970 E L Grant Watson Engelse skrywer 1885 1981 Trevor Lloyd Wadley Suid Afrikaanse fisikus en uitvinder 1920 2000 Sir John Gielgud Britse akteur 1904 2000 Barbara Cartland Britse skryfster 1901 2002 Niki de Saint Phalle Frans Amerikaanse kunstenaar 1930 2003 Frank D White voormalige goewerneur van Arkansas 1933 2005 Stephanus Francois Kotze Suid Afrikaanse politikus en Minister van Plurale Ontwikkeling 1922 2014 Anthony Hall Martin n kenner op die gebied van swartrenosters en die Afrika olifant 1945 Wikimedia Commons bevat media in verband met 21 May Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 21 Mei amp ol,