×
21 Maart

21 Maart is die 80ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (81ste in skrikkeljare). Daar volg nog 285 dae in die jaar.

Inhoud

Die nadraai van die Sharpeville-slagting.

Publikasie datum: September 03, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 80ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 81ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig1148, pous, eugenius, sinode, reims, 1364, bartolomeo, prignano, later, pous,. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 21 Maart is die 80ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 81ste in skrikkeljare Daar volg nog 285 dae in die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig1148 Pous Eugenius III hou n sinode in Reims 1364 Bartolomeo Prignano later Pous Urbanus VI word aartsbiskop van Acerzenza in die koninkryk van Napels 1556 Aartsbiskop van Kantelberg Thomas Cranmer word in Oxford Engeland per brandstapel tereggestel 1591 Pous Gregorius XIV publiseer die bul Cogit nos waarin alle weddenskappe op die uitkoms van n konklaaf verbied word 1684 Giovanni Cassini ontdek Dione en Tethis twee van die groote mane van die planeet Saturnus 1788 n Brand verwoes die Amerikaanse stad New Orleans 1800 Pius VII word as Pous gekroon deur kardinaal Antonio Maria Doria Pamphilj in Venesie met n tydelike pouslike tiara gemaak van papier mache 1804 Code Napoleon word aangeneem as Franse siviele reg 1825 Pous Leo XII stel Gustave Maximilian Juste de Croy aartsbiskop van Rouen en Bartolomeo Alberto Cappellari later Pous Gregorius XVI ab en vikaris generaal van sy orde aan as kardinale Die nadraai van die Sharpeville slagting 1881 Vrede word gesluit tussen die Boeremagte en Brittanje om die Eerste Vryheidsoorlog te beeindig 1918 Duitsland loods n groot offensief in die Somme gebied tydens die Eerste Wereldoorlog 1935 Sjah Reza Pahlavi vra die internasionale gemeenskap formeel om Persie se inheemse naam Iran wat Land van die Ariane beteken te gebruik 1960 Sharpeville slagting Die Suid Afrikaanse Polisie skiet 69 betogers teen die paswette dood by die polisiekantoor in Sharpeville 1990 Die voormalige Suidwes Afrika Namibie verkry onafhanklikheid van Suid Afrika met Sam Nujoma as eerste president 2005 Hifikepunye Pohamba word ingehuldig as tweede president van Namibie 2015 Tydens die 25ste onafhanklikheidsvierings in Namibie word die ou premier Hage Geingob ingesweer as nuwe president van die land terwyl Saara Kuugongelwa die ampseed afle as eerste minister Geboortes Wysig1927 Hans Dietrich Genscher Duitse politikus 2016 1942 Franz Marx Suid Afrikaanse akteur draaiboekskrywer en regisseur 1949 Slavoj Zizek Sloweense sosioloog filosoof psigoanalis en kultuurkritikus 1955 Jair Bolsonaro Brasiliaanse president 1960 Ayrton Senna Brasiliaanse renjaer 1994 1962 Rosie O Donnell Amerikaanse aktrise 1962 Zackie Achmat Suid Afrikaanse menseregte aktivis 1975 Corne Krige Suid Afrika se ses en veertigste Springbokkaptein Sterftes Wysig1762 Nicolas Louis de Lacaille Franse sterrekundige 1713 1951 Willem Mengelberg Nederlandse simfoniedirigent 1871 2001 Vause Raw Suid Afrikaanse politikus 1921 2013 Chinua Achebe Nigeriese skrywer 1930 2017 Martin McGuinness Noord Ierse republikeinse politikus 1950 2020 Sol Kerzner Suid Afrikaanse hotelmagnaat 1935 2021 Jimmy Abbott Suid Afrikaanse swaargewigbokser rofstoeier en evangelis 1959 Vakansiedae WysigMenseregtedag in Suid Afrika Benito Juarezdag in Meksiko Nouruz in Iran Wereldpoesiedag Onafhanklikheidsdag in NamibieWikimedia Commons bevat media in verband met 21 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 21 Maart amp ol,