×
21 Februarie

21 Februarie is die 52ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 313 dae in die res van die jaar (314 in skrikkeljare).

Inhoud

  • 1397 – Isabel de Portugal, Eggenoot van hertog Filips III van Boergondië, moeder van Karel die Stoute.
  • 1484 – Joachim I, Duitse keurvors van Brandenburg.
  • 1490 – Hans Dürer, Duitse skilder en tekenaar.
  • 1541 – Philipp V van Hanau-Lichtenberg, Duitse graaf van Hanau-Lichtenberg.
  • 1556 – Sethus Calvisius, Duitse komponis, Thomaskantor in Leipzig, Astronoom en wiskundige.
  • 1591 – Gérard Desargues, Franse argitek en wiskundige.
  • 1594 – Johann Ernst I, Duitse hertog van Sakse-Weimar.
  • 1609 – Raimondo Montecuccoli, Oostenrykse veldheer, diplomaat en vors.
  • 1617 – Johann Heinrich von Dünewald, Oostenrykse generaal-veldmaarskalk.
  • 1632 – Aegidius Strauch II, Duitse lutherse teoloog.
  • 1675 – Franz Xaver Josef von Unertl, Beierse minister.
  • 1690 – Christoph Stoltzenberg, Duitse komponis.
  • 1728Pieter III van Rusland, tsaar van Rusland († 1762)
  • 1727 – Christian Just Wiedeburg, Duitse regswetenskaplike en beamte van Sakse-Weimar-Eisenach.
  • 1731 – Anton von Störck, Oostenrykse dokter.
  • 1755 – Carl Heinrich August von Lindenau, Pruisiese generaal-luitenant.
  • 1759 – Ludovike Simanowiz, Duitse skilder.
  • 1770 – Georges Mouton de Lobau, Franse generaal en maarskalk.
  • 1777 – Johann Heinrich Leberecht Pistorius, Duitse koopman, boer en uitvinder.
  • 1779 – Friedrich Carl von Savigny, Duitse regswetenskaplike en stigter van die "Historischen Rechtsschule".
  • 1785 – Karl August Varnhagen von Ense, Duitse skrywer en biograaf.
  • 1791 – Carl Czerny, Oostenrykse pianis.
  • 1791 – John Mercer, Britse chemikus.
  • 1792 – Albert Schiffner, Duitse aardrykskundige.
  • 1794 – Antonio López de Santa Anna, Mexikaanse generaal en politikus.
  • 1795 – Francisco Manuel da Silva, Brasiliaanse komponis.
  • 1796 – Johann Jakob Aenishänslin, Switserse politikus.
  • 1836Léo Delibes, Franse komponis († 1891).
  • 1865 – Walter Boveri, Switserse ondernemer, medestigter van die firma Brown, Boveri & Cie (BBC), later ABB.
  • 1876 – Sophie von Arnim, Duitse skrywer.
  • 1877Totius, Suid-Afrikaanse digter, predikant en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk († 1952).
  • 1889Pieter van der Byl, Suid-Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party († 1975).
  • 1898 – Ernst Meyer, Switserse geskiedkundige.
  • 1903Gerard Rissik, Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank († 1979).
  • 1908 – Hans Ertl, Duitse bergklimmer en oorlogsverslaggewer.
  • 1909 – Hans Erni, Switserse skilder en beeldhouer.
  • 1910Douglas Bader, Britse Koninklike Lugmag, bobaasvlieënier tydens die Tweede Wêreldoorlog. († 1982).
  • 1924Robert Mugabe, Zimbabwiese politikus en staatsman, President van Zimbabwe († 2019).
  • 1933 – Nina Simone, Amerikaanse sangeres, liedjieskrywer, pianis en menseregte-aktivis († 2003).
  • 1944Herman De Coninck, Belgiese digter, essayis, joernalis en uitgewer († 1997).
  • 1946Alan Rickman, Britse akteur († 2016).
  • 1962Chuck Palahniuk, Amerikaanse skrywer.
  • 1963William Baldwin, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
  • 1972Mark Andrews, 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
  • 1972Jordan Peele, Amerikaanse akteur.

Publikasie datum: September 03, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 52ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1477, kardinaal, alonso, borja, later, pous, callixtus, . lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 21 Februarie is die 52ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 313 dae in die res van die jaar 314 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1477 Kardinaal Alonso de Borja later Pous Callixtus III sluit aan by die Kurie 1533 Pous Clemens VII stel Esteban Merino patriarg van Wes Indie aan as kardinaal 1578 Pous Gregorius XIII stel nog 9 kardinale aan Een van hulle Fernando de Toledo Oropesa priester van Toledo weier die aanstelling 1600 Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word kardinaal van Trastevere 1613 Mikchail I word eenparig deur die Zemsky Sobor tot Tsaar verkies en begin daarmee die Romanofdinastie in Keiserlike Rusland 1775 Pous Pius VI word tot biskop gewy 1794 Pous Pius VI stel agt nuwe kardinale aan waaronder Jean Siffrein Maury aartsbiskop biskop van Montefiascone en Corneto 1794 Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII word tituler aartsbiskop van Tirus en nuntius in Lucerne 1804 Die eerste selfaangedrewe stoomenjin of lokomotief gebou deur Richard Trevithick loop vir die eerste keer in Wallis 1848 Die Kommunistehandves deur Karl Marx en Friedrich Engels word vir die eerste keer gepubliseer 1916 Eerste Wereldoorlog Die Slag van Verdun begin 1917 Eerste Wereldoorlog Die troepskip SS Mendi sink met n verlies van 805 Suid Afrikaanse soldate 1931 Pous Pius XI verklaar Pous Benedictus XIII tot Dienaar van God 1952 Betogers in Dhaka Oos Pakistan stap teen militere geweervuur in om die vestiging van Bengaals as n amptelike taal te vestig 1965 Swart Nasionalis Malcolm X sterf in n sluipmoordaanval op lede van die Nation of Islam in New York Stad 1960 Fidel Castro nasionaliseer alle privaat ondernemings in Kuba 1987 Die leiers van die Action Directe n linksgesinde terreurorganisasie word op n plaas naby Orleans Frankryk deur die polisie betrap Geboortes Wysig1397 Isabel de Portugal Eggenoot van hertog Filips III van Boergondie moeder van Karel die Stoute 1484 Joachim I Duitse keurvors van Brandenburg 1490 Hans Durer Duitse skilder en tekenaar 1541 Philipp V van Hanau Lichtenberg Duitse graaf van Hanau Lichtenberg 1556 Sethus Calvisius Duitse komponis Thomaskantor in Leipzig Astronoom en wiskundige 1591 Gerard Desargues Franse argitek en wiskundige 1594 Johann Ernst I Duitse hertog van Sakse Weimar 1609 Raimondo Montecuccoli Oostenrykse veldheer diplomaat en vors 1617 Johann Heinrich von Dunewald Oostenrykse generaal veldmaarskalk 1632 Aegidius Strauch II Duitse lutherse teoloog 1675 Franz Xaver Josef von Unertl Beierse minister 1690 Christoph Stoltzenberg Duitse komponis 1728 Pieter III van Rusland tsaar van Rusland 1762 1727 Christian Just Wiedeburg Duitse regswetenskaplike en beamte van Sakse Weimar Eisenach 1731 Anton von Storck Oostenrykse dokter 1755 Carl Heinrich August von Lindenau Pruisiese generaal luitenant 1759 Ludovike Simanowiz Duitse skilder 1770 Georges Mouton de Lobau Franse generaal en maarskalk 1777 Johann Heinrich Leberecht Pistorius Duitse koopman boer en uitvinder 1779 Friedrich Carl von Savigny Duitse regswetenskaplike en stigter van die Historischen Rechtsschule 1785 Karl August Varnhagen von Ense Duitse skrywer en biograaf 1791 Carl Czerny Oostenrykse pianis 1791 John Mercer Britse chemikus 1792 Albert Schiffner Duitse aardrykskundige 1794 Antonio Lopez de Santa Anna Mexikaanse generaal en politikus 1795 Francisco Manuel da Silva Brasiliaanse komponis 1796 Johann Jakob Aenishanslin Switserse politikus 1836 Leo Delibes Franse komponis 1891 1865 Walter Boveri Switserse ondernemer medestigter van die firma Brown Boveri amp Cie BBC later ABB 1876 Sophie von Arnim Duitse skrywer 1877 Totius Suid Afrikaanse digter predikant en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk 1952 1889 Pieter van der Byl Suid Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party 1975 1898 Ernst Meyer Switserse geskiedkundige 1903 Gerard Rissik Suid Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid Afrikaanse Reserwebank 1979 1908 Hans Ertl Duitse bergklimmer en oorlogsverslaggewer 1909 Hans Erni Switserse skilder en beeldhouer 1910 Douglas Bader Britse Koninklike Lugmag bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1982 1924 Robert Mugabe Zimbabwiese politikus en staatsman President van Zimbabwe 2019 1933 Nina Simone Amerikaanse sangeres liedjieskrywer pianis en menseregte aktivis 2003 1944 Herman De Coninck Belgiese digter essayis joernalis en uitgewer 1997 1946 Alan Rickman Britse akteur 2016 1962 Chuck Palahniuk Amerikaanse skrywer 1963 William Baldwin Amerikaanse akteur en vervaardiger 1972 Mark Andrews n voormalige Suid Afrikaanse rugbyspeler 1972 Jordan Peele Amerikaanse akteur Sterftes Wysig1437 Jakob I koning van Skotland 1490 Ubaidullah Ahrar sjeig van die Naqschbandi Orde 1513 Pous Julius II 216de pous van die Rooms Katolieke Kerk 5 Desember 1443 1537 Girolamo Accoramboni Italiaanse dokter en filosoof 1554 Hieronymus Bock Duitse botanikus dokter en lutherse predikant 1554 Sibylle von Julich Kleve Berg oudste dogter van hertog Johann III 1571 Melchior Kling Duitse regswetenskaplike 1616 Jakob Bording Duitse regsgeleerde en burgemeester van die stad Lubeck 1633 Karl Hannibal von Dohna Duitse landheer in Oberlausitz 1653 Adriaan Pauw Nederlandse politikus 1677 Baruch Spinoza Nederlandse filosoof 1632 1730 Pous Benedictus XIII 245ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 2 Februarie 1649 1824 Eugene de Beauharnais stiefseun van Napoleon 1854 Johann Heinrich Moritz von Poppe Duitse wiskundige en fisikus 1856 Paul von Prittwitz Russiese generaal luitenant en senator 1899 Ds Pieter Adam Strasheim vader van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Zimbabwe 1851 1909 Xaver Imfeld Switserse kartograaf 1918 Ludwig Johannes Tschischko Lettiese prediker en protestantse martelaar 1858 1918 Heinrich Leonhard Adolphi Duits Baltiese protestantse martelaar 1852 1928 Hans von Koester Duitse admiraal 2005 Myburgh Streicher Suid Afrikaanse politikus 1928 2018 Billy Graham Amerikaanse evangelis 1918 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigInternasionale Moedertaaldag word gevier Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 21 Februarie amp ol,