×
21 April

21 April is die 111de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (112de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 254 dae in hierdie jaar.

Inhoud

  • Romeinse Ryk: – die Parilia is gehou ter ere van Pales
  • Bahá'í: – Eerste dag van die fees van Ridván

Publikasie datum: September 28, 2021

april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 111de, jaar, gregoriaanse, kalender, 112de, skrikkeljaar, daar, hierdie, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig753, romulus, stig, rome, marcus, antonius, word, verslaan, deur, konsul, . lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae 21 April is die 111de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 112de in n skrikkeljaar Daar is nog 254 dae in hierdie jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig753 v C Romulus stig Rome 43 v C Marcus Antonius word verslaan deur konsul Hirtius in die Slag van Mutina 1659 Benedetto Odescalchi later Pous Innocentius XI word kardinaal priester van San Onofrio 1742 Pous Benedictus XIV verklaar Jeanne de Valois salig 1836 Die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog kom tot n einde 1863 Baha u llah word verklaar as die hoof van die Baha i geloof 1945 Bei die Duitse stad Bautzen groot pantseroffensief teen die naderende Sowjet en Poolse troepe Die veldslag om Bautzen kom op 26 April tot n einde 1953 Twee van senator Joseph McCarthy se hoofadjudante Roy Cohn en David Schine beveel aan dat 30 000 boeke in poste van die Amerikaanse inligtingsdiens in Europa verwyder word insluitende werke deur Dashiell Hammett W E B du Bois Herman Melville John Steinbeck en Henry David Thoreau omdat dit pro kommunisties sou wees 1975 Vietnam oorlog Die president van Suid Vietnam Nguyen Van Thieu vlug uit Saigon wanneer Xuan Loc die laaste Suid Vietnamese pos val 1994 Die ontdekking van die eerste planete buite die sonnestelsel word aangekondig deur sterrekundige Alexander Wolszczan 2010 Die Pretoria wegholtreinongeluk vind plaas Geboortes Wysig1619 Jan van Riebeeck stigter van eerste kolonie in Suid Afrika 1677 1751 Ira Allen een van die stigtervaders van die Amerikaanse deelstaat Vermont 1814 1816 Charlotte Bronte Engelse skrywer en outeur van Jane Eyre 1855 1864 Max Weber Duitse ekonoom 1920 1869 Hauk Aabel Noorweegse akteur 1961 1914 Anthony Quinn Amerikaanse akteur 2001 1922 Alistair Stuart MacLean Skotse skrywer van populere rillers en avontuurverhale 1987 1926 Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk 1932 Ronnie Belcher Afrikaanse digter en lektor 2006 1935 Charles Grodin Amerikaanse akteur 2021 1943 Hannes Viljoen Springbok vleuel 2021 1958 Andie MacDowell Amerikaanse aktrise 1970 Waldemar Schultz Suid Afrikaanse akteur regisseur en stemkunstenaar Sterftes Wysig1073 Pous Alexander II 156ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1012 1109 Anselmus van Kantelberg Italiaans gebore filosoof teoloog en Benediktynse monnik 1033 1142 Petrus Abaelardus Franse teoloog en filosoof 1079 1509 Hendrik VII koning van Engeland 1457 1699 Jean Racine Franse dramaturg 1639 1793 John Michell Engelse seismoloog 1724 1812 Cornelis Jacob van de Graaff een van die latere Hollandse goewerneurs van die Kaap de Goede Hoop 1734 1881 Jacobus Nicolaas Boshoff Vrystaatse politikus en staatsman President van die Oranje Vrystaat 1808 1910 Samuel Langhorne Clemens bekend as Mark Twain n Amerikaanse skrywer en humoris 1835 1918 Manfred von Richthofen Die Rooi Baron vlieenier 1892 1938 Allama Iqbal filosoof digter 1877 1945 Walter Model Nazi Duitse veldmaarskalk 1891 1946 John Maynard Keynes Britse ekonoom 1883 1947 Gustave van de Woestijne Belgiese ekspressionistiese skilder 1881 1956 Charles MacArthur Amerikaanse skrywer 1895 1966 Sepp Dietrich SS Duitse offisier en lyfwag van Adolf Hitler 1892 1973 Arthur Fadden dertiende Eerste Minister van Australie 1894 1999 Charles Buddy Rogers Amerikaanse akteur musikant 1904 2003 Nina Simone Amerikaanse sangeres 1933 2016 Prince Amerikaanse popster 1958 2016 Dene Smuts n Suid Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid 1949 Vakansiedae WysigRomeinse Ryk die Parilia is gehou ter ere van Pales Baha i Eerste dag van die fees van RidvanOntsluit van https af wikipedia org w index php title 21 April amp ol,