×
20 Oktober

20 Oktober is die 293ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (294ste in skrikkeljare). Daar volg nog 72 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 293ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 294ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1604, maffeo, barberini, later, pous, urbanus, . lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae 20 Oktober is die 293ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 294ste in skrikkeljare Daar volg nog 72 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1604 Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII word aartsbiskop van Nasaret 1740 Maria Theresa volg die troon op in Oostenryk na die Pragmatiese Sanksie van 1713 Maria Theresa van Oostenryk 1800 Pous Pius VII stel Luis Maria de Borbon y Vallabriga aartsbiskop van Seville Spanje aan as kardinaal 1827 n Geallieerde Britse Franse en Russiese vlootmag vernietig n gekombineerde Turkse en Egiptiese vloot by die Slag van Navarino n bepalende oomblik in die Griekse Onafhanklikheidsoorlog 1883 Peru en Chili teken die Verdrag van Ancon wat Peru se rol in die Stille Oseaan oorlog beeindig 1885 Die Boererepubliek Upingtonia kom tot stand 1899 Tweede Vryheidsoorlog Die Slag van Talana tussen Boere en Britte vind plaas 1968 Die voormalige VSA Presidentsvrou Jacqueline Kennedy trou met die Griekse skeepvaartmagnaat Aristotle Onassis 1973 Die Sydney Operahuis word amptelik deur Koningin Elizabeth II geopen Sydney Operahuis 2000 Die Britse aktivis James Mawdsley word in Burma vrygelaat na sy arrestasie weens deelname in protes teen die slagting van etniese minderhede in die land 2007 Suid Afrika wen die Wereldbeker rugbytoernooi in Frankryk toe hulle Engeland 15 6 klop daarmee stel hulle n rekord op deur wereldkampioene te word sonder n enkele nederlaag in die hele toernooi Geboortes Wysig1632 Sir Christopher Wren Engelse argitek astronoom en wiskundige 1723 1677 Stanislas Leszczynski n koning van Pole 1766 1723 Martin Melck stamvader van die Melck familie in Suid Afrika 1781 1740 Isabelle de Charriere Nederlandse en Switserse skrywer 1805 1874 Charles Edward Ives Amerikaanse modernistiese komponis 1954 1920 P H Nortje Afrikaanse storieverteller en skrywer 2012 1928 Li Peng n Chinese politikus bekend as die Slagter van Beijing vir sy rol in die Tiananmen plein bloedbad 2019 1930 Prof Louis Eksteen Afrikaanse leksikograaf 2001 1938 Jan Scholtz Suid Afrikaanse draaiboekskrywer regisseur en rolprentvervaardiger 2015 1950 Jorge Carlos Fonseca President van die Kaap Verde 1964 Kamala Harris Amerikaanse politikus 49ste adjunkpresident van die Verenigde State van Amerika 1966 Allan Donald Suid Afrikaanse krieketspeler 1971 Snoop Dogg Amerikaanse kletsrymer 1971 Dannii Minogue Australiese aktrise en sangeres 1971 Nico Smit Afrikaanse wetenskapfiksieskrywer en staatsouditeur Sterftes Wysig1032 Pous Johannes XIX 144ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1401 Klaus Stortebeker die leier van n groep kaapvaarders 1360 1864 Andrew Geddes Bain Suid Afrikaanse geoloog ingenieur en baanbreker pasbouer 1796 1872 Friedrich Welwitsch Oostenrykse ontdekkingsreisiger van Afrika en plantkundige 1806 1894 Aleksander III van Rusland tsaar van Rusland 1845 1898 Henry Barkly goewerneur van verskeie Britse kolonies waaronder die Kaapkolonie 1815 1950 Henry L Stimson Amerikaanse politikus 1867 1964 Herbert Hoover 31ste President van die Verenigde State 1874 1994 Burt Lancaster Amerikaanse akteur 1913 2011 Moeammar al Ghaddafi de facto leier van Libie van 1969 tot 2011 1942 2016 Mieke Telkamp Nederlandse sangeres 1934 2018 Wim Kok Nederlandse politikus 1938 2020 James Randi Amerikaanse kulkunstenaar en wetenskaplike skeptikus 1928 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 20 October Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 20 Oktober amp ol,