×
20 Mei

20 Mei is die 140ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (141ste in skrikkeljare). Daar volg nog 225 dae.

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 140ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 141ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig526, aardbewing, mense, sterf, sirië, antiochië, 1285, pous, honorius, gekroon, 1293, kon. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 20 Mei is die 140ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 141ste in skrikkeljare Daar volg nog 225 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig526 Aardbewing 300 000 mense sterf in Sirie en Antiochie 1285 Pous Honorius IV gekroon 1293 Koning Sancho IV van Castile stig die Studie van Algemene skole van Alcala 1497 John Cabot seil vanaf Bristol met sy skip Mathew opsoek na n roete na die weste ander dokumente dui n datum van 2 Mei aan 1498 Portugese ontdekkingsreisiger Vasco da Gama arriveer by Kalkutta Indie 1521 Slag van Pampeluna 1524 Alessandro Farnese later Pous Paulus III word biskop van Porto en Santa Rufina 1570 Abraham Ortelius gee die eerste moderne atlas uit 1574 Pous Gregorius XIII publiseer die bul Dominus ac Redemptor noster Jesus wat die Jubileum van 1575 aankondig 1690 Engeland keur die Act of Grace goed en vergewe daardeur die aanhangers van Jakobus II 1705 Pous Clemens XI verklaar Theresa van Portugal heilig 1753 Pous Benedictus XIV verklaar Juliana van Collalto salig 1776 Pous Pius VI stel Guido Calcagnini biskop van Osimo en Cingoli en Angelo Maria Durini tituler aartsbiskop van Ancira president van Avignon aan as kardinale 1845 Die HMS Erebus en Terror met 134 mans onder John Franklin seil vanaf die Teemsrivier en begin n mislukte ekspedisie om die Noordwestelike weg te vind 1862 President Abraham Lincoln onderteken die Homestead Act 1874 Levi Strauss en Jacob Davis verkry n VSA patent vir blou denimbroeke jeans met koper klinknaels 1882 Drievoudige alliansie tussen Duitsland Oostenryk Hongarye en Italie 1891 Eerste publieke vertoning van Thomas Edison se prototipe kinetoskoop 1902 Kuba verkry onafhanklikheid van die Verenigde State 1916 Die eerste uitgawe van die maandblad De Huisgenoot verskyn voorloper van die weekblad Huisgenoot 1927 Verdrag van Jedda Saudi Arabie word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 1927 Teen 7 52 vm vertrek Charles Lindbergh vanaf Roosevelt vliegveld in Long Island New York op die wereld se eerste solo ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan hy land by Le Bourget vliegveld in Parys teen 10 22 nm die volgende dag 1932 Amelia Earhart vertrek op die wereld se eerste solo ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan deur n vroulike vlieenier 1940 Holocaust Die eerste gevangenes arriveer by n nuwe konsentrasiekamp by Auschwitz 1941 Tweede Wereldoorlog Slag van Kreta Duitse troepe val Kreta binne 1954 Chiang Kai shek word herverkies as President van die Republiek China op Taiwan 1965 n Boeing 720 B van die Pakistanse Lugredery val tydens landing by die Kairo Internasionale Lughawe Egipte 121 mense sterf 1983 Agtien mense sterf in die Kerkstraat bomontploffing in Pretoria en 217 word beseer 1985 Propaganda Radio Marti deel van die Voice of America diens begin na Kuba uit te saai 1990 Die eerste post Kommunistiese presidensiele en parlementere verkiesings word in Roemenie gehou 2002 Herstel van Oos Timor se onafhanklikheid van Indonesie Geboortes Wysig1806 John Stuart Mill Engelse filosoof 1873 1860 Eduard Buchner Duitse chemikus en simoloog 1917 1901 Max Euwe Nederlandse wereld skaakkampioen 1981 1905 Gerrit Achterberg Nederlandse digter 1962 1908 James Stewart Amerikaanse akteur 1997 1908 Bernard Glemser skrywer van fiksie niefiksie en kinderboeke 1990 1919 George Gobel Amerikaanse komediant 1991 1921 Hendrik Vermooten n Suid Afrikaanse argitek wat 144 Afrikaanse kerkgeboue ontwerp het 2013 1941 Goh Chok Tong Singapoerse politikus 1944 Joe Cocker Engelse sanger 2014 1945 Justin Cartwright Britse skrywer 2018 1946 Cher Amerikaanse sangeres 1959 Bronson Pinchot Amerikaanse akteurSterftes Wysig1277 Pous Johannes XXI die 187ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1215 1506 Christopher Columbus ontdekkingsreisiger 1451 1622 Osman II sultan van Turkye en keiser van die Ottomaanse Ryk 1604 1755 Johann Gmelin Duitse botanis geograaf en ontdekkingsreisiger in Siberie 1709 1989 Gilda Radner Amerikaanse komediant aktrise 1946 1996 Jon Pertwee Engelse akteur 1919 2019 Niki Lauda Oostenrykse Formule Eenrenjaer en n driemalige wereldkampioen 1949 Vakansiedae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 20 Mei amp ol,