fbpx
Wikipedia

20 Maart

20 Maart is die 79ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (80ste in skrikkeljare). Daar volg nog 286 dae tot die einde van die jaar. Gewoonlik val die Maart-ewening op hierdie datum, wat die begin van die lente in die Noordelike Halfrond en die begin van herfs in die Suidelike Halfrond aandui, wanneer beide die dag en nag ewe lank is.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

20 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 79ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 80ste, skrikkeljare, daar, volg, einde, jaar, gewoonlik, maart, ewening, hierdie, datum, begin, lente, noordelike, halfrond, begin, herfs, suidelike, halfrond, aandui, wanneer, be. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae20 Maart is die 79ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 80ste in skrikkeljare Daar volg nog 286 dae tot die einde van die jaar Gewoonlik val die Maart ewening op hierdie datum wat die begin van die lente in die Noordelike Halfrond en die begin van herfs in die Suidelike Halfrond aandui wanneer beide die dag en nag ewe lank is Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig1413 Hendrik V word koning van Engeland 1500 Pous Alexander VI stel nog drie kardinale aan waaronder sy familielid Pedro Luis de Borja Lanzol de Romani 1602 Die Verenigde Oos Indiese Kompanjie word gestig 1623 Pous Gregorius XV publiseer sy bul Omnipotentis Dei teen towenaars en hekse 1933 Die konstruksie van die eerste Nazi konsentrasiekamp by Dachau word voltooi 1956 Tunisie word van Frankryk onafhanklik 1987 Sidovudien AZT word die eerste teenretrovirale middel wat goedgekeur is vir gebruik teen MIV en VIGS 1990 n Tornado tref Welkom en meer as 800 huisgesinne in Flamingopark Rheederpark en Riebeeckstad word dakloos gelaat twee mense sterf en 98 beseer 1995 Die Aum Shinrikyo sekte voer n Sarin gasaanval op die Tokio ondergrondse treinstelsel uit waarin 12 mense sterf en meer as 6 000 beseer word 2003 Die Verenigde State begin met operasie Shock and Awe bomaanvalle op Irak tydens die Irakse Oorlog Geboortes Wysig43 v C Ovidius Romeinse digter 1725 Abdulhamid I n sultan van die Ottomaanse Ryk 1789 1770 Friedrich Holderlin Duitse digter en bibliotekaris 1843 1828 Henrik Ibsen Noorweegse dramaturg 1906 1867 Bob Snedden Suid Afrika se tweede Springbokkaptein 1931 1894 Jannie Hofmeyr adjunkpremier en onderleier van die Verenigde Party 1948 1916 Ernst van Heerden Afrikaanse digter 1997 1917 Vera Lynn Engelse sangeres liedjieskrywer aktrise en bekend as The Forces Sweetheart 2020 1919 Ds Cillie Malan predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 2006 1919 Gerhard Barkhorn Duitse bobaasvlieenier en slegs die tweede vegvlieenier wat meer as 300 vyandige vliegtuie kon neerskiet 1983 1922 Carl Reiner Amerikaanse akteur en komediant 2020 1927 John Joubert Suid Afrikaanse komponis en akademikus 2019 1961 Carol Thomas Suid Afrikaanse ginekoloog 2019 1963 Kathy Ireland Amerikaanse aktrise 1966 Reinard Ludick Afrikaanse radiopersoonlikheid en nuusleser 1970 Michael Rapaport Amerikaanse akteur 1984 iJustine Amerikaanse aanlynkletskous 1984 Lise Baastrup Deense aktrise Sterftes Wysig1413 Hendrik IV koning van Engeland 1366 1912 Eduard Johan Pieter Jorissen Staatsprokureur van die Zuid Afrikaansche Republiek regter en staatsman in Suid Afrika 1829 1950 Daniel Cornelis Boonzaier n Suid Afrikaanse kunstenaar en spotprenttekenaar 1865 1971 Jan Greshoff Nederlandse digter 1888 2004 Juliana koningin van Nederland 30 April 1909 2007 Albert Baez Mexikaans Amerikaanse fisikus en die vader van die sangeresse Joan Baez en Mimi Farina 1912 2014 Hennie Aucamp Afrikaanse skrywer 20 Januarie 1934 2020 Kenny Rogers Amerikaanse sanger 1938 Vakansiedae WysigDag en nag ewening Internasionale Aardedag 2005 Onafhanklikheidsdag in Tunisie 1956 Wikimedia Commons bevat media in verband met 20 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 20 Maart amp oldid 2446363,