×
20 Februarie

20 Februarie is die 51ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 314 dae in die res van die jaar (315 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 51ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1193, pous, celestinus, benoem, cencio, savelli, later, . lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 20 Februarie is die 51ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 314 dae in die res van die jaar 315 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1193 Pous Celestinus III benoem Cencio Savelli later Pous Honorius III as kardinaal diaken van St Lucia in Sisilie 1472 Jakobus III van Skotland annekseer die Orkney en Shetlandeilande van Denemarke Noorwee 1751 Pous Benedictus XIV publiseer Elapso poxime anno oor kettery en asiel 1810 Sluipmoord op Andreas Hofer n Tiroolse patriot en leier van n opstand teen Napoleon se troepe 1878 Pous Leo XIII volg Pous Pius IX op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1913 Koning O Malley slaan die eerste paal in om die aanvang van die bou van Canberra aan te dui 1938 Die Switserse volk stem vir die aanvaarding van Reto Romaans as die vierde amptelike taal van Switserland 1959 Die supersoniese stralerprogram Avro Arrow in Kanada word tot niet gemaak deur die regering van John George Diefenbaker 1962 John Glenn word die eerste Amerikaner wat om die Aarde wentel 1965 Die ruimtetuig Ranger 8 versend met sukses 7 137 foto s van die maan in die laaste 23 minute van sy sending voordat hy in Mare Tranquillitatis neerstort Geboortes Wysig1870 Pieter Cornelis Boutens Nederlandse digter en klassikus 1943 1902 Ansel Adams Amerikaanse fotograaf 1984 1927 Sidney Poitier Amerikaans gebore akteur regisseur skrywer en diplomaat 1930 Prof Cas Janse van Vuuren Unisa se visekanselier van 1989 tot 1993 2014 1936 Marj Dusay n Amerikaanse aktrise 2020 1960 Fayez al Sarraj Premier van die regering van die nasionale akkoord GNA van Libie 1967 Kurt Cobain Amerikaanse sanger en kitaarspeler Nirvana 1994 1971 Joost van der Westhuizen Suid Afrika se agt en veertigste Springbokkaptein 2017 1972 Corinna Harney Duitsgebore Amerikaanse fotomodel en aktrise 1988 Rihanna sangeres liedjieskryfster en aktrise Sterftes Wysig743 Eucherius Waalse monnik en biskop c 687 1429 Giovanni di Bicci de Medici Italiaanse bankier en stigter van die Medici Bank 1360 1431 Pous Martinus V die 206de pous van die Rooms Katolieke Kerk c 1368 1513 Hans koning van Denemarke 1455 1778 Laura Bassi Italiaanse fisikus en akademikus 1711 1907 Henri Moissan Franse chemikus apteker en Nobelpryswenner 1852 1950 Duggie Morkel Suid Afrika se tiende Springbokkaptein 1885 1963 Ferenc Fricsay Hongaarse dirigent 1914 1966 Louise Guthrie Suid Afrikaanse plantkundige en botaniese kunstenaar 1879 1966 Chester W Nimitz vlootadmiraal in die Amerikaanse Vloot 1885 1972 Maria Goeppert Mayer Duits gebore Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelpryswenner in Fisika 1906 1976 Sannie Uys Suid Afrikaanse skrywer en moeder van Uys Krige 1886 2005 Dalene Matthee Afrikaanse skryfster 1938 2005 Raymond Mhlaba Anti apartheidsaktivis en politikus 1920 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 20 February Feesdag van Pous Agato in die Ortodokse Kerk Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 20 Februarie amp ol,