×
20 Augustus

20 Augustus is die 232ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (233ste in skrikkeljare). Daar volg nog 133 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • 2 – Lucius Caesar, die aangewese opvolger van keiser Augustus sterf op pad na Spanje in Massilia in die suide van Gallië.
  • 636Arabiese magte onder Khalid bin Walid oorwin die Bisantynse magte tydens die Slag van Yarmuk en verkry beheer oor dele van Sirië en Palestina. Dit is die eerste van die groot Moslem-verowerings en die begin van 'n vinnige uitbreiding van Islam buite Arabië.
  • 917 – Die Bulgaarse tsar Simeon I oorwin die Bisantynse magte tydens die Slag van Anchialos. Voortaan moet die Bisantynse ryk 'n jaarlikse belasting aan die Bulgare betaal.
  • 1297 – Tydens die Slag van Veurne oorwin die Franse magte onder Robert van Artois die Vlaamse troepe van Hertog Guido I van Vlaandere.
  • 1400 – Die keurvorste van die Heilige Romeinse ryk dank koning Wenzel af en kies Ruprecht III van die Palts as sy opvolger.
  • 1429Alonso de Borja (later Pous Callixtus III) word biskop van Valencia.
  • 1648 – Die Slag van Lens begin. Dit was die laaste veldslag van die Dertigjarige Oorlog.
  • 1661Pous Alexander VII se Korsikaanse wag vermoor 'n bediende van die Franse ambassadeur in Rome.
  • 1672 – Die Nederlandse politikus Johan de Witt en sy broer Cornelis de Witt word deur ondersteuners van die Huis van Oranje vermoor. Die broers word verantwoordelik gehou vir die oorloë tydens die "Rampjaar".
  • 1728 – Die Deen Vitus Bering ontdek 'n eiland tussen Rusland en Alaska. Ter ere aan die dag-heilige word die eiland Sint Laurenseiland genoem.
  • 1775 – Spaanse setlaars stig die stad Tucson en begin met die bou van 'n vesting.
  • 1794 – Tydens die Slag van Fallen Timbers oorwin die troepe van die Verenigde State die Chippewa-, Ottawa-, Potawatomi-, Shawnee-, Delaware- en Mingo-indiane wat deur die Shawnee-hoofman Weyapiersenwah gelei word.
  • 1866 – Die Amerikaanse Burgeroorlog word amptelik beëindig. President Andrew Johnson teken dit so aan in die "Act of 2 March, 1867".
  • 1885 – Die sterrrekundige Ernst Hartwig sien die Supernova S Andromedae (SN 1885A) in die Tartu Observatorium in Estland.
  • 1898 – Die Switserse Gornergratspoorlynmaatskappy begin sy werksaamhede.
  • 1914Eerste Wêreldoorlog: Duitse troepe neem die Belgiese hoofstad Brussel in. Op dieselfde dag begin die beleg van Antwerpen wat tot 10 Oktober duur.
  • 1915Eerste Wêreldoorlog: Italië verklaar oorlog teen die Osmaanse ryk.
  • 1944Tweede Wêreldoorlog: Die Sowjet-Russiese weermag begin Operasie Jassy-Kischinew. Binne enkele dae word Roemenië verower.
  • 1946 – Met die uitvaardiging van die "Kontrollratsgesetz Nr. 34" ontbind die Geallieerdes die Duitse Weermag. Die Duitse Weermag het op 8 Mei 1945 gekapituleer.
  • 1960Senegal word van Frankryk onafhanklik.
  • 1977Voyager 2 word lanseer.
  • 1991Estland word van die Sowjetunie onafhanklik.
  • 1993Statebond waarnemers kom in Suid-Afrika aan om geweld te monitor.
  • 1994 – Vuyani Bungu, 'n Suid-Afrikaanse juniorveergewigbokser, behaal 'n onverwagse oorwinning oor die Amerikaner Kennedy McKinney om die titel van IBF-kampioen te verower.
  • 1085 – Bolesław III die skewemond, Poolse hertog († 1138).
  • 1517 – Antoine Perrenot de Granvelle, Franse aartsbiskop en kardinaal, diplomaat en minister († 1586).
  • 1561 – Jacopo Peri, Italiaanse komponis († 1633).
  • 1613 – Sophie Elisabeth von Mecklenburg, Duitse komponis († 1676).
  • 1625 – Thomas Corneille, Franse dramaturg († 1709).
  • 1640 – Johann Heinrich Hävecker, Duitse protestantse teoloog († 1722).
  • 1659Henry Every, Engelse seerower, sterf in 1699.
  • 1694 – Johann Georg Geret, Duitse protestantse teoloog en opvoedkundige († 1761).
  • 1695 – Marie Louise Élisabeth d’Orléans, dogter van Philipp II van Orléans († 1719).
  • 1719 – Charles-François de Broglie, Franse diplomaat († 1781).
  • 1719 – Christian Mayer, Duitse fisikus, sterrekundige, kartograaf en meteoroloog († 1783).
  • 1744 – Karl Christian Tittmann, Duitse protestantse teoloog († 1820).
  • 1752 – Friederike Caroline Luise von Hessen-Darmstadt, dogter van Georg Wilhelm von Hessen-Darmstadt († 1782).
  • 1752 – Peter Ochs, Switserse politikus († 1821).
  • 1775 – Franz Dinnendahl, Duitse konstrukteur van die eerste stoommasjien in die Ruhrgebiet († 1826).
  • 1777 – Frans I, koning van Sisiliē en Neapel († 1830).
  • 1778 – Bernardo O’Higgins, Chileense vryheidsvegter en eerste staatshoof van Chile († 1842).
  • 1779 – Jöns Jakob Berzelius, Sweedse chemikus, vader van die moderne chemie († 1848).
  • 1786 – José Joaquín Prieto Vial, president van Chile († 1854).
  • 1792 – Jakob Ignaz Hittorff, Franse argitek († 1867).
  • 1796 – Armand-Jacques-Achille Leroy de Saint-Arnaud, Franse generaal en staatsman († 1854).
  • 1798 – Paul Wilhelm Eduard Sprenger, Oostenrykse argitek († 1854).
  • 1799 – Heinrich von Gagern, Duitse politikus († 1880).
  • 1800 – Bernhard Heine, Duitse dokter († 1846).
  • 1802 – Friedrich Wilhelm I, laaste Duitse keurvors en Landgraaf van Hessen-Kassel († 1875).
  • 1807 – Narcisso Virgilio Díaz de la Peña, Franse skilder († 1876).
  • 1813 – Emil Kessler, Duitse ondernemer en fabriekstigter († 1867).
  • 1833Benjamin Harrison, die drie-en-twintigste President van die Verenigde State († 1901).
  • 1853Jan Volschenk, Suid-Afrikaanse skilder († 1936).
  • 1873William Henry Bell, Suid-Afrikaanse komponis († 1946).
  • 1909André Morell Engelse akteur († 1978)
  • 1910Eero Saarinen, Fins-Amerikaanse argitek en industriële ontwerper († 1961)
  • 1918Jacqueline Susann, Amerikaanse aktrise en skrywer († 1974).
  • 1924 – Friedrich Karl von Eggeling, Duitse bosboukundige en skrywer.
  • 1927Yootha Joyce, Engelse aktrise († 1980)
  • 1928 – Günter Fehring, Duitse argeoloog.
  • 1929 – Gerda Antti, Sweedse skrywer.
  • 1932 – Wassili Pawlowitsch Aksjonow, Russiese skrywer.
  • 1932Anthony Ainley, Engelse akkteur († 2004)
  • 1932 – Bogdan Povh, Sloweense fisikus.
  • 1934 – Arno Surminski, Duitse skrywer
  • 1934 – Ernst-Jürgen Dreyer, Duitse skrywer, dramaturg en vertaler
  • 1935Ron Paul, Amerikaanse politikus.
  • 1936 – Hideki Shirakawa, Japanese chemikus en Nobelpryswenner.
  • 1937 – Jean-Louis Petit, Franse dirigent, komponis en pianis/orrelis.
  • 1938 – Jean-Loup Jacques Marie Chrétien, Franse ruimtereisiger.
  • 1939 – Ludmilla von Arseniew, Duitse skilder en wetenskaplike.
  • 1941 – Slobodan Milošević, Serwiese politikus en president van Serwië.
  • 1942Isaac Hayes, Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, akteur, pianis, vervaardiger († 2008)
  • 1948John Noble, Amerikaanse akteur en regisseur.
  • 1954Al Roker, Amerikaanse nuusaanbieder, vervaardiger en skrywer.
  • 1956Joan Allen, Amerikaanse aktrise en vervaardiger.
  • 1962James Marsters, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
  • 1963Rudolf Straeuli, Springbokrugbyspeler en -afrigter.
  • 1963 – Dora Cojocaru, Roemeense komponis.
  • 1966Enrico Letta, Italiaanse prokureur en politikus, 55ste Eerste Minister van Italië.
  • 1969Billy Gardell, Amerikaanse komediant, akteur, en vervaardiger.
  • 1971David Walliams, Engelse komediant, akteur en skrywer.
  • 1971Jonathan Ke Quan, Viëtnamese akteur.
  • 1972Chaney Kley, Amerikaanse akteur en skrywer († 2007).
  • 1974Amy Adams, Amerikaanse aktrise en sanger.
  • 1974Misha Collins, Amerikaanse akteur.
  • 1976Kristen Miller, Amerikaanse aktrise en vervaardiger.
  • 1983Christo Davids, Suid-Afrikaanse akteur.
  • 1983Andrew Garfield, Amerikaanse akteur.
  • 1985Brant Daugherty, Amerikaanse akteur.
  • 1990Ranomi Kromowidjojo, Nederlandse swemmer.
  • 1992Demi Lovato, Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, aktrise.
  • 1995Liana Liberato, Amerikaanse TV- en rolprentaktrise.
  • 984Pous Johannes XIV, 136ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
  • 1025 – Burchard van Worms, Duitse biskop en kerkregswetenskaplike (* 965).
  • 1153Bernard van Clairvaux, Franse ab en kampvegter vir die kruistogte (* 1090).
  • 1396 – Marsilius von Inghen, Duitse filosoof (* 1335).
  • 1471 – Borso d’Este, Italiaanse hertog van Ferrara en Modena (* 1413).
  • 1528 – Georg von Frundsberg, Duitse soldaat en huursoldaat-kommandant (* 1473).
  • 1574 – Sebastian Ochsenkhun, Duitse luitspeler en komponis (* 1521).
  • 1607 – Wilhelm Zepper, Duitse protestantse teoloog (* 1550).
  • 1621 – Rudolf von Anhalt-Zerbst, Duitse vors van Anhalt (* 1576).
  • 1637 – Anton Varus, Duitse medikus en filosoof (* 1557).
  • 1639 – Jakob Bidermann, Duitse dramaturg (* 1578).
  • 1639 – Martin Opitz, Duitse digter van die Barock (* 1597).
  • 1672 – Johan de Witt, Nederlandse staatsman (* 1625).
  • 1672 – Cornelis de Witt, Nederlandse politikus (* 1623).
  • 1711 – Louis-François de Boufflers, Franse soldaat en maarskalk van Frankryk (* 1644).
  • 1804 – Charles Floyd, Amerikaanse ontdekkingreisiger (* 1782).
  • 1819 – Daniel Tobenz, Oostenrykse katolieke teoloog (* 1743).
  • 1821 – Dorothea von Kurland, hertogin van Koerland (* 1761).
  • 1823 – Friedrich Arnold Brockhaus, Duitse uitgewer (* 1772).
  • 1823Pous Pius VII, 251ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1742).
  • 1824 – Paul Christoph Gottlob Andreä, Duitse regswetenskaplike (* 1772).
  • 1834 – Johann Jakob Humann, Duitse biskop van Mainz (* 1771).
  • 1854 – Karl Ludwig Drobisch, Duitse komponis (* 1803).
  • 1854Friedrich Schelling, Duitse filosoof en hoofproponent van die "Deutsche Idealismus" (* 1775).
  • 1862 – Eduard Pistorius, Duitse skilder (* 1796).
  • 1882 – Friedrich Benjamin von Lütke, Russiese vlootoffisier, ontdekkingsreisiger en skrywer (* 1797).
  • 1887 – Johann Nordmann, Oostenrykse joernalis en skrywer (* 1820).
  • 1891 – Franz Friedrich Ernst Brünnow, Duitse sterrekundige (* 1821).
  • 1897 – Michele Angiolillo Lombardi, Italiaanse anargis en sluipmoordenaar (* 1871).
  • 1905Heinrich Bulthaupt, Duitse skrywer (* 1849).
  • 1905 – Alexander von Oettingen, Duitse protestantse teoloog (* 1827).
  • 1905 – Franz Reuleaux, Duitse ingenieur (* 1829).
  • 1908 – Gustav Ipavec, Sloweense komponis (* 1831).
  • 1908 – Louis Varney, Franse operettekomponis (* 1844).
  • 1910 – Henning August von Arnim-Schlagenthin, Duitse adellike (* 1851).
  • 1910 – Otto Piltz, Duitse skilder (* 1846).
  • 1910 – August Robert Wolff, Poolse uitgewer en boekhandelaar (* 1833).
  • 1912 – William Booth, Stigter en eerste generaal van die Heilsleër (* 1829).
  • 1912 – Jozef Samaša, Hongaarse aartsbiskop van Eger en kardinaal (* 1828).
  • 1913 – Émile Ollivier, Franse politikus (* 1825).
  • 1914 – Max Theodor von Karajan, Oostenrykse literatuurwetenskaplike (* 1833).
  • 1914Pous Pius X, 257ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1835).
  • 1915 – Paul Ehrlich, Duitse chemikus en dokter (* 1854).
  • 1917 – Alexander Georg Aster, Duitse argitek en skrywer (* 1849).
  • 1917Adolf von Baeyer, Duitse chemikus en Nobelprys vir Chemie (* 1835
  • 1925 – Jakob Christoph Heer, Switserse skrywer (* 1859).
  • 1927 – Enrique Reig y Casanova, Spaanse aartsbiskop van Toledo en kardinaal (* 1858).
  • 1928 – Huldreich Heusser, Duitse renjaer (* 1889).
  • 1931 – Waldemar von Baussnern, Duitse komponis (* 1866).
  • 1931 – Oskar von Truppel, Duitse vlootoffisier en goewerneur van Kiautschou (* 1854).
  • 1932 – Paul Keller, Duitse skrywer en uitgewer (* 1873).
  • 1936 – Eduard Christian Arning, Duitse dermatoloog en lepra-kundige (* 1855).
  • 1942 – Rudolf Spielmann, Oostenrykse skaakmeester (* 1883).
  • 1944 – Hans Fischinger, Duitse filmregisseur (* 1909).
  • 1945 – Amakasu Masahiko, Japannese offisier (* 1891).
  • 1945 – Alexander Roda Roda, Oostenrykse skrywer en uitgewer (* 1872).
  • 1945 – Fritz Weege, Duitse argeoloog en kenner van die Etruskiese kultuur (* 1880).
  • 1948 – Emery Roth, Hongaarse argitek (* 1871).
  • 1982Walter Battiss, Suid-Afrikaanse kunstenaar (* 1906).
  • 1984M.D.C. de Wet Nel, Suid-Afrikaanse politikus (* 1901).
  • 1995Maly Delschaft, Duitse aktrise (* 1898).
  • 2012Phyllis Diller, Amerikaans aktrise en komediant (* 1917)
  • 2017Colin Meads, Nieu-Seelandse rugbyspeler (* 1936).
  • 2018Lerina Erasmus, Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer (* 1946).

Publikasie datum: September 03, 2021

augustus, augustus, 2021, 1415, 2122, 2829, 31al, 232ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 233ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig2, lucius, caesar, aangewese, opvolger, keise. lt lt Augustus 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae 20 Augustus is die 232ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 233ste in skrikkeljare Daar volg nog 133 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig2 Lucius Caesar die aangewese opvolger van keiser Augustus sterf op pad na Spanje in Massilia in die suide van Gallie 636 Arabiese magte onder Khalid bin Walid oorwin die Bisantynse magte tydens die Slag van Yarmuk en verkry beheer oor dele van Sirie en Palestina Dit is die eerste van die groot Moslem verowerings en die begin van n vinnige uitbreiding van Islam buite Arabie 917 Die Bulgaarse tsar Simeon I oorwin die Bisantynse magte tydens die Slag van Anchialos Voortaan moet die Bisantynse ryk n jaarlikse belasting aan die Bulgare betaal 1297 Tydens die Slag van Veurne oorwin die Franse magte onder Robert van Artois die Vlaamse troepe van Hertog Guido I van Vlaandere 1400 Die keurvorste van die Heilige Romeinse ryk dank koning Wenzel af en kies Ruprecht III van die Palts as sy opvolger 1429 Alonso de Borja later Pous Callixtus III word biskop van Valencia 1648 Die Slag van Lens begin Dit was die laaste veldslag van die Dertigjarige Oorlog 1661 Pous Alexander VII se Korsikaanse wag vermoor n bediende van die Franse ambassadeur in Rome 1672 Die Nederlandse politikus Johan de Witt en sy broer Cornelis de Witt word deur ondersteuners van die Huis van Oranje vermoor Die broers word verantwoordelik gehou vir die oorloe tydens die Rampjaar 1728 Die Deen Vitus Bering ontdek n eiland tussen Rusland en Alaska Ter ere aan die dag heilige word die eiland Sint Laurenseiland genoem 1775 Spaanse setlaars stig die stad Tucson en begin met die bou van n vesting 1794 Tydens die Slag van Fallen Timbers oorwin die troepe van die Verenigde State die Chippewa Ottawa Potawatomi Shawnee Delaware en Mingo indiane wat deur die Shawnee hoofman Weyapiersenwah gelei word 1866 Die Amerikaanse Burgeroorlog word amptelik beeindig President Andrew Johnson teken dit so aan in die Act of 2 March 1867 1885 Die sterrrekundige Ernst Hartwig sien die Supernova S Andromedae SN 1885A in die Tartu Observatorium in Estland 1898 Die Switserse Gornergratspoorlynmaatskappy begin sy werksaamhede 1914 Eerste Wereldoorlog Duitse troepe neem die Belgiese hoofstad Brussel in Op dieselfde dag begin die beleg van Antwerpen wat tot 10 Oktober duur 1915 Eerste Wereldoorlog Italie verklaar oorlog teen die Osmaanse ryk 1944 Tweede Wereldoorlog Die Sowjet Russiese weermag begin Operasie Jassy Kischinew Binne enkele dae word Roemenie verower 1946 Met die uitvaardiging van die Kontrollratsgesetz Nr 34 ontbind die Geallieerdes die Duitse Weermag Die Duitse Weermag het op 8 Mei 1945 gekapituleer 1960 Senegal word van Frankryk onafhanklik 1977 Voyager 2 word lanseer 1991 Estland word van die Sowjetunie onafhanklik 1993 Statebond waarnemers kom in Suid Afrika aan om geweld te monitor 1994 Vuyani Bungu n Suid Afrikaanse juniorveergewigbokser behaal n onverwagse oorwinning oor die Amerikaner Kennedy McKinney om die titel van IBF kampioen te verower Geboortes Wysig1085 Boleslaw III die skewemond Poolse hertog 1138 1517 Antoine Perrenot de Granvelle Franse aartsbiskop en kardinaal diplomaat en minister 1586 1561 Jacopo Peri Italiaanse komponis 1633 1613 Sophie Elisabeth von Mecklenburg Duitse komponis 1676 1625 Thomas Corneille Franse dramaturg 1709 1640 Johann Heinrich Havecker Duitse protestantse teoloog 1722 1659 Henry Every Engelse seerower sterf in 1699 1694 Johann Georg Geret Duitse protestantse teoloog en opvoedkundige 1761 1695 Marie Louise Elisabeth d Orleans dogter van Philipp II van Orleans 1719 1719 Charles Francois de Broglie Franse diplomaat 1781 1719 Christian Mayer Duitse fisikus sterrekundige kartograaf en meteoroloog 1783 1744 Karl Christian Tittmann Duitse protestantse teoloog 1820 1752 Friederike Caroline Luise von Hessen Darmstadt dogter van Georg Wilhelm von Hessen Darmstadt 1782 1752 Peter Ochs Switserse politikus 1821 1775 Franz Dinnendahl Duitse konstrukteur van die eerste stoommasjien in die Ruhrgebiet 1826 1777 Frans I koning van Sisilie en Neapel 1830 1778 Bernardo O Higgins Chileense vryheidsvegter en eerste staatshoof van Chile 1842 1779 Jons Jakob Berzelius Sweedse chemikus vader van die moderne chemie 1848 1786 Jose Joaquin Prieto Vial president van Chile 1854 1792 Jakob Ignaz Hittorff Franse argitek 1867 1796 Armand Jacques Achille Leroy de Saint Arnaud Franse generaal en staatsman 1854 1798 Paul Wilhelm Eduard Sprenger Oostenrykse argitek 1854 1799 Heinrich von Gagern Duitse politikus 1880 1800 Bernhard Heine Duitse dokter 1846 1802 Friedrich Wilhelm I laaste Duitse keurvors en Landgraaf van Hessen Kassel 1875 1807 Narcisso Virgilio Diaz de la Pena Franse skilder 1876 1813 Emil Kessler Duitse ondernemer en fabriekstigter 1867 1833 Benjamin Harrison die drie en twintigste President van die Verenigde State 1901 1853 Jan Volschenk Suid Afrikaanse skilder 1936 1873 William Henry Bell Suid Afrikaanse komponis 1946 1909 Andre Morell Engelse akteur 1978 1910 Eero Saarinen Fins Amerikaanse argitek en industriele ontwerper 1961 1918 Jacqueline Susann Amerikaanse aktrise en skrywer 1974 1924 Friedrich Karl von Eggeling Duitse bosboukundige en skrywer 1927 Yootha Joyce Engelse aktrise 1980 1928 Gunter Fehring Duitse argeoloog 1929 Gerda Antti Sweedse skrywer 1932 Wassili Pawlowitsch Aksjonow Russiese skrywer 1932 Anthony Ainley Engelse akkteur 2004 1932 Bogdan Povh Sloweense fisikus 1934 Arno Surminski Duitse skrywer 1934 Ernst Jurgen Dreyer Duitse skrywer dramaturg en vertaler 1935 Ron Paul Amerikaanse politikus 1936 Hideki Shirakawa Japanese chemikus en Nobelpryswenner 1937 Jean Louis Petit Franse dirigent komponis en pianis orrelis 1938 Jean Loup Jacques Marie Chretien Franse ruimtereisiger 1939 Ludmilla von Arseniew Duitse skilder en wetenskaplike 1941 Slobodan Milosevic Serwiese politikus en president van Serwie 1942 Isaac Hayes Amerikaanse sanger liedjieskrywer akteur pianis vervaardiger 2008 1948 John Noble Amerikaanse akteur en regisseur 1954 Al Roker Amerikaanse nuusaanbieder vervaardiger en skrywer 1956 Joan Allen Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1962 James Marsters Amerikaanse akteur en vervaardiger 1963 Rudolf Straeuli Springbokrugbyspeler en afrigter 1963 Dora Cojocaru Roemeense komponis 1966 Enrico Letta Italiaanse prokureur en politikus 55ste Eerste Minister van Italie 1969 Billy Gardell Amerikaanse komediant akteur en vervaardiger 1971 David Walliams Engelse komediant akteur en skrywer 1971 Jonathan Ke Quan Vietnamese akteur 1972 Chaney Kley Amerikaanse akteur en skrywer 2007 1974 Amy Adams Amerikaanse aktrise en sanger 1974 Misha Collins Amerikaanse akteur 1976 Kristen Miller Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1983 Christo Davids Suid Afrikaanse akteur 1983 Andrew Garfield Amerikaanse akteur 1985 Brant Daugherty Amerikaanse akteur 1990 Ranomi Kromowidjojo Nederlandse swemmer 1992 Demi Lovato Amerikaanse sanger liedjieskrywer aktrise 1995 Liana Liberato Amerikaanse TV en rolprentaktrise Sterftes Wysig984 Pous Johannes XIV 136ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1025 Burchard van Worms Duitse biskop en kerkregswetenskaplike 965 1153 Bernard van Clairvaux Franse ab en kampvegter vir die kruistogte 1090 1396 Marsilius von Inghen Duitse filosoof 1335 1471 Borso d Este Italiaanse hertog van Ferrara en Modena 1413 1528 Georg von Frundsberg Duitse soldaat en huursoldaat kommandant 1473 1574 Sebastian Ochsenkhun Duitse luitspeler en komponis 1521 1607 Wilhelm Zepper Duitse protestantse teoloog 1550 1621 Rudolf von Anhalt Zerbst Duitse vors van Anhalt 1576 1637 Anton Varus Duitse medikus en filosoof 1557 1639 Jakob Bidermann Duitse dramaturg 1578 1639 Martin Opitz Duitse digter van die Barock 1597 1672 Johan de Witt Nederlandse staatsman 1625 1672 Cornelis de Witt Nederlandse politikus 1623 1711 Louis Francois de Boufflers Franse soldaat en maarskalk van Frankryk 1644 1804 Charles Floyd Amerikaanse ontdekkingreisiger 1782 1819 Daniel Tobenz Oostenrykse katolieke teoloog 1743 1821 Dorothea von Kurland hertogin van Koerland 1761 1823 Friedrich Arnold Brockhaus Duitse uitgewer 1772 1823 Pous Pius VII 251ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1742 1824 Paul Christoph Gottlob Andrea Duitse regswetenskaplike 1772 1834 Johann Jakob Humann Duitse biskop van Mainz 1771 1854 Karl Ludwig Drobisch Duitse komponis 1803 1854 Friedrich Schelling Duitse filosoof en hoofproponent van die Deutsche Idealismus 1775 1862 Eduard Pistorius Duitse skilder 1796 1882 Friedrich Benjamin von Lutke Russiese vlootoffisier ontdekkingsreisiger en skrywer 1797 1887 Johann Nordmann Oostenrykse joernalis en skrywer 1820 1891 Franz Friedrich Ernst Brunnow Duitse sterrekundige 1821 1897 Michele Angiolillo Lombardi Italiaanse anargis en sluipmoordenaar 1871 1905 Heinrich Bulthaupt Duitse skrywer 1849 1905 Alexander von Oettingen Duitse protestantse teoloog 1827 1905 Franz Reuleaux Duitse ingenieur 1829 1908 Gustav Ipavec Sloweense komponis 1831 1908 Louis Varney Franse operettekomponis 1844 1910 Henning August von Arnim Schlagenthin Duitse adellike 1851 1910 Otto Piltz Duitse skilder 1846 1910 August Robert Wolff Poolse uitgewer en boekhandelaar 1833 1912 William Booth Stigter en eerste generaal van die Heilsleer 1829 1912 Jozef Samasa Hongaarse aartsbiskop van Eger en kardinaal 1828 1913 Emile Ollivier Franse politikus 1825 1914 Max Theodor von Karajan Oostenrykse literatuurwetenskaplike 1833 1914 Pous Pius X 257ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1835 1915 Paul Ehrlich Duitse chemikus en dokter 1854 1917 Alexander Georg Aster Duitse argitek en skrywer 1849 1917 Adolf von Baeyer Duitse chemikus en Nobelprys vir Chemie 1835 1925 Jakob Christoph Heer Switserse skrywer 1859 1927 Enrique Reig y Casanova Spaanse aartsbiskop van Toledo en kardinaal 1858 1928 Huldreich Heusser Duitse renjaer 1889 1931 Waldemar von Baussnern Duitse komponis 1866 1931 Oskar von Truppel Duitse vlootoffisier en goewerneur van Kiautschou 1854 1932 Paul Keller Duitse skrywer en uitgewer 1873 1936 Eduard Christian Arning Duitse dermatoloog en lepra kundige 1855 1942 Rudolf Spielmann Oostenrykse skaakmeester 1883 1944 Hans Fischinger Duitse filmregisseur 1909 1945 Amakasu Masahiko Japannese offisier 1891 1945 Alexander Roda Roda Oostenrykse skrywer en uitgewer 1872 1945 Fritz Weege Duitse argeoloog en kenner van die Etruskiese kultuur 1880 1948 Emery Roth Hongaarse argitek 1871 1982 Walter Battiss Suid Afrikaanse kunstenaar 1906 1984 M D C de Wet Nel Suid Afrikaanse politikus 1901 1995 Maly Delschaft Duitse aktrise 1898 2012 Phyllis Diller Amerikaans aktrise en komediant 1917 2017 Colin Meads Nieu Seelandse rugbyspeler 1936 2018 Lerina Erasmus Suid Afrikaanse aktrise en skrywer 1946 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 20 August Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 20 Augustus amp ol,