×
2022-Rugbykampioenskapreeks

Die 2022-Rugbykampioenskapsreeks was die negende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR, ’n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies. Die spanne is onderskeidelik die Pumas, Springbokke, Wallabies en die All Blacks. Die toernooi keer terug om in alle mededingende lande aangebied te word, nadat reisbeperkings in 2020–21 weens COVID-19 die toernooi belemmer het.

2022-Rugbykampioenskap
Datums 6 Augustus - 24 September
Kampioen Nieu-Seeland (19 titels)
Wedstryde gespeel 12
Drieë gedruk 76 (6.33 per wedstryd)
Bywoning 463 702 (38 642 per wedstryd)
Meeste punte Emiliano Boffelli
Richie Mo’unga (71 elk)
Meeste drieë Samisoni Taukei’aho (5)
2021
2023 →
Hierdie kas: sien bespreking

Die toernooi is egter vir die eerste keer herstruktureer sedert Argentinië by die kompetisie aangesluit het, met elke span wat hul wedstryde tuis en weg gespeel het. Elke land het drie wedstryde aangebied, maar nie eweredig oor hul mededingende nasies nie. Argentinië was twee keer gasheer vir Australië en Suid-Afrika een keer; Australië het Suid-Afrika twee keer gehuisves en Nieu-Seeland een keer; Nieu-Seeland was twee keer gasheer vir Argentinië en Australië een keer; en Suid-Afrika was twee keer gasheer vir Nieu-Seeland en Argentinië een keer.

Nieu-Seeland het die toernooi vir die 19de keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen, terwyl Australië met die Mandela Uitdaagplaat en die Poematrofee weggestap het.

Inhoud

Die formaat vir die 2022-toernooi was soortgelyk aan dié van vorige jare. Elke span het ’n totaal van ses wedstryde elk gespeel, en twaalf in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste drie drieë meer as die teenstander in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Nieu-Seeland 6 4 0 2 195 128 +67 3 19
2 Suid-Afrika 6 4 0 2 164 119 +45 2 18
3 Australië 6 2 0 4 142 194 –52 2 10
4 Argentinië 6 2 0 4 143 203 –60 1 9
Datum Datum
Week 1 6 Augustus Week 4 3 September
Week 2 13 Augustus Week 5 15 September
17 September
Week 3 27 Augustus Week 6 24 September

Week 1

6 Augustus 2022 Suid-Afrika 26–10 Nieu-Seeland Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika
17:05 (SAST) Drieë: Kurt-Lee Arendse, Willie le Roux
Doelskoppe: Handré Pollard (2)
Strafskoppe: Handré Pollard (3)
Skepdoel: Handré Pollard
Rooikaart: Kurt-Lee Arendse
Drie: Shannon Frizell
Doelskop: Richie Mo’unga
Strafskop: Jordie Barrett
Bywoning: 42 367
Skeidsregter: Angus Gardner (AUS)
Speler van die wedstryd: Malcolm Marx (RSA)
  • Malcolm Marx speel in sy 50ste toetswedstryd vir Suid-Afrika.
  • Suid-Afrika wen vir die eerste keer sedert 2009 agtereenvolgende wedstryde teen Nieu-Seeland.
  • Dit is Suid-Afrika se eerste tuisoorwinning teen Nieu-Seeland sedert 4 Oktober 2014.
  • Met hierdie nederlaag verloor Nieu-Seeland vir die eerste keer sedert 1998 meer as twee agtereenvolgende wedstryde.
  • As gevolg van hierdie nederlaag val Nieu-Seeland op die vyfde plek van Wêreldrugby se wêreldranglys, hul laagste plek nog.
  • Nieu-Seeland verloor sy openingswedstryd van die Rugbykampioenskap/Drienasies vir die eerste keer sedert 2005.
  • Dit is Suid-Afrika se hoogste oorwinning teen Nieu-Seeland sedert 30 Junie 1928, toe Suid-Afrika met 17–0 op Kingsmead, Durban, geseëvier het.
6 Augustus 2022 Argentinië 26–41 Australië Estadio Malvinas Argentinas, Mendoza, Argentinië
16:05 (AST) Drieë: Pablo Matera, Juan Martín González
Doelskoppe: Emiliano Boffelli (2)
Strafdoele: Emiliano Boffelli (4)
Drieë: Jordan Petaia, Fraser McReight, Strafdrie, Folau Fainga’a, Len Ikitau
Doelskoppe: Quade Cooper, Reece Hodge (3)
Strafdoele: Quade Cooper, Reece Hodge
Bywoning: 33 000
Skeidsregter: Mike Adamson (SCO)
Speler van die wedstryd: Rob Valetini (AUS)

Week 2

13 Augustus 2022 Suid-Afrika 23–35 Nieu-Seeland Ellispark, Johannesburg, Suid-Afrika
17:05 (SAST) Drieë: Lukhanyo Am, Makazole Mapimpi
Doelskoppe: Handré Pollard (2)
Strafdoele: Handré Pollard (3)
Drieë: Sam Cane, Samisoni Taukei’aho, David Havili, Scott Barrett
Doelskoppe: Richie Mo’unga (3)
Strafdoele: Richie Mo’unga (3)
Bywoning: 61 519
Skeidsregter: Luke Pearce (ENG)
Speler van die wedstryd: Rieko Ioane (NZL)
13 Augustus 2022 Argentinië 48–17 Australië Estadio San Juan del Bicentenario, San Juan, Argentinië
16:05 (AST) Drieë: Juan Imhoff, Thomas Gallo (2), Jerónimo de la Fuente, Juan Martín González, Emiliano Boffelli, Tomás Albornoz
Doelskoppe: Emiliano Boffelli (5)
Strafdoel: Emiliano Boffelli
Drieë: James Slipper, Len Ikitau
Doelskoppe: James O’Connor (2)
Strafdoel: James O’Connor
Bywoning: 23 155
Skeidsregter: Karl Dickson (ENG)
Speler van die wedstryd: Thomas Gallo (ARG)
  • Dit is Argentinië se hoogste oorwinning teen Australië, meer as hul 18–3-oorwinning in 1983.

Week 3

27 Augustus 2022 Australië 25–17 Suid-Afrika Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië
15:00 (ACST) Drieë: Fraser McReight (2), Marika Koroibete
Doelskoppe: Noah Lolesio (2)
Strafdoele: Noah Lolesio (2)
Drieë: Kwagga Smith (2)
Doelskoppe: Elton Jantjies, Jaden Hendrikse
Strafdoel: Handré Pollard
Bywoning: 36 336
Skeidsregter: Paul Williams (NZL)
Speler van die wedstryd: Fraser McReight (AUS)
27 Augustus 2022 Nieu-Seeland 18–25 Argentinië Rugby League Park, Christchurch, Nieu-Seeland
19:45 (NZST) Drieë: Samisoni Taukei’aho, Caleb Clarke
Doelskop: Richie Mo’unga
Strafdoele: Richie Mo’unga (2)
Drieë: Juan Martín González
Doelskop: Emiliano Boffelli
Strafdoele: Emiliano Boffelli (6)
Bywoning: 20 000
Skeidsregter: Nika Amashukeli (GEO)
Speler van die wedstryd: Emiliano Boffelli (ARG)
  • Marcos Kremer speel in sy 50ste toetswedstryd vir Argentinië.
  • Dit is Argentinië se eerste wegoorwinning in Nieu-Seeland, asook die eerste keer wat Argentinië twee agtereenvolgende oorwinnings in die Rugbykampioenskapreeks kon aanteken.
  • Michael Cheika word die tweede afrigter wat Nieu-Seeland met twee verskillende spanne kan klop (Australië en Argentinië). Eddie Jones het daarin met Australië en Engeland geslaag.
  • Dit is die eerste keer dat Nieu-Seeland drie agtereenvolgende tuiswedstryde verloor, en drie tuiswedstryde in een kalenderjaar.

Week 4

3 September 2022 Nieu-Seeland 53–3 Argentinië Waikatostadion, Hamilton, Nieu-Seeland
19:05 (NZST) Drieë: Ethan de Groot, Caleb Clarke, Rieko Ioane, Jordie Barrett, Ardie Savea, Brodie Retallick, Beauden Barrett
Doelskoppe: Richie Mo’unga (4), Jordie Barrett (2)
Strafdoele: Richie Mo’unga (2)
Strafdoel: Emiliano Boffelli Bywoning: 22 000
Skeidsregter: Nic Berry (AUS)
  • Dit is Nieu-Seeland se hoogste oorwinning teen Argentinië sedert 28 Junie 1997, toe hulle met 62–10 ook in Hamilton gewen het.
3 September 2022 Australië 8–24 Suid-Afrika Sydney Voetbalstadion, Sydney, Australië
19:35 (AEST) Drie: Pete Samu
Strafdoel: Noah Lolesio
Drieë: Damian de Allende, Canan Moodie, Franco Mostert, Makazole Mapimpi
Doelskoppe: Damian Willemse, François Steyn
Bywoning: 38 292
Skeidsregter: Ben O’Keeffe (NZL)
  • Dit was die eerste toetswedstryd op die nuut geopende Sydney Voetbalstadion.
  • Dit is die eerste keer sedert 2013 wat Suid-Afrika in Australië wen.

Week 5

15 September 2022 Australië 37–39 Nieu-Seeland Docklands-stadion, Melbourne, Australië
19:45 (AEST) Drieë: Rob Valetini, Andrew Kellaway (2), Pete Samu
Doelskoppe: Bernard Foley (4)
Strafdoele: Bernard Foley (2), Nic White
Drieë: Samisoni Taukei’aho (2), Richie Mo’unga, Will Jordan, Jordie Barrett
Doelskoppe: Richie Mo’unga (4)
Strafdoele: Richie Mo’unga (2)
Bywoning: 53 343
Skeidsregter: Mathieu Raynal (FRA)
Speler van die wedstryd: Samisoni Taukei’aho (NZL)
  • Marika Koroibete speel in sy 50ste toetswedstryd vir Australië.
17 September 2022 Argentinië 20–36 Suid-Afrika Estadio Libertadores de América, Buenos Aires, Argentinië
16:10 (AST) Drieë: Strafdrie, Matías Moroni
Doelskop: Emiliano Boffelli
Strafdoele: Emiliano Boffelli (2)
Drieë: Strafdrie, Jaden Hendrikse, Malcolm Marx (2), Damian de Allende
Doelskoppe: Damian Willemse, François Steyn (2)
Strafdoel: Damian Willemse
Bywoning: 34 000
Skeidsregter: James Doleman (NZL)
Speler van die wedstryd: Malcolm Marx (RSA)
  • Dit was die eerste toetswedstryd op Estadio Libertadores de América.
  • Siya Kolisi speel in sy 70ste toetswedstryd vir Suid-Afrika.
  • Agustín Creevy speel in sy 95 toetswedstryd vir Argentinië en word sodoende die Argentynse speler met die meeste wedstryde.

Week 6

24 September 2022 Nieu-Seeland 40–14 Australië Edenpark, Auckland, Nieu-Seeland
19:05 (NZST) Drieë: Will Jordan, Strafdrie, Sam Whitelock, Codie Taylor, Samisoni Taukei’aho
Doelskoppe: Richie Mo’unga (2)
Strafdoele: Richie Mo’unga (3)
Drieë: Folau Fainga’a, Jordan Petaia
Doelskoppe: Bernard Foley, Reece Hodge
Bywoning: 47 000
Skeidsregter: Andrew Brace (IRL)
Speler van die wedstryd: Jordie Barrett (NZL)
  • As gevolg van hierdie nederlaag val Australië op die negende plek van Wêreldrugby se wêreldranglys, hul laagste plek nog.
24 September 2022 Suid-Afrika 38–21 Argentinië Kings Park, Durban, Suid-Afrika
17:05 (SAST) Drieë: Jasper Wiese, Siya Kolisi, Strafdrieë (2), Kurt-Lee Arendse
Doelskoppe: François Steyn (3)
Strafdoel: François Steyn
Drieë: Gonzalo Bertranou, Juan Martín González, Matías Moroni
Doelskoppe: Emiliano Boffelli (3)
Bywoning: 45 982
Skeidsregter: Damon Murphy (AUS)


Rugbykampioenskapreekskampioen 2022
Nieu-Seeland

Meeste punte en drieë

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 Emiliano Boffelli 71
Richie Mo’unga
3 Handré Pollard 32
4 Samisoni Taukei’aho 25
5 Juan Martín González 20
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 Samisoni Taukei’aho 5
2 Juan Martín González 4
3 Fraser McReight 3
  1. (en) . Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Besoek op27 September 2022.
  2. (en) . SANZAAR. vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op14 September 2017.
  • (en)

Publikasie datum: Januarie 01, 1970

2022, rugbykampioenskapreeks, 2022, rugbykampioenskapsreeks, negende, jaarlikse, rugbytoernooi, tussen, nasionale, spanne, argentinië, australië, suid, afrika, nieu, seeland, kompetisie, word, bedryf, deur, sanzaar, gesamentlike, onderneming, vier, lande, nasi. Die 2022 Rugbykampioenskapsreeks was die negende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinie Australie Suid Afrika en Nieu Seeland Die kompetisie word bedryf deur SANZAAR n gesamentlike onderneming van die vier lande se nasionale rugbyunies Die spanne is onderskeidelik die Pumas Springbokke Wallabies en die All Blacks Die toernooi keer terug om in alle mededingende lande aangebied te word nadat reisbeperkings in 2020 21 weens COVID 19 die toernooi belemmer het 2022 RugbykampioenskapDatums 6 Augustus 24 SeptemberKampioen Nieu Seeland 19 titels Wedstryde gespeel 12Driee gedruk 76 6 33 per wedstryd Bywoning 463 702 38 642 per wedstryd Meeste punte Emiliano Boffelli Richie Mo unga 71 elk Meeste driee Samisoni Taukei aho 5 20212023 Hierdie kas sien bespreking Die toernooi is egter vir die eerste keer herstruktureer sedert Argentinie by die kompetisie aangesluit het met elke span wat hul wedstryde tuis en weg gespeel het Elke land het drie wedstryde aangebied maar nie eweredig oor hul mededingende nasies nie 1 Argentinie was twee keer gasheer vir Australie en Suid Afrika een keer Australie het Suid Afrika twee keer gehuisves en Nieu Seeland een keer Nieu Seeland was twee keer gasheer vir Argentinie en Australie een keer en Suid Afrika was twee keer gasheer vir Nieu Seeland en Argentinie een keer Nieu Seeland het die toernooi vir die 19de keer gewen Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm en die Vryheidsbeker gewen terwyl Australie met die Mandela Uitdaagplaat en die Poematrofee weggestap het Inhoud 1 Formaat 2 Telkaart 3 Wedstryddatums 3 1 Week 1 3 2 Week 2 3 3 Week 3 3 4 Week 4 3 5 Week 5 3 6 Week 6 4 Statistiek 4 1 Meeste punte en driee 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsFormaat WysigDie formaat vir die 2022 toernooi was soortgelyk aan die van vorige jare Elke span het n totaal van ses wedstryde elk gespeel en twaalf in totaal Met n wen het n span vier punte verdien gelykop twee ligapunte en n verloor met agt of meer punte nul ligapunte n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere deur ten minste drie driee meer as die teenstander in n wedstryd te druk of deur met sewe punte of minder te verloor Die kompetisie se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi 2 Telkaart WysigNasie Wedstryde Punte Bonuspunte LigapunteSpeel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil1 Nieu Seeland 6 4 0 2 195 128 67 3 192 Suid Afrika 6 4 0 2 164 119 45 2 183 Australie 6 2 0 4 142 194 52 2 104 Argentinie 6 2 0 4 143 203 60 1 9Wedstryddatums WysigDatum DatumWeek 1 6 Augustus Week 4 3 SeptemberWeek 2 13 Augustus Week 5 15 September 17 SeptemberWeek 3 27 Augustus Week 6 24 SeptemberWeek 1 Wysig 6 Augustus 2022 Suid Afrika 26 10 Nieu Seeland Mbombela stadion Nelspruit Suid Afrika 17 05 SAST Driee Kurt Lee Arendse Willie le Roux Doelskoppe Handre Pollard 2 Strafskoppe Handre Pollard 3 Skepdoel Handre Pollard Rooikaart Kurt Lee Arendse Verslag Drie Shannon Frizell Doelskop Richie Mo unga Strafskop Jordie Barrett Bywoning 42 367 Skeidsregter Angus Gardner AUS Speler van die wedstryd Malcolm Marx RSA Malcolm Marx speel in sy 50ste toetswedstryd vir Suid Afrika Suid Afrika wen vir die eerste keer sedert 2009 agtereenvolgende wedstryde teen Nieu Seeland Dit is Suid Afrika se eerste tuisoorwinning teen Nieu Seeland sedert 4 Oktober 2014 Met hierdie nederlaag verloor Nieu Seeland vir die eerste keer sedert 1998 meer as twee agtereenvolgende wedstryde As gevolg van hierdie nederlaag val Nieu Seeland op die vyfde plek van Wereldrugby se wereldranglys hul laagste plek nog Nieu Seeland verloor sy openingswedstryd van die Rugbykampioenskap Drienasies vir die eerste keer sedert 2005 Dit is Suid Afrika se hoogste oorwinning teen Nieu Seeland sedert 30 Junie 1928 toe Suid Afrika met 17 0 op Kingsmead Durban geseevier het 6 Augustus 2022 Argentinie 26 41 Australie Estadio Malvinas Argentinas Mendoza Argentinie 16 05 AST Driee Pablo Matera Juan Martin Gonzalez Doelskoppe Emiliano Boffelli 2 Strafdoele Emiliano Boffelli 4 Verslag Driee Jordan Petaia Fraser McReight Strafdrie Folau Fainga a Len Ikitau Doelskoppe Quade Cooper Reece Hodge 3 Strafdoele Quade Cooper Reece Hodge Bywoning 33 000 Skeidsregter Mike Adamson SCO Speler van die wedstryd Rob Valetini AUS Week 2 Wysig 13 Augustus 2022 Suid Afrika 23 35 Nieu Seeland Ellispark Johannesburg Suid Afrika 17 05 SAST Driee Lukhanyo Am Makazole Mapimpi Doelskoppe Handre Pollard 2 Strafdoele Handre Pollard 3 Verslag Driee Sam Cane Samisoni Taukei aho David Havili Scott Barrett Doelskoppe Richie Mo unga 3 Strafdoele Richie Mo unga 3 Bywoning 61 519 Skeidsregter Luke Pearce ENG Speler van die wedstryd Rieko Ioane NZL Frans Malherbe speel in sy 50ste toetswedstryd vir Suid Afrika 13 Augustus 2022 Argentinie 48 17 Australie Estadio San Juan del Bicentenario San Juan Argentinie 16 05 AST Driee Juan Imhoff Thomas Gallo 2 Jeronimo de la Fuente Juan Martin Gonzalez Emiliano Boffelli Tomas Albornoz Doelskoppe Emiliano Boffelli 5 Strafdoel Emiliano Boffelli Verslag Driee James Slipper Len Ikitau Doelskoppe James O Connor 2 Strafdoel James O Connor Bywoning 23 155 Skeidsregter Karl Dickson ENG Speler van die wedstryd Thomas Gallo ARG Dit is Argentinie se hoogste oorwinning teen Australie meer as hul 18 3 oorwinning in 1983 Week 3 Wysig 27 Augustus 2022 Australie 25 17 Suid Afrika Adelaide ovaal Adelaide Australie 15 00 ACST Driee Fraser McReight 2 Marika Koroibete Doelskoppe Noah Lolesio 2 Strafdoele Noah Lolesio 2 Verslag Driee Kwagga Smith 2 Doelskoppe Elton Jantjies Jaden Hendrikse Strafdoel Handre Pollard Bywoning 36 336 Skeidsregter Paul Williams NZL Speler van die wedstryd Fraser McReight AUS Dit was die eerste toetswedstryd op Adelaide ovaal sedert 2004 27 Augustus 2022 Nieu Seeland 18 25 Argentinie Rugby League Park Christchurch Nieu Seeland 19 45 NZST Driee Samisoni Taukei aho Caleb Clarke Doelskop Richie Mo unga Strafdoele Richie Mo unga 2 Verslag Driee Juan Martin Gonzalez Doelskop Emiliano Boffelli Strafdoele Emiliano Boffelli 6 Bywoning 20 000 Skeidsregter Nika Amashukeli GEO Speler van die wedstryd Emiliano Boffelli ARG Marcos Kremer speel in sy 50ste toetswedstryd vir Argentinie Dit is Argentinie se eerste wegoorwinning in Nieu Seeland asook die eerste keer wat Argentinie twee agtereenvolgende oorwinnings in die Rugbykampioenskapreeks kon aanteken Michael Cheika word die tweede afrigter wat Nieu Seeland met twee verskillende spanne kan klop Australie en Argentinie Eddie Jones het daarin met Australie en Engeland geslaag Dit is die eerste keer dat Nieu Seeland drie agtereenvolgende tuiswedstryde verloor en drie tuiswedstryde in een kalenderjaar Week 4 Wysig 3 September 2022 Nieu Seeland 53 3 Argentinie Waikatostadion Hamilton Nieu Seeland 19 05 NZST Driee Ethan de Groot Caleb Clarke Rieko Ioane Jordie Barrett Ardie Savea Brodie Retallick Beauden Barrett Doelskoppe Richie Mo unga 4 Jordie Barrett 2 Strafdoele Richie Mo unga 2 Rapport Strafdoel Emiliano Boffelli Bywoning 22 000 Skeidsregter Nic Berry AUS Dit is Nieu Seeland se hoogste oorwinning teen Argentinie sedert 28 Junie 1997 toe hulle met 62 10 ook in Hamilton gewen het 3 September 2022 Australie 8 24 Suid Afrika Sydney Voetbalstadion Sydney Australie 19 35 AEST Drie Pete Samu Strafdoel Noah Lolesio Rapport Driee Damian de Allende Canan Moodie Franco Mostert Makazole Mapimpi Doelskoppe Damian Willemse Francois Steyn Bywoning 38 292 Skeidsregter Ben O Keeffe NZL Dit was die eerste toetswedstryd op die nuut geopende Sydney Voetbalstadion Dit is die eerste keer sedert 2013 wat Suid Afrika in Australie wen Week 5 Wysig 15 September 2022 Australie 37 39 Nieu Seeland Docklands stadion Melbourne Australie 19 45 AEST Driee Rob Valetini Andrew Kellaway 2 Pete Samu Doelskoppe Bernard Foley 4 Strafdoele Bernard Foley 2 Nic White Rapport Driee Samisoni Taukei aho 2 Richie Mo unga Will Jordan Jordie Barrett Doelskoppe Richie Mo unga 4 Strafdoele Richie Mo unga 2 Bywoning 53 343 Skeidsregter Mathieu Raynal FRA Speler van die wedstryd Samisoni Taukei aho NZL Marika Koroibete speel in sy 50ste toetswedstryd vir Australie 17 September 2022 Argentinie 20 36 Suid Afrika Estadio Libertadores de America Buenos Aires Argentinie 16 10 AST Driee Strafdrie Matias Moroni Doelskop Emiliano Boffelli Strafdoele Emiliano Boffelli 2 Rapport Driee Strafdrie Jaden Hendrikse Malcolm Marx 2 Damian de Allende Doelskoppe Damian Willemse Francois Steyn 2 Strafdoel Damian Willemse Bywoning 34 000 Skeidsregter James Doleman NZL Speler van die wedstryd Malcolm Marx RSA Dit was die eerste toetswedstryd op Estadio Libertadores de America Siya Kolisi speel in sy 70ste toetswedstryd vir Suid Afrika Agustin Creevy speel in sy 95 toetswedstryd vir Argentinie en word sodoende die Argentynse speler met die meeste wedstryde Week 6 Wysig 24 September 2022 Nieu Seeland 40 14 Australie Edenpark Auckland Nieu Seeland 19 05 NZST Driee Will Jordan Strafdrie Sam Whitelock Codie Taylor Samisoni Taukei aho Doelskoppe Richie Mo unga 2 Strafdoele Richie Mo unga 3 Verslag Driee Folau Fainga a Jordan Petaia Doelskoppe Bernard Foley Reece Hodge Bywoning 47 000 Skeidsregter Andrew Brace IRL Speler van die wedstryd Jordie Barrett NZL As gevolg van hierdie nederlaag val Australie op die negende plek van Wereldrugby se wereldranglys hul laagste plek nog 24 September 2022 Suid Afrika 38 21 Argentinie Kings Park Durban Suid Afrika 17 05 SAST Driee Jasper Wiese Siya Kolisi Strafdriee 2 Kurt Lee Arendse Doelskoppe Francois Steyn 3 Strafdoel Francois Steyn Verslag Driee Gonzalo Bertranou Juan Martin Gonzalez Matias Moroni Doelskoppe Emiliano Boffelli 3 Bywoning 45 982 Skeidsregter Damon Murphy AUS Rugbykampioenskapreekskampioen 2022 Nieu SeelandStatistiek WysigMeeste punte en driee Wysig Meeste punte aangeteken Naam Punte1 Emiliano Boffelli 71 Richie Mo unga3 Handre Pollard 324 Samisoni Taukei aho 255 Juan Martin Gonzalez 20 Meeste driee gedruk Naam Driee1 Samisoni Taukei aho 52 Juan Martin Gonzalez 43 Fraser McReight 3Verwysings Wysig en Boks home Test schedule for 2022 confirmed Suid Afrikaanse Rugbyunie Besoek op 27 September 2022 en SANZAR About The Rugby Championship SANZAAR Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018 Besoek op 14 September 2017 Eksterne skakels Wysig en Amptelike webwerf Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2022 Rugbykampioenskapreeks amp ol,