×
2021
2021
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | 2020 | ◄ 2021 ► | 2022 | 2023 | 2024 | 2025 | 2026 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2021
Kalenders
Joe Biden en Kamala Harris
Gregoriaanse kalender 2021
MMXXI
Ab urbe condita 2774
Armeense kalender 1470

ԹՎ ՌՆՀ

Sjinese kalender 4717 – 4718

丁子 – 戊丑

Ethiopiese kalender 2013 –2014
Hebreeuse kalender 5781 – 5782
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2076 – 2077
- Shaka Samvat 1943 – 1944
- Kali Yuga 5122 – 5123
Irannese kalender 1399 –1400
Islamitiese kalender 1443 –1443


Die jaar 2021 is 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit is die 21ste jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae.

Januarie

Februarie en Maart

April

Mei

Junie

Julie

  1. (en) . The Guardian. 30 Maart 2020. vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op20 Januarie 2021.
  2. (en) . BBC. 30 Maart 2020. vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op20 Januarie 2021.

Publikasie datum: Augustus 02, 2021

2021, 20ste, 21ste, 22ste, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, 2022, 2023, 2024, 2025, 2026, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, biden, kamala, harrisgregoriaanse, kalender, mmxxiab, urbe, condita, 2774armeense, kalender, 1470, ԹՎ, ՌՆՀsj. 2021 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2016 2017 2018 2019 2020 2021 2022 2023 2024 2025 2026 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2021Kalenders Joe Biden en Kamala HarrisGregoriaanse kalender 2021 MMXXIAb urbe condita 2774Armeense kalender 1470 ԹՎ ՌՆՀSjinese kalender 4717 4718 丁子 戊丑Ethiopiese kalender 2013 2014Hebreeuse kalender 5781 5782Hindoekalenders Vikram Samvat 2076 2077 Shaka Samvat 1943 1944 Kali Yuga 5122 5123Irannese kalender 1399 1400Islamitiese kalender 1443 1443 Die jaar 2021 is n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit is die 21ste jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae Gebeure Wysig1 Januarie Portugal neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Duitsland oor 6 Januarie Gewapende aanhangers van die uitgaande president Donald Trump bestorm die Amerikaanse Kapitool in Washington D C 10 Januarie Kim Jong oen van Noord Korea word verkies tot Sekretarisgeneraal van die Werkersparty van Korea n titel wat sy oorlede vader Kim Jong il voorheen gedra het 20 Januarie Die Demokraat Joe Biden word as 46ste President van die Verenigde State van Amerika ingehuldig terwyl Kamala Harris as 49ste adjunkpresident ingehuldig word 17 Maart Verkiesing van die Nederlandse Tweede Kamer van die Stategeneraal 23 Maart Verkiesings vir die 24ste Knesset in Israel 4 April 2 Mei Paasfees 7 Mei Misuzulu Zulu volg sy oorlede vader Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu op as Zoeloekoning 7 Mei Die Colonial Pipeline kuberaanval vind plaas wat op daardie stadium die grootste kuberaanval op n olie infrastruktuur teiken in die geskiedenis van die Verenigde State was 13 Mei Hemelvaartsdag 23 Mei Irvette van Zyl stel n nuwe wereldrekord op in n 50 km wedloop in Port Elizabeth met n tyd van 3 07 26 25 Mei Costa Rica sluit by die OESO aan 8 Junie Die bestaan van Operasie Anon ingevolge waarvan meer as 800 mense in 16 lande gearresteer word word bekendgemaak aan die internasionale nuusmedia 1 Julie Slowenie neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Portugal oor 11 Julie Onrus breek in KwaZulu Natal en Gauteng uit wat spoedig tot wydverspreide plundering in die provinsies lei 23 Julie 8 Augustus Die Olimpiese Somerspele 2020 wat weens die Koronaviruspandemie van 2019 2020 uitgestel is sal in Tokio Japan aangebied word 1 24 Augustus 5 September Die Paralimpiese Somerspele 2020 wat uitgestel is sal in Tokio aangebied word 2 5 September Die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van China is geskeduleer om verkiesings te hou vir hul Wetgewende Raad Sterftes WysigJanuarie Wysig 3 Januarie Dorah Sitole corden bleu sjef en eerste swart vrou in Suid Afrika wat n kookboek gepubliseer het 1953 4 Januarie Tanya Roberts Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger 1955 13 Januarie Sinikka Nopola Finse skrywer van kinderstories 1953 13 Januarie Hannes Viljoen Springbok vleuel 1943 13 Januarie Siegfried Fischbacher Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid 1939 16 Januarie Phil Spector Amerikaanse musiekprodusent 1939 19 Januarie Margot Luyt Suid Afrikaanse dramaregisseur en radio omroeper 21 Januarie Jackson Mthembu lid van die Nasionale Vergadering van Suid Afrika 1958 21 Januarie Randy Parton Amerikaanse akteur 1953 23 Januarie Jonas Gwangwa n Suid Afrikaanse jazz musikant liedjieskrywer en vervaardiger 1937 23 Januarie Hal Holbrook Amerikaanse akteur 1925 23 Januarie Larry King Amerikaanse televisie gasheer 1933 27 Januarie Cloris Leachman Amerikaanse aktrise 1926 28 Januarie Sibongile Khumalo Suid Afrikaanse sanger 1957 28 Januarie Cicely Tyson Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1924 Februarie en Maart Wysig 5 Februarie Christopher Plummer Kanadese teater rolprent en televisieakteur 1929 22 Februarie Aleksander Doba Poolse kajakvaarder bekend vir sy lang reise wat oseane oorsteek 1946 4 Maart Karima Brown Suid Afrikaanse joernalis 1967 7 Maart Peter Matlare Suid Afrikaanse besigheidsleier Covid 19 1960 12 Maart Koning Goodwill Zwelithini koning van die Zoeloes van 1968 2021 1948 12 Maart Ferdi Hartzenberg Suid Afrikaanse politikus en laaste leier van die Konserwatiewe Party 1936 12 Maart Noxolo Maqashalala Suid Afrikaanse aktrise 1977 21 Maart Jimmy Abbott Suid Afrikaanse swaargewigbokser rofstoeier en evangelis 1959 24 Maart Jessica Walter Amerikaanse aktrise 1941 April Wysig 3 April Jonathan Ball Suid Afrikaanse uitgewer 1951 4 April Frank Mdlalose eerste Premier van KwaZulu Natal 1931 5 April Paul Ritter Britse akteur 1966 8 April John Naisbitt Amerikaanse skrywer en futuris 1929 9 April Prins Philip Hertog van Edinburg eggenoot van Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk 1921 9 April Graeme Bloch Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en onderwyskundige 1956 14 April Bernard Madoff Amerikaanse beleggingsadviseur gevonnisde bedrieer 1938 16 April Helen McCrory Engelse aktrise 1968 19 April Walter Mondale 42ste Amerikaanse visepresident 1928 19 April Ian Wessels Suid Afrikaanse omroeper op RSG 1960 20 April Idriss Deby president van Tsjaad 1952 28 April Michael Collins Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieenier 1930 29 April Prinses Mantfombi Dlamini eggenote van wyle koning Goodwill Zwelithini 1953 Mei Wysig 6 Mei Humberto Maturana Chileense bioloog en filosoof 1928 18 Mei Charles Grodin Amerikaanse akteur 1935 22 Mei Yuan Longping Chinese onderwyser en landboukundige 1930 23 Mei Lorrae Desmond Australiese aktrise 1929 25 Mei Ben Kruger Suid Afrikaanse akteur 1957 25 Mei Monica Breed Afrikaanse omroeper aktrise en skrywer van kleuterprogramme en hoorbeelde 1923 29 Mei Gavin MacLeod Amerikaanse akteur 1931 29 Mei B J Thomas Amerikaanse sanger en akteur 1942 Junie Wysig 5 Junie T B Joshua Nigeriese Christelike TV evangelis 1963 7 Junie Shaleen Surtie Richards Suid Afrikaanse aktrise 1955 9 Junie Edward De Bono Maltees gebore skrywer 1933 13 Junie Ned Beatty Amerikaanse akteur 1937 16 Junie Jabu Mabuza Suid Afrikaanse sakeman en belegger Eskom hoof 1958 17 Junie Kenneth Kaunda Zambiese president 1924 25 Junie Petra Muller n Afrikaanse digter en skrywer 1935 30 Junie Donald Rumsfeld n Amerikaanse politikus en sakeman 1932 Julie Wysig 1 Julie Louis Andriessen Nederlandse komponis 1939 1 Julie Abel Pienaar godsdienstige skrywer met spirituele en sintretistiese sienings 1969 1 Julie Yoti die Griekse Boertjie Suid Afrikaanse sanger van Griekse afkoms onbekend 1 Julie Steve Kekana Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1958 6 Julie Suzzanne Douglas Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1957 7 Julie Cameron Mackenzie Suid Afrikaanse politikus en parlementslid vir die DA 1960 7 Julie Jovenel Moise president van Haiti 1968 7 Julie Carlos Reutemann Argentynse Formule Eenrenjaer 1942 9 Julie Geoff Makhubo Suid Afrikaanse politikus en burgemeester van die Johannesburgse Metro 1968 12 Julie Dr Ben Ngubane Suid Afrikaanse politikus en voormalige Eskom voorsitter 1941 15 Julie Peter R de Vries Nederlandse ondersoekjoernalis en misdaadverslaggewer 1956 20 Julie Rosa Smit Afrikaanse digter en wenner van die Ingrid Jonkerprys vir haar poesie 1945 21 Julie Lieb Bester Suid Afrikaanse akteur en musikant 1949 Verwysings Wysig en Tokyo Olympics to start in July 2021 after coronavirus rescheduling The Guardian 30 Maart 2020 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020 Besoek op 20 Januarie 2021 en Tokyo Olympics and Paralympics New dates confirmed for 2021 BBC 30 Maart 2020 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020 Besoek op 20 Januarie 2021 Eksterne skakels WysigWikinews bevat nuus in verband met 2021 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2021 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2021 amp ol,