×
2018
2018
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | ◄ 2018 ► | 2019 | 2020 | 2021 | 2022 | 2023 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2018
Kalenders
President Cyril Ramaphosa
Gregoriaanse kalender 2018
MMXVIII
Ab urbe condita 2771
Armeense kalender 1467

ԹՎ ՌՆԿԷ

Sjinese kalender 4714 – 4715

甲酉 – 乙戌

Ethiopiese kalender 2010 –2011
Hebreeuse kalender 5778 – 5779
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2073 – 2074
- Shaka Samvat 1940 – 1941
- Kali Yuga 5119 – 5120
Irannese kalender 1396 –1397
Islamitiese kalender 1440 –1440


Die jaar 2018 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dis was die 18de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Hugh Masekela, oorlede op 23 Januarie
Morgan Tsvangirai, oorlede op 14 Februarie
Winnie Madikizela-Mandela, oorlede op 2 April
Aretha Franklin, oorlede op 16 Augustus
Kofi Annan, oorlede op 18 Augustus
Stan Lee, oorlede op 12 November

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

2018, 20ste, 21ste, 22ste, 2013, 2014, 2015, 2016, 2017, 2019, 2020, 2021, 2022, 2023, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, president, cyril, ramaphosagregoriaanse, kalender, mmxviiiab, urbe, condita, 2771armeense, kalender, 1467, Թ. 2018 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020 2021 2022 2023 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2018Kalenders President Cyril RamaphosaGregoriaanse kalender 2018 MMXVIIIAb urbe condita 2771Armeense kalender 1467 ԹՎ ՌՆԿԷSjinese kalender 4714 4715 甲酉 乙戌Ethiopiese kalender 2010 2011Hebreeuse kalender 5778 5779Hindoekalenders Vikram Samvat 2073 2074 Shaka Samvat 1940 1941 Kali Yuga 5119 5120Irannese kalender 1396 1397Islamitiese kalender 1440 1440 Die jaar 2018 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dis was die 18de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Januarie Bulgarye neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Estland oor 4 Januarie Die Shosholoza Meyl ontspoor na n botsing met n vragmotor tussen Hennenman en Kroonstad waarby 21 mense sterf en 254 beseer word 9 25 Februarie Die 23ste Olimpiese Winterspele word in Pyeongchang Suid Korea aangebied 14 Februarie Jacob Zuma bedank as President van Suid Afrika 15 Februarie Cyril Ramaphosa word president van Suid Afrika 9 18 Maart Die twaalfde Paralimpiese Winterspele word in Pyeongchang Suid Korea aangebied 1 April Die President van Botswana Ian Khama bedank en word deur adjunkpresident Mokgweetsi Masisi opgevolg 8 Mei Bari Weiss redakteur van The New York Times publiseer n artikel oor die intellektuele donker web 10 Mei Hemelvaartsdag 19 Mei Die huweliksplegtigheid van die Britse Prins Harry met die Amerikaanse Meghan Markle 23 Mei Die krieketster AB de Villiers kondig teleurstellend sy uittrede uit internasionale krieket aan 25 Mei Tydens n referendum stem 66 4 van die stemgeregtiges in die Republiek Ierland ten gunste van die wettiging van aborsies 8 Junie Sanlam vier sy honderdste verjaarsdag 14 Junie 15 Julie Die 21ste Sokker wereldkampioenskap word in Rusland aangebied en der Frankryk gewen 1 Julie Oostenryk neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Bulgarye oor 5 Julie Litaue sluit by die OESO aan 14 Oktober Pous Paulus VI word deur Pous Franciskus heilig verklaar Geboortes Wysig9 Maart Prinses Adrienne van Swede Sweedse prinses 23 April Prins Louis van Cambridge gedoop Louis Arthur Charles seun van Prins William Hertog van Cambridge en n Britse troonopvolger Sterftes Wysig Hugh Masekela oorlede op 23 Januarie Morgan Tsvangirai oorlede op 14 Februarie Winnie Madikizela Mandela oorlede op 2 April Aretha Franklin oorlede op 16 Augustus Kofi Annan oorlede op 18 Augustus Stan Lee oorlede op 12 November 5 Januarie John W Young Amerikaanse ruimtevaarder 1930 9 Januarie Gerald Morkel voormalige premier van die Wes Kaap en burgemeester van Kaapstad 1941 17 Januarie Roy Bennett Zimbabwiese politikus 1957 18 Januarie Lucas Mangope Suid Afrikaanse politikus en oud president van die bantoestan Bophuthatswana 1977 1994 1923 20 Januarie Paul Bocuse Franse sjef gastronoom en skrywer van kookboeke 1926 22 Januarie Ursula K Le Guin Amerikaanse skrywer 1929 23 Januarie Hugh Masekela legendariese Suid Afrikaanse trompetspeler 1939 27 Januarie Ingvar Kamprad Sweedse sakemagnaat en stigter van Ikea 1926 29 Januarie Clive van Ryneveld Suid Afrikaanse krieketspeler politikus prokureur en bankier 1928 6 Februarie John Anthony West Amerikaanse skrywer dosent en geologiegids 1932 14 Februarie Ruud Lubbers Nederlandse politikus Eerste Minister 1939 14 Februarie Morgan Tsvangirai Zimbabwiese politikus 1952 21 Februarie Billy Graham Amerikaanse evangelis 1918 24 Februarie Sridevi Indiese aktrise 1963 26 Februarie Mies Bouwman Nederlandse televisie aanbieder 1929 3 Maart David Ogden Stiers Amerikaanse komediant en akteur 1942 3 Maart Roger Bannister voormalige Britse atleet en neuroloog 1929 8 Maart Peter Temple Australies Suid Afrikaanse joernalis en skrywer 1946 14 Maart Stephen Hawking Britse fisikus en skrywer 1942 23 Maart Philip Kerr Britse skrywer 1956 2 April Winnie Madikizela Mandela anti apartheidsaktivis en gewese vrou van Nelson Mandela 1936 14 April Colin Bland Suid Afrikaanse krieketspeler 1938 15 April Michael Halliday Australiese taalkundige 1925 15 April R Lee Ermey Amerikaanse akteur 1944 29 April Derek Keys Suid Afrikaanse politikus 1931 9 Mei Jan Engelen Suid Afrikaanse akteur en TV regisseur 1946 12 Mei Sam Nzima Suid Afrikaanse fotojoernalis 1934 22 Mei Philip Roth Amerikaanse romanskrywer 1933 26 Mei Alan Bean Amerikaanse ruimtevaarder 1932 8 Junie Anthony Bourdain Amerikaanse akteur en komediant 1956 16 Junie Syd Nomis Springbokrugbyspeler 1941 16 Junie Cecile Cilliers Suid Afrikaanse joernalis en skryfster 1933 25 Junie David Goldblatt Suid Afrikaanse fotograaf 1930 27 Junie Renata Coetzee kenner van die tradisionele voedselkulture van Suid Afrikaners 1930 14 Julie Theo Ben Gurirab Namibiese politikus 1938 26 Julie Gert Steyn Suid Afrikaanse bokskampioen 1951 27 Julie Bongani Mayosi Suid Afrikaanse professor 1967 29 Julie Nellie du Toit Suid Afrikaanse liriese sopraan 1929 5 Augustus Charlotte Rae Amerikaanse aktrise 1926 10 Augustus Koos Human Afrikaanse uitgewer rubriekskrywer en musiekkenner 1931 11 Augustus George Stevens Suid Afrikaanse bariton 15 Augustus Martin Pelser Springbokrugbyspeler 1934 16 Augustus Aretha Franklin Amerikaanse sangeres 1942 18 Augustus Kofi Annan Ghanese diplomaat en sewende sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1938 20 Augustus Lerina Erasmus Suid Afrikaanse aktrise en skrywer 1946 21 Augustus John van Reenen Suid Afrikaanse diskuswereldrekordhouer 1947 25 Augustus John McCain Amerikaanse politikus 1936 31 Augustus Marinus Wiechers Suid Afrikaanse regsman en grondwetkenner 1937 6 September Burt Reynolds Amerikaanse akteur rolprentregisseur en vervaardiger 1936 10 September Jannie Geldenhuys Suid Afrikaanse Weermaghoof 1935 20 September Pieter Kooij Suid Afrikaanse pianis musiekonderwyser en resensent 1937 22 September Edna Molewa ANC politikus en Minister van Omgewingsake van Suid Afrika 1957 25 September Shoki Mokgapa Suid Afrikaanse aktrise 1984 1 Oktober Charles Aznavour Franse skrywer komponis chansonnier sanger en akteur 1924 6 Oktober Montserrat Caballe Spaanse operasangeres 1933 7 Oktober Theuns Briers Springbokrugbyspeler 1929 12 Oktober Pik Botha Suid Afrikaanse politikus Minister van Buitelandse Sake 1932 15 Oktober Paul Allen Amerikaanse sakeman en medestigter van Microsoft 1953 20 Oktober Wim Kok Nederlandse politikus 1938 24 Oktober James Karen Amerikaanse akteur 1923 5 November Renier van Rooyen Suid Afrikaanse entrepreneur en stigter van Pep Stores 1931 12 November Stan Lee medestigter van die Marvel strokiesprentboeke 1922 17 November Nigel Morgan n Britse en Suid Afrikaanse veiligheidskonsultant wat noue bande met Suid Afrika se intelligensiedienste gehad het 1954 20 November Aaron Klug Britse skeikundige en biochemikus 1926 26 November Bernardo Bertolucci Italiaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer 1941 26 November Stephen Hillenburg Amerikaanse animasiekunstenaar 1961 30 November George H W Bush Amerikaanse politikus en 41ste President van die Verenigde State 1989 1993 1924 1 Desember Gertjie Brynard Springbokrugbyspeler 1938 1 Desember Ken Berry Amerikaanse akteur 1933 3 Desember Justin Cartwright Britse skrywer 1945 5 Desember Alex Boraine Suid Afrikaanse politikus skrywer en voormalige kerkleier 1931 Eksterne skakels WysigWikinews bevat nuus in verband met 2018 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2018 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2018 amp ol,