fbpx
Wikipedia

2017

2017
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | ◄ 2017 ► | 2018 | 2019 | 2020 | 2021 | 2022 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2017
Kalenders  
Donald Trump
Gregoriaanse kalender 2017
MMXVII
Ab urbe condita 2770
Armeense kalender 1466

ԹՎ ՌՆԿԶ

Sjinese kalender 4713 – 4714

癸申 – 甲酉

Ethiopiese kalender 2009 –2010
Hebreeuse kalender 5777 – 5778
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2072 – 2073
- Shaka Samvat 1939 – 1940
- Kali Yuga 5118 – 5119
Irannese kalender 1395 –1396
Islamitiese kalender 1439 –1439


Die jaar 2017 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 17de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Geboortes

  • 31 Augustus – Prins Gabriel, Hertog van Dalarna, Sweedse prins.

Sterftes

 
Roger Moore oorlede op 23 Mei
 
Helmut Kohl oorlede op 16 Junie
 
Hugh Hefner oorlede op 27 September

Eksterne skakels

2017
2017, 20ste, 21ste, 22ste, 2012, 2013, 2014, 2015, 2016, 2018, 2019, 2020, 2021, 2022, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, donald, trumpgregoriaanse, kalender, mmxviiab, urbe, condita, 2770armeense, kalender, 1466, ԹՎ, ՌՆԿԶsjinese,. 2017 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020 2021 2022 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2017Kalenders Donald TrumpGregoriaanse kalender 2017 MMXVIIAb urbe condita 2770Armeense kalender 1466 ԹՎ ՌՆԿԶSjinese kalender 4713 4714 癸申 甲酉Ethiopiese kalender 2009 2010Hebreeuse kalender 5777 5778Hindoekalenders Vikram Samvat 2072 2073 Shaka Samvat 1939 1940 Kali Yuga 5118 5119Irannese kalender 1395 1396Islamitiese kalender 1439 1439Die jaar 2017 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 17de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Januarie Malta neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Slowakye oor 14 Januarie 5 Februarie Die Afrikanasiesbeker 2017 vind in Gaboen plaas 20 Januarie Donald Trump word as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika beedig 21 Januarie President Yahya Jammeh van Gambie word in ballingskap gedwing en deur Adama Barrow opgevolg 30 Januarie 33 jaar na die land se ontrekking van die Organisasie vir Afrika eenheid as gevolg van die Wes Sahara konflik sluit Marokko by die Afrika unie aan 15 Maart Verkiesings van die Nederlandse Tweede Kamer van die State Generaal 14 Mei Emmanuel Macron word as nuwe President van Frankryk beedig 25 Mei Hemelvaartsdag 5 Junie Montenegro sluit by NAVO aan 7 Junie n Bosbrand breek uit op die Tuinroete te Elandskraal naby Karatara wat geweldige brandskade tot gevolg het in Knysna 17 2 Julie Die 8ste FIFA Konfederasiebeker toernooi word in Rusland gespeel 22 Junie Afghanistan en Ierland word volle lede van die Internasionale Krieketraad IKR 1 Julie Estland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Malta oor 8 September n Aardbewing van 8 1 op die Richterskaal tref die suide van Meksiko 15 September Die ruimtetuig Cassini Huygens sal nadat dit Saturnus vir 13 jaar bestudeer het in die planeet se atmosfeer verbrand 29 September Kirsten McCann n Suid Afrikaanse roeier wen n wereldtitel in Sarasota Florida die eerste Suid Afrikaanse vrou wat dit vermag 31 Oktober Duitsland vier 500 jaar Protestantse Hervorming 21 November Robert Mugabe bedank uiteindelik as President van Zimbabwe nadat hy jare lank aan die mag bly vasklou het In Frankryk word die staatsdossier oor die Nederlandse dubbelspioen Mata Hari openbaar gemaak Geboortes Wysig31 Augustus Prins Gabriel Hertog van Dalarna Sweedse prins Sterftes Wysig Roger Moore oorlede op 23 Mei Helmut Kohl oorlede op 16 Junie Hugh Hefner oorlede op 27 September 1 Januarie Yaakov Neeman Israelse politikus advokaat en regsgeleerde 1939 9 Januarie Zygmunt Bauman Pools Britse sosioloog en filosoof 1925 13 Januarie Mark Fisher n Britse skrywer kultuurteoretikus filosoof en dosent 1968 14 Januarie Kevin Starr Amerikaanse geskiedkundige 1940 15 Januarie Marga van Rooy Suid Afrikaanse aktrise 1942 16 Januarie Eugene Cernan Amerikaanse ruimtevaarder 1934 18 Januarie Peter Henry Abrahams Suid Afrikaanse romanskrywer digter joernalis en politieke kommentator 1919 20 Januarie Robert Anker Nederlandse skrywer en digter 1946 25 Januarie Mary Tyler Moore Amerikaanse aktrise en komediant 1936 26 Januarie Barbara Hale Amerikaanse aktrise 1922 6 Februarie Joost van der Westhuizen Suid Afrika se agt en veertigste Springbokkaptein 1971 16 Februarie Dick Bruna Nederlandse grafiese ontwerper tekenaar en skrywer van kinderboeke 1927 25 Februarie Bill Paxton Amerikaanse akteur 1955 4 Maart Margaret Roberts Suid Afrikaanse kruiedokter en skrywer 1937 21 Maart Martin McGuinness Noord Ierse republikeinse politikus 1950 28 Maart Ahmed Kathrada Suid Afrikaanse politikus en anti apartheidsaktivis 1929 1 Mei Karel Schoeman Afrikaanse skrywer 1939 19 Mei Stanislav Petrov Sowjetse luitenant kolonel 1939 23 Mei Roger Moore Engelse akteur 1927 24 Mei Piet Byleveld Suid Afrikaanse speurder 1950 26 Mei Zbigniew Brzezinski Amerikaanse politieke wetenskaplike 1928 4 Junie Esme Berman Suid Afrikaanse outeur lektor navorser uitsaaier historikus en kunskonsultant 1929 7 Junie Johann Botha Suid Afrikaanse TV radio aanbieder en dokumentervervaardiger 1963 7 Junie PG du Plessis Afrikaanse skrywer 1934 9 Junie Carl von Hirschberg n Suid Afrikaanse diplomaat 1926 14 Junie Monika Pon su san was die model wat Vladimir Tretchikoff vir sy beroemde skildery Chinese Girl Chinese meisie ook bekend as The Green Lady die groen dame gebruik het 1930 16 Junie Helmut Kohl Duitse politikus en kanselier 1982 1998 1930 17 Junie Daniel Steyn Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1923 22 Junie Quett Masire Botswana politikus en tweede president van Botswana 1980 1998 1925 30 Junie Simone Veil Franse en Europese staatsvrou 1927 12 Julie Ray Phiri Suid Afrikaanse sanger 1947 15 Julie Maryam Mirzakhani Iranse wiskundige 1977 27 Julie Sam Shepard Amerikaanse akteur en skrywer 1943 9 Augustus I D Lamprecht Suid Afrikaanse skrywer 1933 20 Augustus Colin Meads Nieu Seelandse rugbyspeler 1936 30 Augustus Marjorie Boulton Britse skrywer en digter 1924 8 September Harry Kuitert Nederlandse teoloog 1924 8 September Don Williams Amerikaanse countrysanger 1939 11 September J P Donleavy Iers Amerikaanse skrywer en Dramaturg 1926 17 September Lionel Wilson Suid Afrikaanse Springbokrugbyspeler 1933 19 September Jake LaMotta Amerikaanse professionele bokser 1922 27 September Raymond Buckland Brits gebore Amerikaanse skrywer 1934 27 September Hugh Hefner Amerikaanse tydskrifuitgewer 1926 10 Oktober Ryk Hattingh Suid Afrikaanse skrywer 1957 22 Oktober Paul J Weitz Amerikaanse vlootkaptein vlieenier lugvaartingenieur toetsvlieenier en Nasa ruimtevaarder 1932 27 Oktober Cecil Moss Springbokrugbyspeler afrigter en dokter 1925 6 November Richard F Gordon Amerikaanse vlootoffisier en toetsvlieenier chemikus en Nasa ruimtevaarder 1929 7 November Tommie Meyer Suid Afrikaanse rolprentregisseur en vervaardiger 1928 11 November Chiquito de la Calzada Spaanse akteur komediant en sanger 1932 17 November Salvatore Riina Italiaanse mafioso 1930 21 November David Cassidy Amerikaanse sanger akteur 1950 25 November Rance Howard Amerikaanse akteur 1928 29 November Jerry Fodor Amerikaanse filosoof 1935 30 November Eddie Daniels Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis 1928 13 Desember Prof Richard Ernest van der Ross n Kaapse Kleurling leier en opvoedkundige 1921 16 Desember Sharon Laws Britse professionele fietsryer 1974 25 Desember Willie Toweel Suid Afrikaanse bokskampioen 1934 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2017 Wikinews bevat nuus in verband met 2017 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2017 amp oldid 2408565,