×
2015
2015
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 | ◄ 2015 ► | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | 2020 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2015
Kalenders
André P. Brink, oorlede 6 Februarie
Gregoriaanse kalender 2015
MMXV
Ab urbe condita 2768
Armeense kalender 1464

ԹՎ ՌՆԿԴ

Sjinese kalender 4711 – 4712

辛午 – 壬未

Ethiopiese kalender 2007 –2008
Hebreeuse kalender 5775 – 5776
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2070 – 2071
- Shaka Samvat 1937 – 1938
- Kali Yuga 5116 – 5117
Irannese kalender 1393 –1394
Islamitiese kalender 1437 –1437


Die jaar 2015 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het dit 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

2015 is tydens die agt-en-sestigste sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies as die internasionale jaar van lig en van grond aangewys.

Hage Geingob tydens sy inhuldiging as president van Namibië
Uitslag van die Ierse referendum oor selfdegeslaghuwelike volgens distrikte

Ja

Nee


Muhammadu Buhari (regs) neem die Nigeriese presidentsamp van Goodluck Jonathan (links) oor
Leonard Nimoy oorlede op 27 Februarie
Omar Sharif oorlede op 10 Julie
Henning Mankell oorlede op 5 Oktober
Helmut Schmidt oorlede op 10 November
  1. (Webartikel). Netwerk24. vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op22 Mei 2017.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

2015, 20ste, 21ste, 22ste, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014, 2016, 2017, 2018, 2019, 2020, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, andré, brink, oorlede, februariegregoriaanse, kalender, mmxvab, urbe, condita, 2768armeense, kalender, 1464,. 2015 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2015Kalenders Andre P Brink oorlede 6 FebruarieGregoriaanse kalender 2015 MMXVAb urbe condita 2768Armeense kalender 1464 ԹՎ ՌՆԿԴSjinese kalender 4711 4712 辛午 壬未Ethiopiese kalender 2007 2008Hebreeuse kalender 5775 5776Hindoekalenders Vikram Samvat 2070 2071 Shaka Samvat 1937 1938 Kali Yuga 5116 5117Irannese kalender 1393 1394Islamitiese kalender 1437 1437 Die jaar 2015 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 15de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het dit 12 maande 52 weke en 365 dae gehad 2015 is tydens die agt en sestigste sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies as die internasionale jaar van lig en van grond aangewys Gebeure Wysig Hage Geingob tydens sy inhuldiging as president van Namibie Uitslag van die Ierse referendum oor selfdegeslaghuwelike volgens distrikte Ja Nee Muhammadu Buhari regs neem die Nigeriese presidentsamp van Goodluck Jonathan links oor 1 Januarie Letland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Italie oor 1 Januarie Litaue tree tot die Eurosone toe en begin met die omskakeling van die litas na die Euro 1 Januarie Die Eurasiatiese Unie tree amptelik in werking Die EAU behels ekonomiese samewerking tussen Rusland Wit Rusland Armenie Kasakstan en Kirgisie 27 Januarie n Moord op drie gesinslede van die Van Breda familie en die besering van n ander vind plaas op die De Zalze gholflandgoed in Stellenbosch 2 Februarie Die Internasionale Geregshof in Den Haag oordeel dat Kroasie en Serwie tydens die Balkanoorloe 1991 1995 geen Volksmoord gepleeg het nie 14 Februarie 29 Maart Die 11de Krieketwereldbeker word in Australie en Nieu Seeland aangebied en deur Australie gewen 1 Maart Die ou president van Uruguay Tabare Vazquez le die ampseed af as nuwe president van die land 6 Maart Die Dawn ruimtetuig bereik die dwergplaneet Ceres 16 Maart 200 jarige viering van die Koninkryk van die Nederlande 20 Maart Totale sonsverduistering oor die noorde van die Atlantiese Oseaan 21 Maart Tydens die 25ste onafhanklikheidsvierings in Namibie word die ou premier Hage Geingob ingesweer as nuwe president van die land terwyl Saara Kuugongelwa die ampseed afle as eerste minister 24 Maart n Germanwings Airbus A320 vlug 9525 met 144 passasiers en ses bemanningslede aan boord stort in moeilik toeganklike terrein in die Franse Alpe neer 29 Maart Die Australiese nasionale krieketspan wen hul vyfde wereldbeker 31 Maart Die 20e Knesset word ingesweer 25 April n Aardbewing van 7 8 op die Richterskaal saai verwoesting in Nepal 10 Mei Moedersdag in Suid Afrika 10 Mei Mmusi Maimane word in Port Elizabeth verkies tot die Demokratiese Alliansie se eerste swart leier 14 Mei Hemelvaartsdag 14 Mei Die Israelse Netanyahu IV kabinet word opgerig 22 Mei Die Republiek van Ierland word die eerste land ter wereld wat selfdegeslaghuwelike deur n referendum wettig verklaar 29 Mei Die ou staatshoof van Nigerie Muhammadu Buhari le die ampseed af as nuwe president van die land 31 Mei Gift Kelehe en Caroline Wostmann wen die mans en vroue wedrenne in die Comrades maraton onderskeidelik die eerste keer in 23 jaar dat Suid Afrikaners beide die wedrenne wen 26 Junie Die Hooggeregshof van die Verenigde State verklaar selfdegeslaghuwelike in alle Amerikaanse deelstate wettig 1 Julie Luxemburg neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Letland oor 1 Julie Die Verenigde State en Kuba kondig amptelik aan dat hul ambassades heropen sal word vir die eerste keer sedert 1961 1 Julie n Rekordtemperatuur van 36 7 C word aangeteken op Londen se Heathrow lughawe op die warmste Juliedag tot nog toe in die Verenigde Koninkryk 14 Julie Die ruimtetuig New Horizons vlieg verby Pluto op n afstand van 12 600 km en neem foto s van die dwergplaneet en sy natuurlike satelliete 6 Augustus Andrzej Duda le die ampseed af as nuwe president van Pole 9 September Koningin Elizabeth II word die langsheersende Britse monarg 13 September Gedeeltelike sonsverduistering oor Suider Afrika 18 September 31 Oktober Die 8ste Rugbywereldbeker word in Engeland aangebied 28 September Totale maansverduistering 31 Oktober Die Nieu Seelandse nasionale rugbyspan wen hul derde wereldbeker 4 November Die Kanadese liberale politikus Justin Trudeau le die ampseed af as nuwe eerste minister van die land 13 November IS ondersteuners maak 132 mense in aanvalle dood en beseer n verdere 415 in Parys Frankryk 16 November Die Poolse konserwatiewe politikus Beata Szydlo le die ampseed as nuwe eerste minister van die land af 18 November Lucara Diamond Corporation kondig die ontdekking van die Karowe AK6 diamant van 1111 karaat aan 19 November Die All Black Richie McCaw kondig sy uittrede uit internasionale rugby aan 1 Desember De Beers verkoop al hulle oorblywende myne in Kimberley aan Petra Diamonds vir R 102 miljoen 10 Desember Die Argentynse konserwatiewe politikus Mauricio Macri le die ampseed as nuwe president van die land af Die gedrukte HAT is 50 jaar oud In Kaapstad begin n erge waterkrisis Geboortes Wysig2 Mei Prinses Charlotte van Cambridge gedoop Charlotte Elizabeth Diana dogter van Prins William Hertog van Cambridge en n Britse troonopvolger 15 Junie Prins Nicolas van Swede Sweedse prins Sterftes Wysig Leonard Nimoy oorlede op 27 Februarie Omar Sharif oorlede op 10 Julie Henning Mankell oorlede op 5 Oktober Helmut Schmidt oorlede op 10 November onbekende dag Pieter de Villiers Suid Afrikaanse pianis orrelis en komponis 1924 10 Januarie Dr F I J van Rensburg Afrikaanse akademikus en literere kritikus 1922 23 Januarie Jackie Selebi Suid Afrikaanse polisiekommissaris 1950 23 Januarie Abdoellah bin Abdoel Aziz al Saoed koning van Saoedi Arabie 1924 25 Januarie Demis Roussos Griekse sanger 1946 27 Januarie Charles H Townes Amerikaanse fisikus en Nobelpryswenner 1915 28 Januarie Yves Chauvin Franse chemikus en Nobelpryswenner 1930 3 Februarie Max Mangold Duitse professor in fonetiek fonologie en algemene linguistiek 1922 5 Februarie Val Logsdon Fitch Amerikaanse fisikus en Nobelpryswenner 1923 6 Februarie Andre P Brink Suid Afrikaanse skrywer 1935 16 Februarie Lesley Gore Amerikaanse sangeres 1946 27 Februarie Boris Nemtsof Russiese wetenskaplike staatsman en liberale politikus 1959 27 Februarie Leonard Nimoy Amerikaanse akteur regisseur digter musikant en fotograaf 1931 4 Maart Solly Ozrovech skrywer van Christelike boeke en afgetrede predikant 1927 8 Maart Tjol Lategan Springbokrugbyspeler 1925 12 Maart Terry Pratchett Britse outeur 1948 15 Maart Collins Chabane Suid Afrikaanse minister van openbare dienste en administrasie 1960 19 Maart Steve Mokone voormalige Suid Afrikaanse sokkerspeler 1932 26 Maart Tomas Transtromer Sweedse skrywer en Nobelpryswenner 1931 10 April Richie Benaud voormalige Australiese krieketkaptein en kommentator 1930 13 April Gunter Grass Duitse skrywer beeldhouer skilder en grafiese kunstenaar 1927 15 April Tadahiko Ueda Japannese sokkerspeler 1947 14 April Percy Sledge Amerikaanse sanger 1940 2 Mei Ruth Rendell Engelse skryweres van misdaadromans 1930 12 Mei Ruth Mompati Suid Afrikaanse politikus en ambassadeur 1925 14 Mei B B King Amerikaanse bluessanger 1925 23 Mei John Forbes Nash Jr Amerikaanse wiskundige en Nobelpryswenner 1928 23 Mei Ali Raymi Jemeense bokser en vlieggewigwereldkampioen 1973 2 Junie Irwin Rose Amerikaanse biochemikus en Nobelpryswenner 1926 4 Junie Ena Murray Afrikaanse skryfster 1936 5 Junie Jerry Collins Nieu Seelandse rugbyspeler 1980 7 Junie Christopher Lee Engelse akteur sanger en skrywer 1922 13 Junie Darius Dhlomo Suid Afrikaanse sokkerspeler akteur bokser musikant en politiese aktivis 1931 20 Junie Esther Brand Suid Afrikaanse atleet en Olimpiese goue medalje wenner 1922 20 Junie Jan Scholtz Suid Afrikaanse draaiboekskrywer regisseur en vervaardiger van rolprente 1938 22 Junie James Horner Amerikaanse komponis en dirigent van orkestrale en rolprentmusiek 1953 25 Junie Patrick Macnee Brits Amerikaanse akteur 1922 3 Julie Fredi Nest Afrikaanse sanger 25 Maart 1959 5 Julie Hernus Kriel voormalige minister van wet en orde in die kabinet van Suid Afrika 1941 5 Julie Piet Malan Springbokrugbyspeler 1919 10 Julie Omar Sharif Egiptiese akteur 1932 11 Julie Giacomo Biffi Italiaanse kardinaal 1928 12 Julie Chenjerai Hove Zimbabwiese digter 1956 14 Julie Ildiko Schwarczenberger Hongaarse skermer 1951 15 Julie Wan Li Sjinese politikus 1916 16 Julie Alcides Ghiggia Uruguayse sokkerspeler 1926 17 Julie Jules Bianchi Franse F1 renjaer 1989 19 Julie Galina Prozumenshchikova Russiese swemmer 1948 22 Julie Johan Degenaar Suid Afrikaanse filosoof en teoloog 1926 28 Julie Clive Rice Suid Afrikaanse krieketspeler en Springbok krieketkaptein 1949 29 Julie T T Cloete Afrikaanse digter en letterkundige 1924 6 Augustus Charl van den Berg Suid Afrikaanse model en gay aktivis 1981 10 Augustus Berna Ackerman Suid Afrikaanse skrywer en musiekdosent 1935 18 Augustus Khaled al Asaad Siriese argeoloog 1934 30 Augustus Oliver Sacks Britse neuroloog en skrywer 1933 25 September Evert Snyman Afrikaanse radio omroeper stemkunstenaar akteur en skrywer 1955 3 Oktober Isao Hosoe Japannese lug en ruimtevaartingenieur ontwerper en dosent 1942 5 Oktober Johan Kilian voormalige leier van die Nuwe Nasionale Party onbekend 5 Oktober Henning Mankell Sweedse toneelregisseur en skrywer 1948 5 Oktober Jos Vandeloo Vlaamse skrywer en digter 1925 12 Oktober Gene Louw Suid Afrikaanse politikus 1931 1 14 Oktober Francois van Heyningen Suid Afrikaanse akteur sanger skrywer en radio omroeper 1935 14 Oktober Ahmed Kerekou Beninse politikus en twee keer president van die land 1933 10 November Helmut Schmidt Duitse politikus en vyfde kanselier van die Federale Republiek van Duitsland 1918 18 November Jonah Lomu Nieu Seelandse rugbyspeler 1975 18 November John Gainsford Springbokrugbyspeler 1938 22 November Kim Young sam Suid Koreaanse politikus en sewende president van die land 1927 28 November Mark Behr Suid Afrikaanse skrywer 1963 13 Desember Lionel Mtshali Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1935 19 Desember Kurt Masur Duitse dirigent 1927 27 Desember Randall Wicomb Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1949 28 Desember Chris Barnard befaamde Afrikaanse skrywer en rolprentmaker 1939 31 Desember Natalie Cole Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer 1950 Verwysings Wysig Gene Louw 84 trap diep spore Webartikel Netwerk24 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019 Besoek op 22 Mei 2017 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2015 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2015 amp ol,