×
2014
2014
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | ◄ 2014 ► | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2014
Kalenders
Die Krim (swart)
Gregoriaanse kalender 2014
MMXIV
Ab urbe condita 2767
Armeense kalender 1463

ԹՎ ՌՆԿԳ

Sjinese kalender 4710 – 4711

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender 2006 –2007
Hebreeuse kalender 5774 – 5775
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2069 – 2070
- Shaka Samvat 1936 – 1937
- Kali Yuga 5115 – 5116
Irannese kalender 1392 –1393
Islamitiese kalender 1436 –1436


Die jaar 2014 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Verenigde Nasies het 2014 as die internasionale jaar van familieboerdery en kristallografie verklaar.

Chad le Clos stel 'n nuwe swemwêreldrekord op.
  • 20 Februarie – Prinses Leonore van Swede, Sweedse prinses.
  • 10 Desember – Prinses Gabriella van Monaco, Monegaskiese prinses.
  • 10 Desember – Prins Jaques van Monaco, Monegaskiese prins.
Ariel Sharon op 11 Januarie oorlede
Mickey Rooney oorlede op 6 April
Robin Williams oorlede op 11 Augustus
Joe Cocker oorlede op 22 Desember

Publikasie datum: September 03, 2021

2014, 20ste, 21ste, 22ste, 2009, 2010, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2017, 2018, 2019, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, krim, swart, gregoriaanse, kalender, mmxivab, urbe, condita, 2767armeense, kalender, 1463, ԹՎ, ՌՆԿԳsjinese, . 2014 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2014Kalenders Die Krim swart Gregoriaanse kalender 2014 MMXIVAb urbe condita 2767Armeense kalender 1463 ԹՎ ՌՆԿԳSjinese kalender 4710 4711 庚巳 辛午Ethiopiese kalender 2006 2007Hebreeuse kalender 5774 5775Hindoekalenders Vikram Samvat 2069 2070 Shaka Samvat 1936 1937 Kali Yuga 5115 5116Irannese kalender 1392 1393Islamitiese kalender 1436 1436 Die jaar 2014 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 14de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die Verenigde Nasies het 2014 as die internasionale jaar van familieboerdery en kristallografie verklaar Gebeure Wysig Chad le Clos stel n nuwe swemwereldrekord op 1 Januarie Griekeland neem die voorsitterskap van die Europese Unie van Litaue oor 1 Januarie Die Franse oorsese gebied Mayotte word amptelik deel van die Europese Unie 1 Januarie Letland skakel na die euro oor en word die agtiende land in die Eurosone 10 Januarie Tafelberg se kabelkar sweefspoor verwelkom sy 23 miljoenste besoeker op die berg 7 23 Februarie Die 22ste Olimpiese Winterspele word in Sotsji Rusland aangebied 3 Maart Opposisie van die planeet Mars 7 16 Maart Die elfde Paralimpiese Winterspele word in Sotsji Rusland aangebied 8 Maart Vlug MH370 van Malaysia Airlines verdwyn spoorloos 21 Maart Die Russiese president Wladimir Poetin onderteken die wet waardeur die Krim n republiek en Sewastopol n federale stad binne die Russiese Federasie word 27 April Pous Johannes XXIII en Pous Johannes Paulus II word deur Pous Franciskus heilig verklaar 7 Mei Die Suid Afrikaanse algemene verkiesing vind plaas 29 Mei Hemelvaartsdag 2 Junie Koning Juan Carlos I van Spanje kondig aan dat hy abdikeer en die titel aan sy seun kroonprins Felipe oordra 12 Junie 13 Julie Die 20ste Sokker wereldkampioenskappe word in Brasilie aangebied wat deur Duitsland gewen word 19 Junie Nadat Juan Carlos I ten gunste van sy oudste seun abdikeer het le Felipe VI die ampseed as nuwe koning van Spanje af 1 Julie Italie neem die voorsitterskap van die Europese Unie van Griekeland oor 17 Julie n Boeing 777 Malaysia Airlines vlug 17 word deur militantes neergeskiet in die ooste van die Oekraine Al 298 insittendes sterf in die ramp 28 Julie Die Eerste Wereldoorlog het 100 jaar gelede begin 1 September Die Tweede Wereldoorlog het 75 jaar gelede begin 12 September Vier en tagtig Suid Afrikaners sterf nadat n gastehuis by T B Joshua se kerk in Lagos Nigerie ineenstort 18 September Tydens die referendum in Skotland stem die bevolking teen onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk en ten gunste van die status quo as een van vier lande van die Verenigde Koninkryk 22 September Na n tog van 10 maande plaas MAVEN homself in n wentelbaan om die planeet Mars 19 Oktober Pous Paulus VI word deur Pous Franciskus salig verklaar 4 Desember Chad le Clos stel n nuwe wereldrekord daar in die 100m vlinderslag in n tyd van 48 44 sekondes tydens die kortbad wereldbyeenkoms in Doha 14 Desember Rolene Strauss Mej Suid Afrika word as die nuwe Mej Wereld gekroon in Londen Geboortes Wysig20 Februarie Prinses Leonore van Swede Sweedse prinses 10 Desember Prinses Gabriella van Monaco Monegaskiese prinses 10 Desember Prins Jaques van Monaco Monegaskiese prins Sterftes Wysig Ariel Sharon op 11 Januarie oorlede Mickey Rooney oorlede op 6 April Robin Williams oorlede op 11 Augustus Joe Cocker oorlede op 22 Desember 1 Januarie Frits Naude beskuldigde in die Boeremagsaak 1947 9 Januarie Paul du Toit Suid Afrikaanse kunstenaar wat gespesialiseer het in skilderkuns papier gemengde media en beeldhouwerk 1965 11 Januarie Ariel Sharon Israeliese politikus 1928 15 Januarie Wilhelm Hankel Duitse ekonoom 1929 20 Januarie Claudio Abbado Italiaanse dirigent 1933 28 Januarie Pete Seeger Amerikaanse folksanger en aktivis 1919 1 Februarie Maximilian Schell Oostenryks Switserse akteur en regisseur 1930 9 Februarie Willie Marais NG predikant en skrywer 1929 10 Februarie Shirley Temple Amerikaanse aktrise 1928 3 Maart William R Pogue Amerikaanse ruimtevaarder 1930 20 Maart Hennie Aucamp Afrikaanse skrywer 1934 2 April Urs Widmer Switserse skrywer en vertaler 1938 6 April Mickey Rooney Amerikaanse akteur 1920 13 April Peter Clarke Suid Afrikaane kunstenaar skrywer en digter 1929 17 April Gabriel Garcia Marquez Colombiaanse skrywer 1927 7 Mei Colin Pillinger Britse planetere wetenskaplike 1943 12 Mei Cornell Borchers Duitse aktrise 1925 19 Mei Jack Brabham Australiese Grand Prix renjaer 1926 21 Mei Anthony Hall Martin kenner op die gebied van swartrenosters en die Afrika olifant 1945 25 Mei Bunny Yeager Amerikaanse fotograaf en pin up model 1929 28 Mei Maya Angelou Amerikaanse skrywer en digter 1928 29 Mei Stefans Grove Suid Afrikaanse klassieke komponis 1922 3 Junie Prof Cas Janse van Vuuren Unisa se visekanselier van 1989 tot 1993 1930 7 Junie Epainette Mbeki Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en moeder van Thabo Mbeki 1916 15 Junie Graeme Fraser gouemedaljewenner van die Comrades maraton 17 Junie George Claassen wenner van die 1961 Comrades maraton 28 Junie Russel Botman rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch 1953 30 Junie Paul Mazursky Amerikaanse filmregisseur en draaiboekskrywer 1930 8 Julie Braam Raubenheimer voormalige Suid Afrikaanse politikus en minister van waterwese 1920 13 Julie Nadine Gordimer Suid Afrikaanse skryfster en Nobelpryswenner vir Letterkunde in 1991 1923 13 Julie Lorin Maazel Amerikaanse dirigent violis en komponis 1930 19 Julie Rubem Alves Brasiliaanse teoloog filosoof opvoeder skrywer en psigoanalis 1933 19 Julie David Easton Kanadees gebore Amerikaanse politieke wetenskaplike 1917 25 Julie Carlo Bergonzi Italiaanse opera tenoor 1924 3 Augustus Hennie van Loggerenberg Afrikaanse TV en radio persoonlikheid en musikant 5 Augustus Marilyn Burns Amerikaanse aktrise 1949 11 Augustus Robin Williams Amerikaanse akteur en komediant 1951 12 Augustus Lauren Bacall Amerikaanse aktrise 1924 21 Augustus Verna Vels Afrikaanse skryfster en omroeper 1933 24 Augustus Richard Attenborough Britse akteur en rolprentmaker 1923 31 Augustus Ollie Viljoen Afrikaanse musikant storieverteller TV regisseur en aanbieder van RSG se vastrap program 1939 4 September Joan Rivers Amerikaanse akteur komediant en skrywer 1933 4 September Gerrit Kouwenaar Nederlandse skrywer digter joernalis en vertaler 1923 10 September Richard Kiel Amerikaanse akteur en komediant 1939 12 September Ian Paisley Noord Ierse unionistiese politikus en Protestantse godsdienstige leier predikant en evangelis 1926 15 September Nikolaas Romanowitsj Romanof Russiese prins 1922 22 September Taffie Kikillus Suid Afrikaanse akteur musikant en komponis ca 1927 23 Oktober Abie Malan Suid Afrika se dertigste Springbokkaptein 1935 24 Oktober Mbulaeni Mulaudzi voormalige 800 m wereldkampioen en Olimpiese silwermedaljewenner 1980 26 Oktober Senzo Meyiwa Suid Afrikaanse sokkerspeler kaptein en doelwagter van Bafana Bafana en Orlando Pirates 1987 3 November Tinus Linee Suid Afrikaanse rugbyspeler 1969 13 November Charles Fryer Suid Afrikaanse digter en uitgewer 1946 14 November Marius Barnard broer en deel van prof Chris Barnard se sjirugiespan 1927 27 November P D James Engelse skryfster van misdaadfiksie 1920 30 November Ian Player Suid Afrikaanse natuurbewaarder en broer van Gary Player 1927 22 Desember Joe Cocker Engelse sanger 1944 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2014 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2014 amp ol,