×
2012
2012
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | ◄ 2012 ► | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2012
Kalenders
Neil Armstrong oorlede op 25 Augustus
Gregoriaanse kalender 2012
MMXII
Ab urbe condita 2765
Armeense kalender 1461

ԹՎ ՌՆԿԱ

Sjinese kalender 4708 – 4709

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 2004 –2005
Hebreeuse kalender 5772 – 5773
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2067 – 2068
- Shaka Samvat 1934 – 1935
- Kali Yuga 5113 – 5114
Irannese kalender 1390 –1391
Islamitiese kalender 1433 –1433


Die jaar 2012 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Die Verenigde Nasies het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio-ekonomiese samewerking te beklemtoon. In besonder om klem te lê op die verligting van armoede. Dit is ook as die jaar van Hernubare energie vir almal verklaar.

Die vyfde en laaste siklus van die Maya se kalender het teen einde 2012 uitgeloop. Sommige mense het geglo dat dit die einde van die wêreld sou wees.

Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.
Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.
  • 24 Januarie – Prinses Athena van Denemarke, Deense prinses.
  • 23 Februarie – Prinses Estelle van Swede, Sweedse prinses.
Whitney Houston oorlede op 11 Februarie
Donna Summer oorlede op 17 Mei
Oscar Niemeyer oorlede op 5 Desember
  1. (in Engels). Social.un.org. 31 Oktober 2011. vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2020. Besoek op13 November 2011.
  2. (in Engels). Un.org. vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019. Besoek op13 November 2011.
  3. (af) SABC2 se dokumentêr "Fluit-fluit, my storie is uit" oor Riaan Cruywagen, uitgesaai nét na die nuusbulletin op 26 November 2012.

Publikasie datum: Augustus 05, 2021

2012, 20ste, 21ste, 22ste, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011, 2013, 2014, 2015, 2016, 2017, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, neil, armstrong, oorlede, augustusgregoriaanse, kalender, mmxiiab, urbe, condita, 2765armeense, kalender, 14. 2012 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2012Kalenders Neil Armstrong oorlede op 25 AugustusGregoriaanse kalender 2012 MMXIIAb urbe condita 2765Armeense kalender 1461 ԹՎ ՌՆԿԱSjinese kalender 4708 4709 戊卯 己辰Ethiopiese kalender 2004 2005Hebreeuse kalender 5772 5773Hindoekalenders Vikram Samvat 2067 2068 Shaka Samvat 1934 1935 Kali Yuga 5113 5114Irannese kalender 1390 1391Islamitiese kalender 1433 1433 Die jaar 2012 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 12de jaar van die 21ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Die Verenigde Nasies het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio ekonomiese samewerking te beklemtoon In besonder om klem te le op die verligting van armoede 1 Dit is ook as die jaar van Hernubare energie vir almal verklaar 2 Die vyfde en laaste siklus van die Maya se kalender het teen einde 2012 uitgeloop Sommige mense het geglo dat dit die einde van die wereld sou wees Gebeure Wysig Riaan Cruywagen die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen 15 Januarie en 5 Februarie Presidentsverkiesing in Finland 3 Maart Opposisie van die planeet Mars 6 April Azawad verklaar eensydige onafhanklikheid van Mali 15 April Die skip Titanic het 100 jaar gelede gesink 17 Mei Hemelvaartsdag 25 Mei Suid Afrika kry die grootste gedeelte van die SKA radioteleskoop projek 30 Mei Die International Union of Pure and Applied Chemistry verander die name van die Chemiese elemente 114 Ununquadium Uuq tot Flerovium Fl en 116 Ununhexium Uuh tot Livermorium Lv 6 Junie Tweede en laaste oorgang van Venus in die 21ste eeu Die vorige was in 2004 en die volgende oorgang word in 2117 en 2125 verwag 7 Junie Die finale fase van die Gautrein tussen Rosebank en Johannesburg Parkstasie word in diens gestel 9 Junie 1 Julie Die Europese Sokkerkampioenskap 2012 vind in Pole en Oekraine plaas 12 Junie Riah Phiyega word aangestel as Suid Afrika se eerste vroulike polisiekommissaris 1 Julie President en kongresverkiesings in Meksiko 4 Julie Fisici van die Europese Organisasie vir Kernnavorsing CERN ontdek in twee afsonderlike eksperimente die Higgsboson die laaste van die 12 elementere deeltjies wat in die Standaardmodel beskryf word en die enigste een wat nog nie voorheen waargeneem is nie 11 Julie Die Hubble ruimteteleskoop ontdek die vyfde natuurlike satelliet van die dwergplaneet Pluto Styx 19 Julie Presidentverkiesings in Indie 27 Julie Die Olimpiese Somerspele 2012 begin in Londen VK 29 Julie Cameron van der Burgh van Suid Afrika wen die goue medalje op die Olimpiese Somerspele 2012 in die 100m borsslag 31 Julie Chad le Clos van Suid Afrika wen n goue medalje in 200 m vlinderslag tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 6 Augustus Die Curiosity verkenningstuig land op Mars 12 Augustus Afsluiting van die Olimpiese Somerspele 2012 29 Augustus Openingseremonie van die Paralimpiese Somerspele 2012 9 September Afsluiting van die Paralimpiese Somerspele 2012 14 Oktober Gemeenteraadsverkiesings in Belgie 6 November Barack Obama wen die presidensiele verkiesing in die Verenigde State van Amerika en by die referendum in Puerto Rico stem die meerderheid ten gunste van n toekomstige status as deelstaat van die Verenigde State 13 November Totale sonsverduistering in Noord Australie 21 November Mongolie sluit by die OVSE aan 26 November Riaan Cruywagen lees na 37 jaar sy laaste Afrikaanse nuusbulletin op SAUK televisie 3 29 November Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies stem met n groot meerderheid vir die opname van Palestina as waarnemer Geboortes Wysig24 Januarie Prinses Athena van Denemarke Deense prinses 23 Februarie Prinses Estelle van Swede Sweedse prinses Sterftes Wysig Whitney Houston oorlede op 11 Februarie Donna Summer oorlede op 17 Mei Oscar Niemeyer oorlede op 5 Desember 25 Januarie Paavo Berglund Finse dirigent en violis 1929 27 Januarie Reza de Wet Afrikaanse skrywer en dramaturg 1952 1 Februarie Wislawa Szymborska Poolse digteres en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1996 1923 5 Februarie Sam Coppola Amerikaanse akteur 1932 8 Februarie B P J Erasmus Suid Afrikaanse skrywer 1931 11 Februarie Whitney Houston Amerikaanse sangeres 1963 29 Februarie Ertjies Bezuidenhout Suid Afrikaanse fietsryer 1955 30 Maart Zak van Niekerk Suid Afrikaanse sanger 1978 1 April Milla Louw Suid Afrikaanse aktrise en stem afrigter 1922 8 April Jack Tramiel Pools Amerikaanse entrepreneur 1928 24 April Annake de Villiers Suid Afrikaanse violiste 1975 28 April Matilde Camus Spaanse digter 1919 6 Mei Roelof Temmingh Suid Afrikaanse komponis 1946 17 Mei Donna Summer Amerikaanse sangeres 1948 5 Junie Ray Bradbury Amerikaanse skrywer 1920 7 Junie Phillip Tobias Suid Afrikaanse paleontoloog 1925 8 Junie P H Nortje Afrikaanse storieverteller en skrywer 1920 11 Junie Christa Steyn Afrikaanse pianis liedjieskrywer en sangeres 1958 13 Junie Dawid Kruiper tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari 1935 14 Junie Willem Barnard Springbokrugbyspeler 1923 15 Junie Mof Myburgh Springbokrugbyspeler 1936 17 Junie Dolf Bekker Springbokrugbyspeler 1926 23 Junie Brigitte Engerer Franse pianis 1952 25 Junie Hennie Smit Suid Afrikaanse politikus 1928 30 Junie Yitzhak Shamir Israelse politikus eerste minister 1915 4 Julie Eric Sykes Britse akteur en komediant 1923 4 Julie Amie Venter Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1937 11 Julie Rutger Kopland Nederlandse digter 1934 15 Julie Celeste Holm Amerikaanse aktrise 1917 31 Julie Gore Vidal Amerikaanse skrywer en essayis 1925 31 Julie Johan van der Merwe Suid Afrikaanse akteur 1950 7 Augustus Noreen Berry Suid Afrikaansgebore mezzosopraan 1931 8 Augustus Japie Basson Suid Afrikaanse joernalis en politikus 1918 14 Augustus Phyllis Thaxter Amerikaanse aktrise 1919 20 Augustus Phyllis Diller Amerikaans aktrise en komediant 1917 25 Augustus Neil Armstrong Amerikaanse ruimtevaarder 1930 9 September Louis van Rensburg Afrikaanse sanger komponis en liedjieskrywer 1944 11 September Goliath Davids Suid Afrikaanse akteur 1929 23 September Corrie Sanders Suid Afrikaanse bokser 1966 21 Oktober Jan Barnard Springbok maratonatleet 1929 29 Oktober Hendrik Jan Marsman Nederlandse skrywer digter en vertaler 1937 5 November Louis Pienaar Suid Afrikaanse regter diplomaat en die laaste blanke administrateur van Suidwes Afrika 1926 17 November Ian Kirkpatrick Springbokrugbyspeler en afrigter 1930 28 November Jakes Gerwel Suid Afrikaanse akademikus politikus en sakeman 1946 1 Desember Arthur Chaskalson Suid Afrikaanse regsgeleerde 1931 5 Desember Oscar Niemeyer Brasiliaanse argitek 1907 5 Desember Dave Brubeck Amerikaanse jazzpianis 1920 9 Desember Patrick Moore Britse sterrekundige 1923 24 Desember Jack Klugman Amerikaanse akteur 1922 29 Desember Tony Greig Suid Afrikaanse gebore Engelse krieketspeler 1946 Verwysings Wysig United Nations International Year of Cooperatives 2012 in Engels Social un org 31 Oktober 2011 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2020 Besoek op 13 November 2011 United Nations International Year of Sustainability for All 2012 in Engels Un org Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019 Besoek op 13 November 2011 af SABC2 se dokumenter Fluit fluit my storie is uit oor Riaan Cruywagen uitgesaai net na die nuusbulletin op 26 November 2012 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2012 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2012 amp ol,