fbpx
Wikipedia

2011

2011
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | ◄ 2011 ► | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2011
Kalenders  
Osama bin Laden oorlede op 2 Mei
Gregoriaanse kalender 2011
MMXI
Ab urbe condita 2764
Armeense kalender 1460

ԹՎ ՌՆԿ

Sjinese kalender 4707 – 4708

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender 2003 –2004
Hebreeuse kalender 5771 – 5772
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2066 – 2067
- Shaka Samvat 1933 – 1934
- Kali Yuga 5112 – 5113
Irannese kalender 1389 –1390
Islamitiese kalender 1432 –1432


Die jaar 2011 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 21ste eeu n.C en die 2de jaar van die dekade 2010’s. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Verenigde Nasies het 2011 verklaar as die Internasionale Jaar van Woude.[1]

Gebeure

 
Uitsig oor Rikuzentakata, Japan, na die verwoestende aardbewings en tsoenami van 11 Maart 2011.
 
Die ruimtependeltuig Atlantis se laaste vlug.

Geboortes

  • 8 Januarie – Prins Vincent van Denemarke, Deense prins.
  • 8 Februarie – Prinses Josephine van Denemarke, Deense prinses.

Sterftes

 
Steve Jobs oorlede op 5 Oktober

Verwysings

  1. (in Engels). Verenigde Nasies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2011. Besoek op 30 November 2010.
  2. (en) N.Y. Times – Osama bin Laden is killed

Eksterne skakels

2011
2011, 20ste, 21ste, 22ste, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2012, 2013, 2014, 2015, 2016, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, osama, laden, oorlede, meigregoriaanse, kalender, mmxiab, urbe, condita, 2764armeense, kalender, 1460, ԹՎ, Ռ. 2011 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2011Kalenders Osama bin Laden oorlede op 2 MeiGregoriaanse kalender 2011 MMXIAb urbe condita 2764Armeense kalender 1460 ԹՎ ՌՆԿSjinese kalender 4707 4708 丁寅 戊卯Ethiopiese kalender 2003 2004Hebreeuse kalender 5771 5772Hindoekalenders Vikram Samvat 2066 2067 Shaka Samvat 1933 1934 Kali Yuga 5112 5113Irannese kalender 1389 1390Islamitiese kalender 1432 1432Die jaar 2011 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 11de jaar van die 21ste eeu n C en die 2de jaar van die dekade 2010 s Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die Verenigde Nasies het 2011 verklaar as die Internasionale Jaar van Woude 1 Gebeure Wysig Troue van Prins William en Kate Middleton Uitsig oor Rikuzentakata Japan na die verwoestende aardbewings en tsoenami van 11 Maart 2011 Die ruimtependeltuig Atlantis se laaste vlug 1 Januarie Die Euro word ingestel in Estland 1 Januarie Die Amerikaanse dollar word ingelei in Bonaire Saba en Sint Eustatius 15 Februarie 20 Oktober Die Libiese Burgeroorlog tussen rebelle van die Nasionale Oorgangsraad en die Libiese regering van Moeammar al Ghaddafi wat met n oorwinning vir die Nasionale Oorgangsraad eindig 11 Maart n Verwoestende 9 0 aardbewing skud Japan en veroorsaak n tsoenami met meer as 15 700 sterftes 20 Maart Parlementsverkiesings in Finland 19 Februarie 2 April Die 10de Krieketwereldbeker word in Indie Sri Lanka en Bangladesj aangebied en deur Indie gewen 29 April Die bruilof van die Britse Prins William met die Engelse Kate Middleton 30 April Saturnus in opposisie 1 Mei Pous Johannes Paulus II word salig verklaar deur sy opvolger Pous Benedictus XVI 5 Mei Skotse parlementsverkiesings 27 Mei Die Internasionale Ruimtestasie word voltooi 2 Junie Hemelvaartsdag 28 Junie Die Hubble ruimteteleskoop ontdek die vierde natuurlike satelliet van die dwergplaneet Pluto Kerberos 1 Julie Die bruilof van die Monegaskiese Albert II met die Suid Afrikaanse Charlene Wittstock 6 Julie Die Internasionale Olimpiese Komitee het in Durban Suid Afrika aangekondig dat Pyeongchang in Suid Korea die XXIIIste Olimpiese Winterspele mag aanbied 9 Julie Suid Soedan verklaar hul onafhanklikheid van Soedan 12 Julie Die planeet Neptunus het vir die eerste keer sedert sy ontdekking in 1846 een volledige omwenteling rondom die son voltooi 14 Julie Suid Soedan word die 193ste lidland van die Verenigde Nasies 24 Julie Analoog televisie uitsendings word in Japan gestaak 27 Julie Suid Soedan word die 54ste lidland van die Afrika unie 31 Augustus 18 September Die EuroBasket 2011 vind in Litaue plaas en word deur Spanje gewen 8 September n Aardbewing met n krag van 4 5 op die Richterskaal word oor n groot deel van Nederland gevoel Die episentrum le in die Duitse stad Xanten 9 September 23 Oktober Die 7de Rugbywereldbeker word in Nieu Seeland aangebied en deur die gasheer gewen 31 Oktober Palestina word lid van die Unesco 25 November Ringvormige sonsverduistering hoofsaaklik oor Suid Afrika Antarktika en Nieu Seeland 28 November 9 Desember Die Verenigde Nasies se Klimaatberaad word in Durban Suid Afrika aangebied 10 Desember Totale maansverduistering hoofsaaklik oor Asie Australie en Alaska 16 Desember Rusland Montenegro Samoa en Vanuatu betree die Wereldhandelsorganisasie Geboortes Wysig8 Januarie Prins Vincent van Denemarke Deense prins 8 Februarie Prinses Josephine van Denemarke Deense prinses Sterftes Wysig Steve Jobs oorlede op 5 Oktober 4 Januarie Gerry Rafferty Skotse rocksanger en liedjieskrywer 1947 20 Januarie Sexy Cora Duitse pornografiese aktrise 1987 12 Februarie Kenneth Mars Amerikaanse akteur 1935 17 Februarie Ron Hickman Suid Afrikaans gebore Jersey gebaseerde motorontwerper en uitvinder 1932 29 Januarie Fanus Rautenbach Suid Afrikaanse radioomroeper skrywer en mediapersoonlikheid 1928 16 Februarie Justinas Marcinkevicius Litause digter skrywer dramatikus en vertaler 1930 18 Februarie Lucas Maree Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1952 28 Februarie Jane Russell Amerikaanse rolprentaktrise en sangeres 1921 12 Maart Hubert du Plessis Suid Afrikaanse komponis en pianis 1922 16 Maart Carel Boshoff Suid Afrikaanse politikus stigter van Orania 1927 23 Maart Elizabeth Taylor Brits Amerikaanse aktrise 1932 12 April Sidney Harman Amerikaanse sakeman politikus en uitgewer 1918 16 April Bijan volle naam Bijan Pakzad Irans Amerikaanse mode en fyngeurontwerper 1940 23 April Max van der Stoel Nederlandse politikus en diplomaat 1924 27 April David Wilkerson Amerikaanse predikant evangelis en skrywer 1931 2 Mei Osama bin Laden Arabiese terroris en stigter van al Kaida 1957 2 7 Mei Seve Ballesteros Spaanse gholfspeler 1957 7 Junie Jorge Semprun Spaanse skrywer 1923 15 Junie Zack du Plessis Afrikaanse akteur 1949 18 Junie Frederick Chiluba Zambiese president 1943 22 Junie Kader Asmal Suid Afrikaanse politikus 1934 8 Julie Betty Ford Eerste Dame van die Verenigde State 1918 13 Julie Al Debbo Suid Afrikaanse akteur komediant en sanger 1924 18 Julie Generaal Magnus Malan voormalige Minister van Verdediging en Hoof van die SA Weermag 1930 23 Julie Amy Winehouse Britse sangeres en liedjieskrywer 1983 5 Augustus Francesco Quinn Italiaans Amerikaanse akteur 1963 5 Oktober Steve Jobs Amerikaanse sakeman en medestigter van Apple Inc 1955 20 Oktober Moeammar al Ghaddafi de facto leier van Libie van 1969 tot 2011 1942 19 November Basil D Oliveira n veelsydige bruin Suid Afrikaanse krieketspeler 1931 28 November Phil du Plessis Afrikaanse digter 1944 7 Desember Harry Morgan Amerikaanse akteur 1915 17 Desember Kim Jong Il leier van Noord Korea van 1994 tot 2011 1941 42 17 Desember Cesaria Evora volksangeres van Kaap Verde 1941 18 Desember Vaclav Havel Tsjeggiese skrywer en voormalige staatspresident 1936 24 Desember Johannes Heesters Nederlands Duitse akteur en sanger 1903 25 Desember J C Kannemeyer Afrikaanse skrywer en biograaf 1939 29 Desember Amichand Rajbansi leier van die Minority Front in Suid Afrika se Parlement 1942 Verwysings Wysig United Nations Observances in Engels Verenigde Nasies Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2011 Besoek op 30 November 2010 en N Y Times Osama bin Laden is killedEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2011 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2011 amp oldid 2426946,