×
2009
2009
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 2004 | 2005 | 2006 | 2007 | 2008 | ◄ 2009 ► | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2009
Kalenders
President Zuma
Gregoriaanse kalender 2009
MMIX
Ab urbe condita 2762
Armeense kalender 1458

ԹՎ ՌՆԾԸ

Sjinese kalender 4705 – 4706

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender 2001 –2002
Hebreeuse kalender 5769 – 5770
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2064 – 2065
- Shaka Samvat 1931 – 1932
- Kali Yuga 5110 – 5111
Irannese kalender 1387 –1388
Islamitiese kalender 1430 –1430


Die jaar 2009 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 21ste eeu n.C. Dis ook die laaste jaar van die dekade 2000's. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die jaar is deur die VN tot die Internasionale Jaar van Astronomie verklaar,

Sanger Michael Jackson oorlede.

Publikasie datum: September 03, 2021

2009, 20ste, 21ste, 22ste, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, president, zumagregoriaanse, kalender, mmixab, urbe, condita, 2762armeense, kalender, 1458, ԹՎ, ՌՆԾԸsjinese,. 2009 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2009Kalenders President ZumaGregoriaanse kalender 2009 MMIXAb urbe condita 2762Armeense kalender 1458 ԹՎ ՌՆԾԸSjinese kalender 4705 4706 乙子 丙丑Ethiopiese kalender 2001 2002Hebreeuse kalender 5769 5770Hindoekalenders Vikram Samvat 2064 2065 Shaka Samvat 1931 1932 Kali Yuga 5110 5111Irannese kalender 1387 1388Islamitiese kalender 1430 1430 Die jaar 2009 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 9de jaar van die 21ste eeu n C Dis ook die laaste jaar van die dekade 2000 s Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die jaar is deur die VN tot die Internasionale Jaar van Astronomie verklaar Sanger Michael Jackson oorlede Gebeure Wysig1 Januarie Slowakye aanvaar die Euro as hulle nasionale geldeenheid 20 Januarie Barack Obama die 44ste President van die Verenigde State word ingelyf na George W Bush se 8 jaar termyn 23 Januarie Jacques Kallis 34 word die eerste Suid Afrikaanse krieketspeler om 10 000 lopies te haal in eendagwedstryde en die agtste speler internasionaal 13 Februarie Unix stelsels se tyd was om 23 31 30 UTC kronologies 1234567890 gewees 24 Februarie Die 18de Knesset word ingesweer 6 Maart Knysna meer die Wildernis Tsitsikamma en ander parke in staatsbesit smelt saam om die nuwe Tuinroete Nasionale Park te vorm 31 Maart Die Israelse Netanyahu II kabinet word opgerig 1 April Albanie en Kroasie betree die NAVO 9 Mei Jacob Zuma word president van Suid Afrika 21 Mei Hemelvaartsdag 28 Mei Microsoft stel Bing hulle soekenjin bekend tydens die All Things Digital konferensie in San Diego VSA 1 Junie Die Franse vlug 447 stort neer naby die Sint Petrus en Sint Paulus argipel in die Atlantiese Oseaan 3 Junie Microsoft stel Windows weergawe 7 vry 14 28 Junie Die sesde FIFA Konfederasiebeker toernooi word in Suid Afrika gespeel 1 September Fidji se lidmaatskap aan die Britse Statebond word opgeskort 24 September Airlink Vlug 8911 n British Aerospace Jetstream 41 stort neer in Durban net nadat dit opgestyg het 2 Oktober Die Internasionale Olimpiese Komitee kondig Rio de Janeiro as gasheerstad vir die Olimpiese Somerspele 2016 aan 29 November Rwanda word die 54ste lid van die Britse Statebond 7 Desember n Embraer ERJ 135 vliegtuig van Airlink gly van die aanloopbaan af by George lughawe en beland op die R404 pad Geboortes Wysig15 April Julia Butters Amerikaanse kinderaktrise Sterftes Wysig1 Januarie Helen Suzman Suid Afrikaanse politikus 1917 31 Januarie Trudie Taljaard Suid Afrikaanse aktrise 1948 26 Februarie Wendy Richard Engelse aktrise 1943 27 Februarie John Alvin Amerikaanse akteur 1917 2 Maart Joao Bernardo Vieira president van Guinee Bissau 1939 12 Maart Leonore Annenberg Amerikaanse sakevrou regeringsamptenaar en filantroop 1918 14 Maart Alain Bashung Franse sanger en komediant 1947 18 Maart Moultrie Patten Amerikaanse akteur 1919 18 Maart Natasha Richardson Engelse aktrise en vervaardiger 1963 29 Maart Gerrit Viljoen Suid Afrikaanse politikus 1926 6 April Ivy Matsepe Casaburri Suid Afrikaanse politikus 1937 12 April Marilyn Chambers Amerikaanse erotiese aktrise 1952 25 April Bea Arthur Amerikaanse aktrise 1922 8 Mei Lalie Beukes Afrikaanse skrywer 1916 13 Mei Monica Bleibtreu Oostenrykse aktrise 1944 20 Junie Neda jong Irannese vrou wat betoog het in Teheran teen aksies van president Mahmoud Ahmadinejad en die ajatolla Ali Khamenei 1982 25 Junie Farrah Fawcett Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1947 25 Junie Michael Jackson Amerikaanse popsanger 1958 27 Junie Gale Storm Amerikaanse sangeres aktrise 1922 1 Julie Mollie Sugden Britse aktrise 1922 25 Julie M C E van Schoor Tienie van Schoor bekende Afrikaanse historikus en skrywer 1920 31 Julie Tim Guest Britse skrywer en joernalis 1975 8 Augustus Willie van Niekerk Suid Afrikaanse medikus politikus en kabinetsminister 1937 14 September Patrick Swayze Amerikaanse akteur 1952 25 September Alicia de Larrocha n Spaanse pianis en komponis 1923 12 Oktober Irene van Wyk Afrikaanse gospel sangeres 1965 18 Oktober Basie Vivier Suid Afrika se vier en twintigste Springbokkaptein 1927 22 Oktober Daan Bekker Suid Afrikaanse bokser 1932 29 Oktober Russell Ackoff Amerikaanse bedryfskundige en baanbreker in operasionele navorsing en algemene stelselteorie 1919 12 Desember Piet Uys Springbokrugbyspeler 1937 15 Desember Henriette Grove Afrikaanse skrywer 1922 16 Desember Manto Tshabalala Msimang Suid Afrikaanse politikus 1940 20 Desember Brittany Murphy Amerikaanse aktrise 1977 28 Desember Dirk de Villiers Suid Afrikaanse akteur en regisseur 1924 Verwysings WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 2009 amp ol,