×
2004
2004
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 1999 | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | ◄ 2004 ► | 2005 | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2004
Kalenders
Die tsoenami van 2004
Gregoriaanse kalender 2004
MMIV
Ab urbe condita 2757
Armeense kalender 1453

ԹՎ ՌՆԾԳ

Sjinese kalender 4700 – 4701

庚未 – 辛申

Ethiopiese kalender 1996 –1997
Hebreeuse kalender 5764 – 5765
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2059 – 2060
- Shaka Samvat 1926 – 1927
- Kali Yuga 5105 – 5106
Irannese kalender 1382 –1383
Islamitiese kalender 1425 –1425


Die jaar 2004 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Marita Napier sterf op 10 April 2004.

Publikasie datum: September 03, 2021

2004, 20ste, 21ste, 22ste, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, tsoenami, gregoriaanse, kalender, mmivab, urbe, condita, 2757armeense, kalender, 1453, ԹՎ, ՌՆԾԳsjinese, kale. 2004 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2004Kalenders Die tsoenami van 2004Gregoriaanse kalender 2004 MMIVAb urbe condita 2757Armeense kalender 1453 ԹՎ ՌՆԾԳSjinese kalender 4700 4701 庚未 辛申Ethiopiese kalender 1996 1997Hebreeuse kalender 5764 5765Hindoekalenders Vikram Samvat 2059 2060 Shaka Samvat 1926 1927 Kali Yuga 5105 5106Irannese kalender 1382 1383Islamitiese kalender 1425 1425 Die jaar 2004 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 4de jaar van die 21ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig1 Januarie Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys en die Universiteit van Noordwes smelt saam om die Noordwes Universiteit te vorm 3 Januarie n Boeing 737 vliegtuig van Flash Airlines n Egiptiese lugredery stort neer in die Rooisee en al 148 mense aan boord sterf 7 Maart Die Zimbabwiese polisie arresteer Simon Mann n voormalige Special Air Service SAS offisier en 64 voormalige 32 Bataljon soldate gewerf in Suid Afrika by Harare lughawe Hulle het beplan om n staatgreep in Ekwatoriaal Guinee uit te voer 29 Maart Bulgarye Estland Letland Litaue Roemenie Slowakye en Slowenie sluit by die Noord Atlantiese Verdragsorganisasie NAVO aan 1 Mei Estland Hongarye Letland Litaue Pole Slowakye Slowenie en Tsjeggie verlaat die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms en sluit saam met Malta en Siprus aan by die Europese Unie 13 29 Augustus Die 28ste Olimpiese Somerspele word in Athene Griekeland aangebied 17 28 September Die twaalfde Paralimpiese Somerspele word in Athene Griekeland aangebied 13 Desember Foto s deur Cassini Huygens wys dat die helder strepe en slierte op die Saturniese maan Dione se oppervlak ys agtige afgronde is veroorsaak deur tektoniese breuke in die maan se kors 14 Desember Die Millau brug die hoogste brug ter wereld word amptelik geopen 26 Desember n Aardbewing van 9 0 langs die weskus van Indonesie ontketen n verwoestende tsoenami met meer as 310 000 sterftes in Indonesie Thailand Maleisie Bangladesj Indie Sri Lanka die Maledive en Somalie Geboortes Wysig4 Januarie Peyton Kennedy Kanadese aktrise 21 Januarie Prinses Ingrid Alexandra van Noorwee 1 Februarie Ashley Gerasimovich Amerikaanse aktrise 19 Februarie Millie Bobby Brown Engelse aktrise 27 Maart Amira Willighagen Nederlandse sangeres 22 April Teagan Croft Australiese aktrise 22 Mei Peyton Elizabeth Lee Amerikaanse aktrise 4 Junie Mackenzie Ziegler Amerikaanse aktrise en danseres 8 Junie Francesca Capaldi Amerikaanse aktrise 15 Junie Sterling Jerins Amerikaanse aktrise 14 Augustus Marsai Martin Amerikaanse aktrise 3 Oktober Noah Schnapp Amerikaanse akteur 11 November Oakes Fegley Amerikaanse akteur Sterftes Wysig Marita Napier sterf op 10 April 2004 4 Februarie Stevo Crvenkovski diplomaat van die Republiek van Masedonie 1948 5 Februarie Barry Trengove Suid Afrikaanse akteur 1939 25 Februarie Prof A P Grove Suid Afrikaanse letterkundige 1918 11 Maart Gabriel de Jongh n bekende Suid Afrikaanse landskapskilder 1913 13 Maart Dullah Omar n Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis prokureur en minister 1934 20 Maart Juliana van Nederland koningin van Nederland 1909 29 Maart Peter Ustinov Britse skrywer akteur en filmregisseur 1921 10 April Marita Napier Suid Afrikaanse sopraan 1939 9 Mei Brenda Fassie Suid Afrikaanse popsangeres 1964 5 Junie Ronald Reagan Amerikaanse politikus staatsman en 40ste President van die Verenigde State 1911 16 Junie Thanom Kittikachorn militere diktator van Thailand 10de eerste minister van Thailand 1911 1 Julie Marlon Brando Amerikaanse akteur in Los Angeles 1924 28 Julie Francis Crick ontdekker van die struktuur van DNS 1916 14 Augustus Czeslaw Milosz Poolsgebore Amerikaanse skrywer essayis Nobelpryswenner 1911 7 September Beyers Naude Teoloog anti apartheidsrolspeler in Suid Afrika 1915 16 September Dolly Rathebe Suid Afrikaanse aktrise en sangeres 1928 10 Oktober Christopher Reeve Amerikaanse akteur rolprent regisseur vervaardiger en skrywer 1952 21 Oktober Magdalena K P Smith Meyer wereldbekende Suid Afrikaanse akaroloog 1931 7 November Howard Keel Amerikaanse akteur en sanger 1919 25 November Sheila Cussons Suid Afrikaanse digter en skilder 1922 13 Desember Anna Bender Suid Afrikaanse pianis en skrywer 1919 29 Desember Eugenio Garin Italiaanse filosoof en Renaissance geskiedkundige 1909 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2004 amp ol,