×
2001
2001
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu | ►

◄ ◄ | | 1996 | 1997 | 1998 | 1999 | 2000 | ◄ 2001 ► | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | 2006 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2001
Kalenders
President Bush
Gregoriaanse kalender 2001
MMI
Ab urbe condita 2754
Armeense kalender 1450

ԹՎ ՌՆԾ

Sjinese kalender 4697 – 4698

丁辰 – 戊巳

Ethiopiese kalender 1993 –1994
Hebreeuse kalender 5761 – 5762
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2056 – 2057
- Shaka Samvat 1923 – 1924
- Kali Yuga 5102 – 5103
Irannese kalender 1379 –1380
Islamitiese kalender 1422 –1422


Die jaar 2001 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.

Die Afrikaanse Wikipedia word geskep.
Aanvalle van 11 September 2001 in die VSA
  • Fisika: Eric A. Cornell, Wolfgang Ketterle, Carl E Wieman.
  • Chemie: William S. Knowles, Ryoji Noyori, K. Barry Sharpless.
  • Geneeskunde: Leland H. Hartwell, R. Timothy Hunt, Paul M. Nurse.
  • Letterkunde: V.S. Naipaul.
  • Vrede: Verenigde Nasies, Kofi Annan.
  • Ekonomie: George A. Akerlof, A. Michael Spence, Joseph E. Stiglitz.

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

2001, 20ste, 21ste, 22ste, 1996, 1997, 1998, 1999, 2000, 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, president, bushgregoriaanse, kalender, mmiab, urbe, condita, 2754armeense, kalender, 1450, ԹՎ, ՌՆԾsjinese, k. 2001 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2001Kalenders President BushGregoriaanse kalender 2001 MMIAb urbe condita 2754Armeense kalender 1450 ԹՎ ՌՆԾSjinese kalender 4697 4698 丁辰 戊巳Ethiopiese kalender 1993 1994Hebreeuse kalender 5761 5762Hindoekalenders Vikram Samvat 2056 2057 Shaka Samvat 1923 1924 Kali Yuga 5102 5103Irannese kalender 1379 1380Islamitiese kalender 1422 1422 Die jaar 2001 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 1ste jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad 2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger Die Afrikaanse Wikipedia word geskep Aanvalle van 11 September 2001 in die VSAGebeure Wysig1 Januarie Die Eurogeldeenheid word ingestel in Griekeland 6 Januarie Die hooggeregshof van die VSA sertifiseer George W Bush as die wenner van die Amerikaanse presidensiele verkiesing in 2000 15 Januarie Wikipedia n veeltalige ensiklopedie word vrygestel Wikipediadag 29 Januarie Duisende studentebetogers in Indonesie storm die parlement en eis dat president Abdurrahman Wahid bedank oor beweerde betrokkenheid in korrupsieskandale 31 Januarie n Libier word skuldig bevind vir sy deelname in die bomaanval van Pan Am vlug 103 wat in Lockerbie Skotland geval het in 1988 Februarie Britse en VSA magte bombardeer die Irakkese lugafweernetwerk tydens die Irakse ontwapening 6 Februarie Likoed partyleier Ariel Sharon word verkies tot eerste minister van Israel 9 Februarie Die duikboot USS Greeneville sink per ongeluk die vissersboot Ehime Maru 12 Februarie Die NEAR Shoemaker ruimtetuig land op die 433 Eros asteroied 13 Februarie 400 mense sterf in El Salvador as gevolg van n aardbewing wat 6 6 op die Richterskaal registreer het 16 Februarie Drie mense sterf nadat VSA en Verenigde koninkrykmagte n voorstad van Bagdad bombardeer 19 Februarie n Museum ter herdenking van die Oklahoma stad bomaanval word ingewy 19 Februarie Skade van R18 miljoen word tydens n brand aan die Pretoriastasie aangerig Pendelaars wat woedend was oor gereelde treinvertragings het n wagkamer aan die brand gesteek wat na die dak van die gebou versprei het 20 Februarie FBI agent Robert Hanssen word arresteer en aangekla van spioenasie vir Rusland 1 Maart Wang Wei in n Chinese vegvliegtuig tref n Amerikaanse spioenasievliegtuig 1 Maart Voormalige Joego Slawiese president Slobodan Milosevic gee homself oor aan polisie 11 April Die Ellispark stadion ramp vind plaas en 42 mense sterf 20 April Die beweging teen globalisering hou n beraad en groot betoging teen die Vrye handelarea van die Amerikas beraad in Quebec 10 Mei Meer as 120 mense sterf in n stormloop by n sokkerwedstryd in Ghana 26 Mei Die laaste tog per stoomtrein op die historiese spoorlyn van Aliwal Noord af verby Lady Grey word met n Klas GB Garratt afgele 30 Mei 10 Junie Die derde Sokker Konfederasiebeker toernooi word in Suid Korea en Japan gespeel 19 Junie 23 mense sterf op n Irakkese sokkerveld in Tel Afr na n Amerikaanse missiel aanval 21 Junie Algehele sonsverduistering 27 Junie Die Internasionale geregshof beslis teen die VSA in die LaGrand saak 2 Julie Die eerste onafhanklike kunsmatige hartinplanting 11 September Meer as 3 000 mense sterf in die 11 September 2001 aanvalle 4 Oktober Aanvalle met antraks in die VSA bekend gemaak 7 Oktober VSA aanval van Afghanistan begin 24 Oktober n Ongeluk in die Gotthard padtonnel het elf sterf gevalle tot gevolg 14 November Die Doha verklaring word aanvaar 16 November Afrikaanse Wikipedia word geskep 11 Desember Die Volksrepubliek van China sluit hom aan by die Wereldhandelsorganisasie 14 Desember Ringvormige sonsverduistering 27 Desember China verkry permanente normale handelstatus met die VSA 31 Desember Prof CJ Karools Reinecke tree af as rektor van die PU vir CHO in Potchefstroom Geboortes Wysig1 Januarie Angourie Rice Australiese aktrise 15 Februarie Haley Tju Amerikaanse aktrise 21 Februarie Isabella Acres Amerikaanse aktrise 23 Mei Matt Lintz Amerikaanse akteur 1 Junie Ed Oxenbould Australiese akteur 21 Junie Eleanor Worthington Cox Britse aktrise 10 Julie Isabela Moner Amerikaanse aktrise en sanger 22 Julie Alisha Newton Kanadese aktrise 6 Augustus Ty Simpkins Amerikaanse akteur 3 September Kaia Gerber Amerikaanse model en aktrise 15 September Emma Fuhrmann Amerikaanse aktrise 1 Oktober Luna Blaise Amerikaanse aktrise en sanger 8 Oktober Percy Hynes White Kanadese akteur 12 Oktober Raymond Ochoa Amerikaanse akteur en stemkunstenaar 13 Oktober Caleb McLaughlin Amerikaanse akteur 14 Oktober Rowan Blanchard Amerikaanse aktrise 14 Desember Joshua Rush Amerikaanse akteur 16 Desember Sebastian Croft Engelse akteur 18 Desember Billie Eilish Amerikaanse sangerSterftes Wysig1 Januarie Ray Walston Amerikaanse akteur 1914 11 Januarie Denys Lasdun Britse argitek 1914 12 Januarie William Hewlett medestigter van Hewlett Packard 16 Januarie Laurent Desire Kabila president van die Demokratiese Republiek van die Kongo 31 Januarie Gordon R Dickson skrywer 7 Februarie Anne Morrow Lindbergh skrywer vlieenier 18 Februarie Balthus skilder 18 Februarie Dale Earnhardt renjaer 24 Februarie Claude Shannon Amerikaanse wiskundige en kriptograaf 1916 25 Februarie Sir Donald Bradman Australiese krieketspeler 1908 Maaart Pietie du Plessis Suid Afrikaanse politikus 1935 12 Maart Robert Ludlum Amerikaanse skrywer 1927 21 Maart Vause Raw Suid Afrikaanse politikus 1921 14 April Hiroshi Teshigahara regisseur 1927 20 April Giuseppe Sinopoli Italiaanse komponis arts en antropoloog 1946 12 Mei Perry Como Amerikaanse sanger 1912 28 Mei Francisco Varela bioloog en filosoof 3 Junie Anthony Quinn Amerikaanse akteur 1915 11 Junie Timothy McVeigh die Oklahoma stadbomsteller word tereggestel 27 Junie Jack Lemmon akteur 1925 28 Junie Mortimer Adler filosoof 28 Junie Jim Ellis medevervaardiger van Usenet 28 Junie Joan Sims aktrise 3 Julie Delia Derbyshire Engelse baanbreker musikant en komponis van elektroniese musiek 1937 19 Julie Rob Wout alias Opland Nederlandse politieke tekenaar 1928 29 Julie Henryk Jablonski president van Pole 20 Augustus Fred Hoyle sterrekundige en skrywer 30 Augustus Govan Mbeki Suid Afrikaanse politikus en vader van Thabo Mbeki 1910 2 September Chris Barnard Afrikaanse mediese pionier 1922 9 September Ahmad Shah Massoud militere bevelvoerder van die Noordelike Alliansie in Afghanistan 1953 22 September Isaac Stern musikant 29 September George Harrison musikant 10 Oktober Anna Amelia Obermeyer n Suid Afrikaanse plantkundige 1907 13 Oktober Prof Louis Eksteen Afrikaanse leksikograaf 1930 15 November Jan Rabie Afrikaanse skrywer 1920 26 November Joe Modise Suid Afrikaanse ANC politikus en kabinetsminster 1929 4 Desember Marike de Klerk eerste vrou van die voormalige Staatspresident van Suid Afrika F W de Klerk 1937 18 Desember Gilbert Becaud Franse sanger komponis pianis en akteur 1927 Nobelpryswenners WysigFisika Eric A Cornell Wolfgang Ketterle Carl E Wieman Chemie William S Knowles Ryoji Noyori K Barry Sharpless Geneeskunde Leland H Hartwell R Timothy Hunt Paul M Nurse Letterkunde V S Naipaul Vrede Verenigde Nasies Kofi Annan Ekonomie George A Akerlof A Michael Spence Joseph E Stiglitz Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2001 amp ol,