×
1ste Dinastie van Egipte

Die 1ste Dinastie (ook Dinastie I geskryf) was die eerste dinastie van Antieke Egipte ná die vereniging van Bo- en Benede-Egipte. Dit het geduur van omstreeks 3100 tot 2890 v.C. en was die begin van die Egiptiese historiese tyd. Dié dinastie word saam met die 2de Dinastie beskou as die sogenaamde Vroegdinastiese Tydperk, met die mag in Thinis.

Die bekendste heersers van die 1ste Dinastie was:

Naam Notas Bewind
Narmer Moontlik Menes op vroeëre lyste Omstreeks 3130–3050 v.C.
Hor-Aha Omstreeks 3080 v.C.
Djer Omstreeks 3073–3036 v.C. 41 jaar.
Djet 3008–2975 v.C.?
Merneith Die ma van Den 3008/2946–2916 v.C.
Den 2975–2935 of 2928–2911 v.C. 19 tot 50 jaar.
Anedjib 2916–2896 v.C. 20 jaar.
Semerchet 2912–2891 v.C.? 20 jaar.
Qa'a 2906–2886 v.C.? 30 jaar.

Inligting oor die dinastie kom van ’n paar monumente en ander voorwerpe met koninklike name, sowel as die Den- en Qa'a-koningslyste.

Groot grafkelders van farao's by Abydos en Naqada, asook begraafplase by Saqqara en Helwan naby Memphis, wys strukture is hoofsaaklik van hout en modderstene gebou, met minimale gebruik van stene vir mure en vloere. Klip is gebruik vir ornamente en standbeelde. Tamariskhout is gebruik vir die maak van bote.

Dat mense geoffer is as deel van begrafnisrituele, blyk uit die feit dat mense (en diere) doodgemaak en naby die farao begrawe is. Daar is 338 individue saam met Djer begrawe. Die mense en diere moes die farao in die hiernamaals bystaan. Om die een of ander rede is die praktyk aan die einde van die dinastie beëindig.

  1. , Xoomer, IT: Virgilio, .
  2. Shaw, Ian (2000), The Oxford History of Ancient Egypt, Oxford: Oxford University Press, bl. 68. ISBN 0-19-280458-8
Voorafgegaan deur
Voordinastiese tyd
1ste Dinastie Opgevolg deur
2de Dinastie

Publikasie datum: September 27, 2021

1ste, dinastie, egipte, 1ste, dinastie, dinastie, geskryf, eerste, dinastie, antieke, egipte, vereniging, benede, egipte, geduur, omstreeks, 3100, 2890, begin, egiptiese, historiese, dié, dinastie, word, saam, dinastie, beskou, sogenaamde, vroegdinastiese, tyd. Die 1ste Dinastie ook Dinastie I geskryf was die eerste dinastie van Antieke Egipte na die vereniging van Bo en Benede Egipte Dit het geduur van omstreeks 3100 tot 2890 v C en was die begin van die Egiptiese historiese tyd Die dinastie word saam met die 2de Dinastie beskou as die sogenaamde Vroegdinastiese Tydperk met die mag in Thinis Tydperke van Antieke EgipteVroee Tydperk Ou Ryk Eerste Oorgang Middelryk Tweede Oorgang Nuwe Ryk Derde Oorgang Laat Tydperk Ptolemeiese TydperkHeersers WysigDie bekendste heersers van die 1ste Dinastie was Naam Notas BewindNarmer Moontlik Menes op vroeere lyste Omstreeks 3130 3050 v C Hor Aha Omstreeks 3080 v C Djer Omstreeks 3073 3036 v C 41 jaar Djet 3008 2975 v C Merneith Die ma van Den 3008 2946 2916 v C Den 2975 2935 of 2928 2911 v C 19 tot 50 jaar Anedjib 2916 2896 v C 20 jaar Semerchet 2912 2891 v C 20 jaar Qa a 2906 2886 v C 30 jaar Inligting oor die dinastie kom van n paar monumente en ander voorwerpe met koninklike name sowel as die Den en Qa a koningslyste 1 Groot grafkelders van farao s by Abydos en Naqada asook begraafplase by Saqqara en Helwan naby Memphis wys strukture is hoofsaaklik van hout en modderstene gebou met minimale gebruik van stene vir mure en vloere Klip is gebruik vir ornamente en standbeelde Tamariskhout is gebruik vir die maak van bote Menslike offerandes WysigDat mense geoffer is as deel van begrafnisrituele blyk uit die feit dat mense en diere doodgemaak en naby die farao begrawe is Daar is 338 individue saam met Djer begrawe 2 Die mense en diere moes die farao in die hiernamaals bystaan Om die een of ander rede is die praktyk aan die einde van die dinastie beeindig Verwysings Wysig Qa a and Merneith lists Xoomer IT Virgilio http xoomer virgilio it francescoraf hesyra Egyptgallery03 html Shaw Ian 2000 The Oxford History of Ancient Egypt Oxford Oxford University Press bl 68 ISBN 0 19 280458 8 Voorafgegaan deur Voordinastiese tyd 1ste Dinastie Opgevolg deur 2de DinastieOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1ste Dinastie van Egipte amp ol,