×
1 September

1 September is die 244ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (245ste in skrikkeljare). Daar volg nog 121 dae in die res van die jaar.

Inhoud

Foto van 'n trekduif in 1898

Publikasie datum: September 03, 2021

september, september, 2021, 1112, 1819, 2526, 30al, 244ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 245ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig, foto, trekduif, 1898, pous, valentinus, v. lt lt September 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30Al die dae 1 September is die 244ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 245ste in skrikkeljare Daar volg nog 121 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig Foto van n trekduif in 1898 827 Pous Valentinus volg Pous Eugenius II op Waarskynlike datum 1181 Pous Lucius III volg Pous Alexander III op 1271 Pous Gregorius X volg Pous Clemens IV op 1681 Pous Innocentius XI stel 16 nuwe kardinale aan waaronder Antonio Pignatelli del Rastrello later Pous Innocentius XII 1726 Pous Benedictus XIII verklaar Hyacintha van Mariscotti salig 1905 Alberta en Saskatchewan word provinsies binne die Kanadese Konfederasie 1914 Die laaste trekduif sterf in n Amerikaanse dieretuin 1923 Groot Kanto aardbewing verwoes Tokio en Jokohama ongeveer 100 000 mense sterf 1939 Nazi Duitsland val Pole binne met aanvalle op Wielun en Westerplatte die direkte aanloop tot die Tweede Wereldoorlog 1969 In Libie word koning Muhammad Idris I as Sanusi se bewind omver gewerp in n militere staatsgreep onder Moeammar al Ghaddafi 1972 Bobby Fischer word die eerste Amerikaner wat die Wereld skaakkampioentitel verower 1983 Die handelslugredery vliegtuig Korean Air Vlug 7 met 246 passasiers en 23 bemanningslede aan boord word deur n Sowjet Soechoi Su 15 vegvliegtuig afgeskiet 1985 Die Suid Afrikaanse regering skort betaling van alle buitelandse skuld op 1986 Liechtenstein betree die Europese Vryhandelsvereniging 1991 Oesbekistan word van die Sowjetunie onafhanklik 1995 Richard Barbrook en Andy Cameron se essay The Californian Ideology word in Mute tydskrif gepubliseer waarin die konsep Kaliforniese ideologie vir die eerste keer uiteengesit word 2009 Fidji se lidmaatskap van die Britse Statebond word opgeskort Geboortes Wysig1711 Willem IV Prins van Oranje Prins van Oranje en die eerste oorerflike stadhouer van al die Verenigde Provinsies van Nederland 1751 1864 Roger Casement Ierse nasionalis 1916 1845 Paul Methuen Britse krygsman 1932 1875 Edgar Rice Burroughs Amerikaanse skrywer en skepper van Tarzan 1950 1913 Harlan Parker Banks Amerikaanse paleobotanis 1998 1921 Willem Frederik Hermans Nederlandse skrywer 1995 1935 Dawid Kruiper n tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari 2012 1935 Sheugnet Buys Afrikaanse skrywer en dramaturg 1965 Craig McLachlan Australiese akteur en sanger 1994 Carlos Sainz jr Spaanse Formule Eenrenjaer 1996 Zendaya Amerikaanse aktrise en sangeres Sterftes Wysig1159 Pous Adrianus IV die 169ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1100 1557 Jacques Cartier Franse ontdekkingsreisiger 1491 1648 Marin Mersenne Franse teoloog wiskundige en filosoof 1588 1715 Lodewyk XIV van Frankryk die Sonkoning na 72 jaar se heerskappy langer as enige ander belangrike Europese monarg 1638 1950 Fritz Kampers Duitse akteur en regisseur 1891 1953 Jacques Thibaud Franse violis 1880 1957 Dennis Brain Britse virtuoos horingspeler 1921 1967 Ilse Koch die vrou van Karl Otto Koch en bekend as die Heks van Buchenwald 1906 1981 Albert Speer Hitler se argitek en minister van bewapening 1905 1982 Wladyslaw Gomulka Poolse politikus 1905 2019 Attie du Plessis sakeleier van Suid Afrika en voormalige uitvoerende direkteur van Sanlam 1944 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 1 September Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1 September amp ol,