fbpx
Wikipedia

1 Oktober

1 Oktober is die 274ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (275ste in skrikkeljare). Dit is ook die eerste dag van die vierde kwartaal van die jaar. Daar volg nog 91 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

1 Oktober
oktober, oktober, 2020, 1011, 1718, 2425, 31al, 274ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 275ste, skrikkeljare, eerste, vierde, kwartaal, jaar, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig366, pous, dama. lt lt Oktober 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30 31Al die dae1 Oktober is die 274ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 275ste in skrikkeljare Dit is ook die eerste dag van die vierde kwartaal van die jaar Daar volg nog 91 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig366 Pous Damasus I volg Pous Liberius op 366 Teenpous Ursinus word verkies as pous in opposisie teen Pous Damasus I 965 Pous Johannes XIII volg Pous Benedictus V op 1273 Rudolf van Habsburg word as keiser van die Heilige Romeinse Ryk gekies 1511 Giovanni de Medici later Pous Leo X word pouslike legaat in Bologna 1519 Giulio di Giuliano de Medici later Pous Clemens VII word camerlengo van Pous Leo X 1732 Pous Clemens XII stel Troiano Acquaviva d Aragona tituler aartsbiskop van Larissa en Agapito Mosca priester van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal 1795 Belgie word deur Frankryk oorwin 1800 Spanje staan n deel van Noord Amerika wat as Louisiana bekend gestaan het aan Frankryk af in die Verdrag van San Ildefonso 1817 Pous Pius VII stel Agostino Rivarola prefek van die Apostoliese Paleis aan as kardinaal 1829 Die Suid Afrikaanse Kollege voorloper van die UK en SACS word in Kaapstad gestig 1937 Die eerste uitgawe van Die Transvaler verskyn onder die redaksie van dr H F Verwoerd 1946 Die Neurenberg verhore kom tot n einde 1949 Die Volksrepubliek China word op die Chinese vasteland gestig 1958 Die Amerikaanse ruimte agentskap Nasa word amptelik gestig om die NACA te vervang 1960 Nigerie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1969 Die Frans Britse supersoniese vliegtuig die Concorde oorskry vir die eerste keer Mach 1 1970 Leila Khaled n vroulike lid van n Palestynse groep wat op 6 September saam met Patrick Arguello van Nicaragua gepoog het om El Al Vlug 219 van Amsterdam na New York te kaap word deur die Verenigde Koninkryk vrygelaat in ruil vir gyselaars uit verwante kapings 1978 Tuvalu word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1994 Palau word van die Verenigde State van Amerika onafhanklik 1997 Die Suid Afrikaanse Inkomstediens word in die lewe geroep met die inwerkingtreding van die Wet op die Suid Afrikaanse Inkomstediens Wet 34 van 1997 1999 Die vierde Rugbywereldbeker begin in Engeland Frankryk Ierland Skotland en Wallis Geboortes Wysig208 Severus Alexander keiser van die Romeinse Ryk 235 1542 Mariam uz Zamani keiserin van die Mogolryk 1623 1754 Paul van Rusland tsaar van Rusland 1801 1760 William Thomas Beckford Engelse roman en reisskrywer 1844 1865 Paul Dukas Franse komponis 1935 1866 Lydia Knott Amerikaanse aktrise 1955 1881 William Edward Boeing Amerikaanse lugvaartpionier en stigter van die Boeing maatskappy 1956 1887 Pieter Nicolaas van Eyck Nederlandse digter hoogleraar aan die Universiteit van Leiden en literere kritikus 1954 1908 Albert Wessels Suid Afrikaanse nyweraar en die stigter van Toyota Suid Afrika 1991 1910 P J Nienaber Afrikaanse skrywer en letterkundige 1995 1924 Jimmy Carter 39ste President van die Verenigde State 1930 Philippe Noiret Franse akteur 2006 1935 Julie Andrews Britse sanger aktrise en kinderboekskrywer 1938 G J Kruger Afrikaanse digter en apteker 2005 1941 Erika Murray Theron Suid Afrikaanse taalkundige en skrywer Sterftes Wysig1404 Pous Bonifatius IX 203de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1356 1633 Patriarg Filaret van Moskou patriarg van Moskou 1553 1684 Pierre Corneille Franse dramaturg 1606 1968 Romano Guardini Duitse katolieke priester teoloog en filosoof 1885 2008 Audrey Blignault Afrikaanse skrywer 1916 2013 Tom Clancy Amerikaanse outeur 1947 2018 Charles Aznavour n Franse skrywer komponis chansonnier sanger en akteur 1924 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigNasionaledag in China Onafhanklikheidsdag in Ciprus 1960 Onafhanklikheidsdag in Nigerie 1960 Onafhanklikheidsdag in Tuvalu 1978 Onafhanklikheidsdag in Palau 1994 Wikimedia Commons bevat media in verband met 1 Oktober Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1 Oktober amp oldid 2413536,