×
1 November

1 November is die 305ste dag van die jaar (306ste in skrikkeljare) in die Gregoriaanse kalender, met nog 60 dae oor.

Inhoud

Die skepping van Adam in die Sistynse Kapel uitgebeeld.
  • 1963 – Die Arecibo-observatorium, met die wêreld se grootste radioteleskoop, word amptelik in gebruik geneem in Arecibo, Puerto Rico.
  • 1969 – Na sewe jaar aan die bopunt van die gewildheidsleer, bereik Elvis Presley se liedjie Suspicious Minds die nommer een-posisie op Billboard Music se trefferlys.
  • 1973 – Watergateskandaal: Leon Jaworski word aangestel as die nuwe spesiale aanklaer vir die Watergate-ondersoek.
  • 1981Antigua en Barbuda verkry hulle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk van Brittanje.
  • 1993 – Die Maastrichtverdrag tree in werking en die Europese Unie word amptelik gestig.
  • 1998 – Die Europese Hof vir Menseregte word ingestel.

Publikasie datum: September 26, 2021

november, november, 2020, 1415, 2122, 2829, 30al, 305ste, jaar, 306ste, skrikkeljare, gregoriaanse, kalender, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig, skepping, adam, sistynse, kapel, uitgebeeld, pous, gregorius, stel, allerheilige, fee. lt lt November 2020 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30Al die dae 1 November is die 305ste dag van die jaar 306ste in skrikkeljare in die Gregoriaanse kalender met nog 60 dae oor Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig Die skepping van Adam in die Sistynse Kapel uitgebeeld 837 Pous Gregorius IV stel Allerheilige feesdag in 1503 Pous Julius II volg Pous Pius III op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 1512 Die plafon van die Sistynse Kapel deur Michelangelo geskilder word vir die eerste keer aan die publiek ten toon gestel 1521 Die Straat van Magellaan die seestraat net suid van die Suid Amerikaanse vasteland wat die Stille en die Atlantiese Oseane met mekaar verbind word vir die eerste keer deur Ferdinand Magellaan deurvaar 1604 Die tragedie van William Shakespeare Othello word vir die eerste keer by die Paleis van Whitehall in Londen opgevoer 1610 Pous Paulus V verklaar Charles Borromeo heilig 1611 Die romantiese komedie van William Shakespeare The Tempest word vir die eerste keer by die Whitehall Paleis in Londen opgevoer 1658 Pous Alexander VII verklaar Thomas van Villanova heilig 1683 Die Britse kroonkolonie van New York word onderverdeel in 12 graafskappe 1745 Pous Benedictus XIV publiseer Vix Pervenit oor woekerwins en ander oneerlike wins 1755 Lissabon in Portugal word vernietig deur n geweldige aardbewing en tsunami Na raming het tussen sestig tot negentigduisend mense gesterf 1765 Die Britse Parlement vaardig die Seelwet uit in die 13 kolonies om die Britse militere aksies in Noord Amerika te help finansier 1800 Die Amerikaanse president John Adams neem sy intrek in die presidensiele woning alombekend as die Withuis 1848 Die eerste mediese skool vir vroue Boston Female Medical School open in Boston Massachusetts 1859 Sardinie Frankryk en Oostenryk teken n vredesooreenkoms in Zurich 1861 Amerikaanse Burgeroorlog Die President van die V S A Abraham Lincoln stel George McClellan aan as bevelvoerder van die Unie weermag Hy vervang Winfield Scott reeds in gevorderde leeftyd 1876 Nieu Seeland se provinsiale regeringstelsel word gestaak 1894 Die Russiese Tsaar Aleksander III sterf en word deur sy seun Nikolaas II opgevolg 1902 By Glentana word n droogdok bo op n skerp rots neergesit die Doks van Glentana 1914 Eerste Wereldoorlog Die Slag van Coronel vind plaas Dit is die eerste Britse nederlaag van die oorlog 1918 Noord Jemen word van die Ottomaanse Ryk onafhanklik 1918 n Treinongeluk in New York eis die lewens van 93 mense 1922 Die Ottomaanse Ryk kom tot n einde toe die laaste sultan abdikeer 1943 Tweede Wereldoorlog Operasie Goodtime word van stapel gestuur met die Amerikaanse inval te Bouganville in die Solomon eilande 1950 Die NG gemeente Marondera as Marandellas in die huidige Zimbabwe gestig 1950 Pous Pius XII verkondig die dogma van Maria se hemelopneming 1950 Sluipmoordpoging van die Puerto Rikaanse nasionaliste Griselio Torresola en Oscar Collazo op die President van die Verenigde State Harry S Truman 1952 Operation Ivy Die VSA se eerste suksesvolle waterstofbomontploffing met die kodenaam Mike m vir megaton te Eniwetok eiland op die Bikini atol in die Stille Oseaan 1954 Die Front de Liberation Nationale begin die Algerynse Onafhanklikheidsoorlog teen Franse heerskappy met guerrilla aanvalle in verskeie dele van Algerie 1955 n United Airlines DC 6B ontplof midde in vlug en stort te Longmont Colorado neer met 44 insittendes wat te sterwe kom 1955 Die Vietnamoorlog breek tussen die Noord en Suid Vietnamese weermagte uit 1960 Die Amerikaanse president John F Kennedy stel sy idee van n vredeskorps bekend tydens sy verkiesingsveldtog 1963 Die Arecibo observatorium met die wereld se grootste radioteleskoop word amptelik in gebruik geneem in Arecibo Puerto Rico 1969 Na sewe jaar aan die bopunt van die gewildheidsleer bereik Elvis Presley se liedjie Suspicious Minds die nommer een posisie op Billboard Music se trefferlys 1973 Watergateskandaal Leon Jaworski word aangestel as die nuwe spesiale aanklaer vir die Watergate ondersoek 1981 Antigua en Barbuda verkry hulle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk van Brittanje 1993 Die Maastrichtverdrag tree in werking en die Europese Unie word amptelik gestig 1998 Die Europese Hof vir Menseregte word ingestel Geboortes Wysig1778 Gustav IV Adolf van Swede 1837 1798 Sir Benjamin Guinness Ierse bierbrouer en filantroop 1868 1801 Vincenzo Bellini Italiaanse komponis 1835 1835 Sir George Pomeroy Colley n Britse soldaat en Goewerneur van Natal sterf tydens die Slag van Majuba 1881 1855 Folkert Wilko Hesse n Suid Afrikaanse argitek van Nederlandse herkoms 1923 1864 Prinses Elisabeth van Hesse Darmstadt vrou van groothertog Sergei Aleksandrowitsj van Rusland 1918 1867 Dr Hendrik Petrus van der Merwe Afrikaanse kerkleier 1926 1871 Stephen Crane Amerikaanse joernalis skrywer en digter 1900 1877 Roger Quilter Britse komponis 1953 1880 Alfred Wegener Duitse meteoroloog en geofisikus 1930 1880 Sholom Asch Pools Amerikaanse skrywer 1957 1886 Hermann Broch Oostenrykse skrywer 1951 1889 Mabel Jansen Suid Afrikaanse opvoedkundige joernalis skrywer en politikus 1979 1892 Alexander Alekhine Russiese skaakspeler 1946 1902 Eugen Jochum Duitse dirigent 1987 1923 Gordon R Dickson Kanadese skrywer 2001 1923 Victoria de los Angeles Spaanse sopraan 2005 1929 Betsy Palmer Amerikaanse aktrise 1929 Roy Dryburgh Suid Afrika se agt en twintigste Springbokkaptein 2000 1934 William Mathias Walliese komponis 1992 1935 Gary Player Suid Afrikaanse gholfspeler 1940 Ramesh Chandra Lahoti Indiese juris Hoofregter van Indie 1943 Salvatore Adamo Belgies Italiaanse sanger 1950 Laurika Rauch bekende Suid Afrikaanse sangeres 1952 Larry Flynt Amerikaanse tydskrifuitgewer 1957 Lyle Lovett Amerikaanse sanger liedjieskrywer platevervaardiger en akteur 1962 Antony Kiedis Amerikaanse sanger liedjieskrywer en akteur Red Hot Chili Peppers 1963 Rick Allen Britse tromspeler Def Leppard 1967 Sophie B Hawkins Amerikaanse sangeres liedjieskrywer en kitaarspeler 1972 Anrich Herbst Suid Afrikaanse TV en filmakteurSterftes Wysig1783 Carolus Linnaeus Sweedse plantkundige en bioloog 1741 1903 Theodor Mommsen Duitse politikus skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1902 1817 1904 Willem Eduard Bok Transvaalse staatsekretaris na wie Boksburg genoem is 1846 1956 Pietro Badoglio Italiaanse soldaat en staatsman 1871 1956 Gideon Brand van Zyl Suid Afrikaanse politikus en sewende Goewerneur generaal van Suid Afrika 1946 1950 1873 1972 Ezra Pound Amerikaanse digter 1885 1979 Mamie Eisenhower Eerste Dame van Amerika 1896 1982 King Vidor Amerikaanse rolprentregisseur 1894 1982 James Broderick Amerikaanse akteur 1927 1985 Phil Silvers Amerikaanse akteur en komediant 1911 1991 Mary Ainslee Amerikaanse aktrise 1919 2016 Nico Carstens Suid Afrikaanse trekklavierspeler komponis en boereorkesleier 1926 Vakansiedae WysigWereldvegetarierdag Rooms Katolieke Kerk Heilige dag van Verskuldiging Allerheilige Vakansiedag in Spanje Italie en Kroasie La Samhna die tradisionele eerste dag van die Winter in moderne Ierland sien ook Samhain Meksiko en die Verenigde State Dag van die Dooies Wikimedia Commons bevat media in verband met 1 November Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1 November amp ol,