×
1 Mei

1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (122ste in skrikkeljare). Daar volg nog 244 dae.

Inhoud

2004 – Estland, Hongarye, Letland, Litaue, Malta, Pole, Siprus, Slowakye, Slowenië en Tsjeggië sluit by die Europese Unie aan

Voor die 18de Eeu

  • 1218 – Johann von Avesnes, graaf van Hennegau.¡
  • 1218 – Rudolph I von Habsburg, Keiser van die Heilige Romeinse Ryk († 1291).
  • 1238 – Magnus VI, koning van Noorweë.
  • 1326 – Iringinbal, keiser van Sjina en Groot-khan van die Mongole.
  • 1497 – Johannes Knipstro, Duitse protestantse teoloog en hervormer.
  • 1531 – Catalina Thomás, katolieke heilige.
  • 1537 – Jacob Horst, Duitse arts.
  • 1558 – Philipp Hahn, Duitse protestantse teoloog.
  • 1586 – Balthasar Walther, Duitse letterkundige en teoloog.
  • 1592 – Adam Schall von Bell, Duitse wetenskaplike en sendeling.
  • 1610 – Gottlieb Schröffl, burgemeester van Steyr.
  • 1616 – Friedrich III, markgraaf van Brandenburg-Ansbach.
  • 1620 – Nikolaus Graf Zrinski, Kroaties-Hongaarse veldheer en digter.
  • 1623 – Hans Ernst von Wied-Runkel, Duitse soldaat.
  • 1633 – Sébastien Le Prestre de Vauban, Franse generaal en vesting-boumeester.
  • 1645 – Johan Jacob Frissen, priester van die Duitse Orde.
  • 1656 – Carlo Contarini, 100ste Doge van Venesië.
  • 1661 – Johann Georg Neumann, Duitse protestantse teoloog en geskiedkundige.

18de Eeu

  • 1735 – Jan van Kinsbergen, Nederlandse admiraal.
  • 1744 – Philipp Fischer, Duitse arts.
  • 1754 – Bernhard Heinrich Overberg, Duitse teoloog en opvoedkundige.
  • 1755 – Theodor Christoph Grotrian, Duitse predikant, opvoedkundige en uitgewer.
  • 1756 – Niklaus Wolf von Rippertschwand, Switserse boer.
  • 1760 – Friedrich Albrecht Carl Gren, Duitse chemikus.
  • 1769Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington, Britse veldmaarskalk en staatsman, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk († 1852).
  • 1772 – Sir Galbraith Lowry Cole, die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1842).
  • 1772 - Karl Friedrich von Gärtner, Duitse botanikus en arts.
  • 1780 – Christine Friederike Auguste, Duitse keurvorstin van Hesse.
  • 1780 – Philipp Konrad Marheineke, Duitse teoloog.
  • 1785 – Antonie van Goudoever, Nederlandse literatuurwetenskaplike.
  • 1786 – Jacob Best, Duitse ondernemer en brouer.

19de Eeu

  • 1802 – Martin Disteli, Switserse skilder.
  • 1804 – Joseph Augustin Ginzel, Oostenrykse teoloog en skrywer.
  • 1805 – Johann Jacoby, Pruisiese politikus.
  • 1813 – Jacob Mayer, Duitse vervaardiger en fabriek-eienaar.
  • 1814 – Karl Wilhelm Philipp von Auersperg, Boheems-Oostenrykse politikus.
  • 1818 – Hermann von Tresckow, Pruisiese generaal.
  • 1822 – Julius von Haast, Duitse geoloog, natuurvorser en ontdekkingsreisiger.
  • 1824 – Friedrich Hammacher, Duitse regsgeleerde.
  • 1825 – Johann Jakob Balmer, Switserse wiskundige en fisikus.
  • 1826 – Heinrich Bertram, Duitse opvoedkundige.
  • 1827 – Jules Breton, Franse skilder.
  • 1829 – José de Alencar, Brasiliaanse skrywer.
  • 1830 – Guido Gezelle, Flaamse digter.
  • 1830 – Gustav Wallis, Duitse botanikus.
  • 1837 – Walter Hauser, Switserse politikus.
  • 1839 – Adolf Guyer-Zeller, Switserse ondernemer.
  • 1839 – Hilaire de Chardonnet, Franse chemikus en ondernemer.
  • 1844 – Jenny Longuet, dogter van Karl Marx.
  • 1846 – Adelsteen Normann, Noorweegse skilder.
  • 1850 – Arthur Wilhelm, hertog van Connaught, Britse veldmaarskalk een goewerneur van Kanada.
  • 1852 – Friedrich Philipp von Abert, Duitse aartsbiskop.
  • 1852 – Calamity Jane, Amerikaanse verkenner († 1903).
  • 1859Willem Johannes Leyds, 'n Nederlandse prokureur, staatsman en Staatsekretaris in die Zuid-Afrikaansche Republiek († 1940).
  • 1881 – Pierre Teilhard de Chardin, Franse paleontoloog en filosoof († 1955).
  • 1887 – Alan Gordon Cunningham, Britse generaal († 1983).
  • 1899 – Jón Leifs, Yslandse komponis.

20ste Eeu

Publikasie datum: Augustus 30, 2021

2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, 121ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 122ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, voor, 18de, 18de, 19de, 20ste, sterftes, vakansiedaegebeure, wysig, 2004, estland, hongarye, letland, litaue, malta, pole, s. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 122ste in skrikkeljare Daar volg nog 244 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 2 1 Voor die 18de Eeu 2 2 18de Eeu 2 3 19de Eeu 2 4 20ste Eeu 3 Sterftes 4 VakansiedaeGebeure Wysig 2004 Estland Hongarye Letland Litaue Malta Pole Siprus Slowakye Slowenie en Tsjeggie sluit by die Europese Unie aan Jaarliks Die Suiderkruis bereik sy hoogste punt aan die hemelruim om tien uur saans 305 Diocletianus en Maximianus bedank uit die diens van die Romeinse keiser 752 Pepyn die Korte word as die eerste koning van die Franke gekroon waarskynlik deur Sint Bonifatius 1045 Pous Gregorius VI volg Pous Benedictus IX op 1274 Tweede konsilie van Lyon begin 1328 Verdrag van Edinburgh Northampton Engeland erken Skotland as n onafhanklike volk na die Oorloe van Skotse Onafhanklikheid 1551 Die tweede sessie van die konsilie van Trente begin 1579 Pous Gregorius XIII stig die Engelse seminarie in Rome 1585 Pous Sixtus V word gekroon deur kardinaal Ferdinando De Medici 1672 Pous Pius V word salig verklaar deur Pous Clemens X 1699 Pierre Le Moyne d Iberville stig die eerste Europese vesting in die Mississippirivier vallei 1707 Die Uniewet verbind Engeland en Skotland om saam om die Koninkryk van Groot Brittanje te vorm 1714 George I van die Huis van Hannover is verkies om die troon van die Koninkryk van Groot Brittanje op te volg na die dood van Koningin Anna 1753 Publikasie van Species Plantarum deur Carolus Linnaeus en die formele begindatum van plant taksonomie aanvaar deur die International Code van Botanical Nomenclature 1776 Adam Weishaupt stig die Illuminati in Ingolstadt Duitsland 1786 Openingsaand van die opera Die huwelik van Figaro deur Wolfgang Amadeus Mozart in Wene 1790 Die Verenigde State se eerste sensus word voltooi 1798 In die Slag van Rothenthurm verslaan 4 000 burgerlikes uit Schwyz onder Alois Reding n Franse aanvalsmag van 12 000 soldate 1840 Die Penny Black posseel word verkoop in die Verenigde Koninkryk 1851 Die Great Exhibition open in Londen 1863 Amerikaanse Burgeroorlog Die Slag van Chancellorsville begin 1869 Die Folies Bergere open in Parys 1873 Die 1873 Vienna World Fair open in Wene 1876 Colorado word as staat verklaar 1884 Proklamasie van die aandring van die agt uur werksdag in die Verenigde State 1886 Die begin van die algemene staking wat uiteindelik lei tot die agt ure werksdag in die Verenigde State Dit word deesdae gevier as May Day of Werkersdag in die meeste industriele lande 1883 Buffalo Bill se eerste Wild West Show 1893 Die World Columbian Exposition open in Chicago Illinois 1894 Japan verklaar oorlog teen China as gevolg van Korea 1894 Coxey se Weermag die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog arriveer in Washington D C 1898 Spaans Amerikaanse Oorlog die Slag van Manilabaai en die Verenigde State Vloot verwoes die Spaanse Stille Oseaan vloot 1901 Die Pan American Exposition word geopen in Buffalo New York 1931 Die Empire State Gebou open in New York Stad 1940 Die 1940 Somer Olimpiese Spele word gekanselleer 1941 Orson Welles se Citizen Kane premier in New York Stad 1941 Tweede Wereldoorlog Duitsland val Tobruk aan 1944 Die NG gemeente Johannesburg Wes stig af van die NG gemeente Brixton 1948 Die Demokratiese Republiek van Korea Noord Korea word gestig met Kim Il sung as president 1950 Guam word georganiseer as n Verenigde State gemeenskapslid 1954 Taku n stad in Japan word gestig 1956 Die polio entstof ontwikkel deur Jonas Salk word beskikbaar gemaak aan die publiek 1960 Benin verkry onafhanklikheid as Dahomey 1960 Francis Gary Powers in n U 2 spioenasievliegtuig word afgeskiet oor die Sowjetunie en die U 2 krisis begin 1967 Elvis Presley trou met Priscilla Beaulieu 1978 Japan se Naomi Uemura word die eerste persoon om die Noordpool alleen te bereik 1982 Die 1982 World s Fair open in Knoxville Tennessee 1983 Edwin El Chapo Rosario wen die WBC wereldliggewigbokstitel deur Jose Luis Ramirez te verslaan in San Juan en word Puerto Rico se 14de wereld bokskampioen 1994 Formule 1 renjaer Ayrton Senna sterf gedurende die San Marino Grand Prix 2004 Estland Hongarye Letland Litaue Pole Slowakye Slowenie en Tsjeggie verlaat die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms en sluit met Malta en Siprus aan by die Europese Unie 2010 Geskeduleerde vlugte begin by die nuwe Koning Shaka Internasionale Lughawe noord van Durban 2011 Pous Johannes Paulus II word salig verklaar deur sy opvolger Pous Benedictus XVI Geboortes WysigVoor die 18de Eeu Wysig 1218 Johann von Avesnes graaf van Hennegau 1218 Rudolph I von Habsburg Keiser van die Heilige Romeinse Ryk 1291 1238 Magnus VI koning van Noorwee 1326 Iringinbal keiser van Sjina en Groot khan van die Mongole 1497 Johannes Knipstro Duitse protestantse teoloog en hervormer 1531 Catalina Thomas katolieke heilige 1537 Jacob Horst Duitse arts 1558 Philipp Hahn Duitse protestantse teoloog 1586 Balthasar Walther Duitse letterkundige en teoloog 1592 Adam Schall von Bell Duitse wetenskaplike en sendeling 1610 Gottlieb Schroffl burgemeester van Steyr 1616 Friedrich III markgraaf van Brandenburg Ansbach 1620 Nikolaus Graf Zrinski Kroaties Hongaarse veldheer en digter 1623 Hans Ernst von Wied Runkel Duitse soldaat 1633 Sebastien Le Prestre de Vauban Franse generaal en vesting boumeester 1645 Johan Jacob Frissen priester van die Duitse Orde 1656 Carlo Contarini 100ste Doge van Venesie 1661 Johann Georg Neumann Duitse protestantse teoloog en geskiedkundige 18de Eeu Wysig 1735 Jan van Kinsbergen Nederlandse admiraal 1744 Philipp Fischer Duitse arts 1754 Bernhard Heinrich Overberg Duitse teoloog en opvoedkundige 1755 Theodor Christoph Grotrian Duitse predikant opvoedkundige en uitgewer 1756 Niklaus Wolf von Rippertschwand Switserse boer 1760 Friedrich Albrecht Carl Gren Duitse chemikus 1769 Arthur Wellesley 1ste hertog van Wellington Britse veldmaarskalk en staatsman Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1852 1772 Sir Galbraith Lowry Cole die vyfde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1842 1772 Karl Friedrich von Gartner Duitse botanikus en arts 1780 Christine Friederike Auguste Duitse keurvorstin van Hesse 1780 Philipp Konrad Marheineke Duitse teoloog 1785 Antonie van Goudoever Nederlandse literatuurwetenskaplike 1786 Jacob Best Duitse ondernemer en brouer 19de Eeu Wysig 1802 Martin Disteli Switserse skilder 1804 Joseph Augustin Ginzel Oostenrykse teoloog en skrywer 1805 Johann Jacoby Pruisiese politikus 1813 Jacob Mayer Duitse vervaardiger en fabriek eienaar 1814 Karl Wilhelm Philipp von Auersperg Boheems Oostenrykse politikus 1818 Hermann von Tresckow Pruisiese generaal 1822 Julius von Haast Duitse geoloog natuurvorser en ontdekkingsreisiger 1824 Friedrich Hammacher Duitse regsgeleerde 1825 Johann Jakob Balmer Switserse wiskundige en fisikus 1826 Heinrich Bertram Duitse opvoedkundige 1827 Jules Breton Franse skilder 1829 Jose de Alencar Brasiliaanse skrywer 1830 Guido Gezelle Flaamse digter 1830 Gustav Wallis Duitse botanikus 1837 Walter Hauser Switserse politikus 1839 Adolf Guyer Zeller Switserse ondernemer 1839 Hilaire de Chardonnet Franse chemikus en ondernemer 1844 Jenny Longuet dogter van Karl Marx 1846 Adelsteen Normann Noorweegse skilder 1850 Arthur Wilhelm hertog van Connaught Britse veldmaarskalk een goewerneur van Kanada 1852 Friedrich Philipp von Abert Duitse aartsbiskop 1852 Calamity Jane Amerikaanse verkenner 1903 1859 Willem Johannes Leyds n Nederlandse prokureur staatsman en Staatsekretaris in die Zuid Afrikaansche Republiek 1940 1881 Pierre Teilhard de Chardin Franse paleontoloog en filosoof 1955 1887 Alan Gordon Cunningham Britse generaal 1983 1899 Jon Leifs Yslandse komponis 20ste Eeu Wysig 1905 Henry Koster Duitse regisseur 1988 1908 Giovanni Guareschi Italiaanse joernalis 1968 1909 Kate Smith Amerikaanse sangeres 1986 1916 Glenn Ford Kanadese akteur 2006 1923 Joseph Heller Amerikaanse skrywer 1999 1925 Scott Carpenter Amerikaanse ruimtevaarder 2013 1929 Ralf Dahrendorf Duitse sosioloog en politikus 2009 1937 Una Stubbs Britse aktrise en danseres 2021 1939 Judy Collins Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer 1940 Elsa Peretti Italiaanse juweel ontwerper 1945 Rita Coolidge Amerikaanse sangeres 1946 John Woo Hongkongse regisseur 1950 Rodoljub Vulovic Bosniese musikant 1952 Pierre van Pletzen Suid Afrikaanse akteur en regisseur 1958 Patrice Talon sakeman politikus en president van Benin 1964 Yvonne van Gennip Nederlandse snelskaatser 1967 Tim McGraw Amerikaanse sanger en akteur 1968 Oliver Bierhoff Duitse sokkerspeler 1968 D Arcy Wretzky Amerikaanse musikant The Smashing Pumpkins en Catherine 1973 Oliver Neuville Duitse sokkerspeler 1975 Marc Vivien Foe Kameroense sokkerspeler 2003 1975 Neil Sandilands Suid Afrikaanse akteur en sanger Sterftes Wysig408 Arcadius keiser van die Bisantynse Ryk 377 1555 Pous Marcellus II die 222ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1501 1572 Pous Pius V die 225ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1504 1841 Sir Rufane Donkin n waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie en die grondlegger van Port Elizabeth 1772 1904 Antonin Dvorak Tsjeggiese komponis 1841 1945 Joseph Goebbels Duitse politikus 1897 1945 Hans Krebs Duitse generaal 1898 1978 Felix du Plessis Suid Afrika se twintigste Springbokkaptein 1919 1991 Jack Cope Suid Afrikaanse skrywer digter asook n redakteur 1913 1994 Ayrton Senna Brasiliaanse renjaer 1960 2007 Emgee Pretorius Afrikaanse akteur 1923 2017 Karel Schoeman Afrikaanse skrywer 1939 Vakansiedae WysigBeltane La Bealtaine die eerste dag van Somer in moderne Ierland gevier deur die Kelte en word nou gevier deur die Nieu Heidense groeperings en aanhangers van die Wicca religie Dag van die Internasionale Solidariteit van Werkers spesifiek in Kommunistiese lande Meidag Werkersdag Loyalty Day Lei Dag Hawaii se vakansiedag vir die Lei Romeinse Ryk slegs vroue fees ter ere van Bona Dea Romeinse Ryk vierde en laaste dag van die Floralia ter ere van FloraOntsluit van https af wikipedia org w index php title 1 Mei amp ol,