fbpx
Wikipedia

1 Maart

1 Maart is die 60ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (61ste in skrikkeljare). Daar volg nog 305 dae in die res van die jaar.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

Gepubliseer

Teologie

1 Maart
maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 60ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 61ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdae, gepubliseer, teologiegebeure, wysig492, pous, gelasius, volg, pou. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae1 Maart is die 60ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 61ste in skrikkeljare Daar volg nog 305 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdae 5 Gepubliseer 5 1 TeologieGebeure Wysig492 Pous Gelasius I volg Pous Felix III op 705 Pous Johannes VII volg Pous Johannes VI op 1510 Die Slag van Soutrivier vind in Tafelbaai plaas 1553 Giambattista Catagna later Pous Urbanus VII word aangestel as aartsbiskop van Rossano voordat hy priester was 1562 Die Franse geloofsoorloe begin met n menseslagting op die Hugenote 1565 Estacio de Sa stig die stad Rio de Janeiro Brasilie 1591 Pous Gregorius XIV ekskommunikeer Henri IV koning van Frankryk 1686 Twintig oorlewendes van die Stavenisse arriveer in die Kaap 1710 Pous Clemens XI verklaar Lucia Broccadelli van Narni salig 1753 Swede is die laaste Wes Europese land wat die Gregoriaanse kalender aanvaar 1803 Ohio word die 17de deelstaat van die Verenigde State 1841 Pous Gregorius XVI stel Louis Jacques Maurice de Bonald aartsbiskop van Lyon aan as kardinaal 1867 Nebraska word die 37ste deelstaat van die Verenigde State 1896 Ethiopie wen die beslissende Slag van Adoea oor Italie wat die Eerste Italo Abessiniese Oorlog tot n einde bring 1919 Japannese heerskappy in Korea Die Samilbeweging in Korea begin landwyd met menige vreedsame protesaksies maar word brutaal deur die Japannese polisie en weermag onderdruk 1941 In Suidwes Afrika stig die NG gemeente Omaruru af van die moedergemeente Otjiwarongo 1947 Die Internasionale Monetere Fonds begin sy finansiele werksaamhede 1954 Die 15 megaton waterstofbom Castle Bravo ontplof op Bikini atol in die Stille Oseaan wat een van die ergste gevalle van radioaktiewe besoedeling deur kerntoetsing tot gevolg het 1970 Verenigde State President John F Kennedy stig die Peace Corps 1970 Ysland sluit aan by die Europese Vryhandelsvereniging 1992 Bosnie Herzegowina verklaar sy onafhanklikheid van Joego Slawie 1994 Walvisbaai word amptelik deur Suid Afrika aan Namibie oorhandig 2006 Die Nuwe Nasionale Party ontbind Geboortes Wysig1445 Sandro Botticelli skilder van The birth of Venus 1510 1798 Gerrit Maritz vername Voortrekkerpionier en leier 1838 1810 Frederic Chopin Franse komponis 1849 1833 Johann Heinrich Ferdinand Parow Duitse eiendomsmagnaat aan die Kaap 1910 1850 Abraham Kriel Suid Afrikaanse predikant en stigter van die Langlaagte kinderhuis 1928 1878 A G Visser Suid Afrikaanse digter 1929 1904 Paul Hartman Amerikaanse akteur 1973 1926 Cesare Danova Amerikaanse akteur 1992 1927 Basie Vivier Suid Afrika se vier en twintigste Springbokkaptein 2009 1938 Aart Staartjes n Nederlandse akteur regisseur televisieaanbieder en dokumentermaker 2020 1953 Marietjie de Jongh n Suid Afrikaanse en Afrikaanse skryfster 1954 Catherine Bach Amerikaanse aktrise 1954 Ron Howard Amerikaanse akteur 1963 Bryan Batt Amerikaanse akteur 1967 George Eads Amerikaanse akteur 1971 Thomas Ades Britse komponis pianis en dirigent 1978 Jensen Ackles Amerikaanse akteur 1994 Justin Bieber Kanadese sanger Sterftes Wysig492 Pous Felix III die 48 pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 965 Pous Leo VIII die 131ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1510 Francisco de Almeida n Portugese edelman soldaat en ontdekkingsreisiger 1450 1792 Leopold II Heilige Romeinse Keiser 1747 1911 Jacobus Henricus van t Hoff Nederlandse fisiese chemikus 1852 1970 Ed Hoornik Nederlandse digter skrywer dramaturg 1910 1987 Bertrand de Jouvenel Franse filosoof politieke ekonoom en futuris 1903 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigSint Dawiddag in Wallis Mărţisor in Roemenie Martenitsa in Bulgarye Feesdag van Pous Felix III in die Rooms Katolieke Kerk Gepubliseer WysigTeologie Wysig 1756 Ex Quo Oor die Euchologion Bisantynse liturgieboek deur Pous Benedictus XIV Wikimedia Commons bevat media in verband met 1 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1 Maart amp oldid 2408669,