×
19 Maart

19 Maart is die 78ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (79ste in skrikkeljare). Daar volg nog 287 dae.

Inhoud

  • Sint Josefdag in Katolisisme en Vadersdag in verskeie lande

Publikasie datum: September 26, 2021

maart, maart, 2021, 1314, 2021, 2728, 31al, 78ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 79ste, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig1227, pous, gregorius, volg, pous, honorius, 1279, song, di. lt lt Maart 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 19 Maart is die 78ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 79ste in skrikkeljare Daar volg nog 287 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig1227 Pous Gregorius IX volg Pous Honorius III op 1279 Die Song dinastie in Keiserlike China eindig met n Mongoolse oorwinning tydens die Slag van Yamen 1317 Jacques Fournier later Pous Benedictus XII word biskop van Pamiers 1513 Pous Leo X word gekroon in Rome 1682 Koning Lodewyk XIV laat die Franse geestelikes die vier Galliese Vryhede aanvaar 1687 Die soektog na die monding van die Mississippirivier gelei deur die Franse ontdekkingsreisiger Robert Cavelier de La Salle eindig met n muitery en sy dood in Texas 1743 Carlo Rezzonico later Pous Clemens XIII word biskop gewy 1792 Pous Pius VI publiseer In gravissimis oor die oppergesag van die pous en Novae hae litterae oor die toestand van die Franse kerk 1799 Tydens die Helvetiese Republiek word die Switserse frank vir die eerste keer as die enigste geldeenheid vir Switserland ingevoer 1915 Die planeet Pluto word vir die eerste keer gefotograffeer 15 jaar voor dit uiteindelik deur Clyde Tombaugh by die Lowell Observatory ontdek is 1932 Die Sydneyhawebrug n belangrike landmerk in Sydney Australie word formeel geopen 1982 Die Falklandoorlog begin met die Argentynse besetting van Suid Georgia 1998 Makhaya Ntini word Suid Afrika se eerste swart nasionale krieketspeler toe hy die land verteenwoordig in n vyfdagtoets teen Sri Lanka op die Wanderers 2016 n Boeing 737 800 van die lugredery FlyDubai stort neer en ontplof tydens n tweede landingspoging in Rostof aan die Don Rusland Al 55 passasiers en ses bemanningslede is op slag dood Geboortes Wysig1629 Aleksei van Rusland tsaar van Rusland 1676 1849 Alfred von Tirpitz n Duitse admiraal 1930 1873 Max Reger Duitse komponis pianis en orrelis 1916 1883 Abraham Duvenage professor in Wiskunde en Fisika aan die Potchefstroomse Universiteit vir C H O 1923 1905 Albert Speer Hitler se argitek en minister van bewapening 1981 1906 Adolf Eichmann Nazi Duitse SS offisier en oorlogsmisdadiger 1962 1916 Theo Gerdener joernalis skrywer Natalse administrateur senator minister van binnelandse sake leier van die Demokratiese Party 2013 1925 Brent Scowcroft n Amerikaanse lugmag luitenant generaal en veiligheidsadviseur 2020 1928 Clive van Ryneveld Suid Afrikaanse krieketspeler politikus prokureur en bankier 2018 1933 Philip Roth Amerikaanse romanskrywer 2018 1936 Ken Higgins Suid Afrikaanse pianis 2016 1943 Engemi Ferreira Afrikaanse skrywer en dramaturg 2019 1955 Bruce Willis Amerikaanse akteur 1963 Jake White SpringbokafrigterSterftes Wysig235 Severus Alexander keiser van die Romeinse Ryk 208 1721 Pous Clemens XI die 243ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1649 1847 Karel Lodewijk Ledeganck Vlaamse skrywer 1805 1902 Johannes Kotze predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Kaapstad 1832 1919 Christoph Strautmann Duits Baltiese protestantse martelaar 1860 1941 Nikolai Semenovich Kurnakov Russiese fisiese chemikus 1860 1950 Edgar Rice Burroughs Amerikaanse skrywer en skepper van Tarzan 1875 1953 Manie Bredell lyfwag en privaatsekretaris van pres Paul Kruger 1865 2008 Arthur C Clarke Amerikaanse wetenskapsfiksieskrywer 1917 2008 Hugo Claus toonaangewende Vlaamse skrywer 1929 2015 Steve Mokone Suid Afrikaanse sokkerspeler 1932 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigSint Josefdag in Katolisisme en Vadersdag in verskeie landeWikimedia Commons bevat media in verband met 19 March Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 19 Maart amp ol,