×
19 Junie

19 Junie is die 170ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (171ste in skrikkeljare). Daar volg nog 195 dae in die res van die jaar.

Inhoud

  • 445 – Keiser Valentianus III verbied die Manigiste op versoek van Pous Leo I.
  • 1843Pous Gregorius XVI stel Francisco de São Luiz Saraiva, O.S.B., patriarg van Lissabon en Antonio Maria Cadolini, C.R.S.P., biskop van Ancona aan as kardinale.
  • 1944Tweede Wêreldoorlog: Slag van die Filippynse See.
  • 1953 – Ethel en Julius Rosenberg tereggestel vir spioenasie in die VSA.
  • 1961Koeweit word onafhanklik.
  • 1963 – Valentina V. Tereshkova, die eerste vrou in die ruimte, keer terug na die aarde in die ruimtetuig Vostok 6.
  • 2014 – Nadat Juan Carlos I ten gunste van sy oudste seun abdikeer het, lê Felipe VI die ampseed as nuwe koning van Spanje af.

Publikasie datum: September 03, 2021

junie, junie, 2021, 1213, 1920, 2627, 30al, 170ste, jaar, gregoriaanse, kalender, 171ste, skrikkeljare, daar, volg, jaar, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig445, keiser, valentianus, verbied, manigiste, verso. lt lt Junie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30Al die dae 19 Junie is die 170ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 171ste in skrikkeljare Daar volg nog 195 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig445 Keiser Valentianus III verbied die Manigiste op versoek van Pous Leo I 1843 Pous Gregorius XVI stel Francisco de Sao Luiz Saraiva O S B patriarg van Lissabon en Antonio Maria Cadolini C R S P biskop van Ancona aan as kardinale 1944 Tweede Wereldoorlog Slag van die Filippynse See 1953 Ethel en Julius Rosenberg tereggestel vir spioenasie in die VSA 1961 Koeweit word onafhanklik 1963 Valentina V Tereshkova die eerste vrou in die ruimte keer terug na die aarde in die ruimtetuig Vostok 6 2014 Nadat Juan Carlos I ten gunste van sy oudste seun abdikeer het le Felipe VI die ampseed as nuwe koning van Spanje af Geboortes Wysig1566 Jakobus I van Engeland n koning van die Skotte as Jakobus VI van Engeland en van Ierland 1625 1623 Blaise Pascal n Franse wiskundige fisikus en godsdienstige filosoof 1662 1764 Sir John Barrow Engelse ontdekkingsreisiger 1848 1815 Cornelius Krieghoff Nederlands gebore Kanadese skilder 8 Maart 1872 1865 Dame May Whitty Britse aktrise 1948 1876 Nigel Gresley Britse stoomlokomotief ingenieur 1941 1897 Moe Howard Amerikaanse akteur en komediant Three Stooges 1975 1903 Lou Gehrig Amerikaanse bofbalspeler 1941 1906 Earl W Bascom Amerikaanse akteur rodeoruiter en skilder 1995 1906 Ernst Boris Chain Duits Britse biochemikus 1979 1938 Ian Smith Australiese akteur 1945 Aung San Suu Kyi Myanmarese politikus leier van n nie geweldadige beweging vir menseregte en demokrasie in Myanmar Birma en ontvanger van die 1991 Nobelprys vir Vrede 1947 Sir Salman Rushdie Brits Indiese romanskrywer en essayis 1964 Boris Johnson Britse parlementslid in 2001 2008 burgemeester van Londen 2008 2016 1967 Mia Sara Amerikaanse aktrise 1975 Annake de Villiers Suid Afrikaanse violis 2012 Sterftes Wysig1607 Patriarg Job van Moskou die eerste Russies Ortodokse patriarg van Rusland onbekend 1867 Keiser Maksimiliaan I van Meksiko tereggestel 1832 1890 Kommandant Generaal Stephanus Schoeman waarnemende Staatspresident van die Zuid Afrikaansche Republiek 1810 1932 Sol Plaatje Suid Afrikaanse taalkenner skrywer joernalis en politikus 1876 1937 J M Barrie Skotse skrywer 1860 1962 Frank Borzage Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1894 1975 Dr Abel Coetzee Afrikaanse lektor skrywer digter en eindredakteur 1906 1993 William Golding Britse skrywer en digter en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1983 1911 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 19 June Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 19 Junie amp ol,