×
19 Februarie

19 Februarie is die 50ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 315 dae in die res van die jaar (316 in skrikkeljare).

Inhoud

Publikasie datum: September 03, 2021

februarie, februarie, 2021, 1314, 2021, 2728al, 50ste, jaar, gregoriaanse, kalender, daar, volg, jaar, skrikkeljare, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig197, keiser, septimius, severus, verslaan, clodius, albi. lt lt Februarie 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728Al die dae 19 Februarie is die 50ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 315 dae in die res van die jaar 316 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig197 Keiser Septimius Severus verslaan Clodius Albinus by Lugdunum Lyon 607 Pous Bonifatius III volg Pous Sabinianus op 1304 Pous Benedictus XI bevorder Walter Winterburn OP tot kardinaal 1329 Teenpous Nicolaas V ekskommunikeer Pous Johannes XXII 1476 Boergondiese Oorloe Veldslag van Grandson Hertog Karel die Stoute van Boergondie en sy 30000 soldate plaas die stadjie Grandson onder beleg wat deur 412 soldate van die Switserse Bondgenootskap verdedig word Na die oorgawe van Grandson word die Switserse verdedigers deur die Boergondiers opgehang of versuip 1496 Pous Alexander VI stel nog vier kardinale aan waaronder Juan de Borja Lanzol junior sy kleinneef en publiseer die aanstelling van Luigi d Aragona wat reeds in Mei 1494 in pectore gemaak is 1646 Pous Innocentius X publiseer n bul wat kardinale verbeid om Rome vir langer as ses maande te verlaat sonder die pous se toestemming 1652 Pous Innocentius X stel 12 nuwe kardinale aan waaronder Fabio Chigi later Pous Alexander VII en Pietro Vito Ottoboni later Pous Alexander VIII 1710 Lorenzo Corsini later Pous Clemens XII word camerlengo van die kollege van kardinale 1749 Pous Benedictus XIV publiseer Annus qui hunc oor die onderhoud van kerkgeboue 1797 Pous Pius VI sluit die vrede van Tolentino met die Franse 1802 Pous Pius VI word in Rome herbegrawe 1896 Die Braamfonteinse dinamiet ontploffing naby Johannesburg se middestad eis tientalle lewens en le talle geboue in puin onder meer die eerste kerkgebou van die NG gemeente Fordsburg Ds Abraham Kriel het na die eerste begrafnis van 127 slagoffers soos n kind gesnik 1919 Die tweede Pan Afrika Kongres begin in Parys 1942 Darwin die hoofstad van die Noordelike Gebied Australie word hard getref deur 242 bomwerpers en vegvliegtuie van die Japannese vloot 1945 Tweede Wereldoorlog Die Geallieerdes val die eiland Iwo Jima binne 1986 Die ruimtestasie Mir van die Sowjet ruimteprogram word gelanseer om die eerste langtermyn navorsingstasie in die ruimte te vestig 2001 Skade van R18 miljoen word tydens n brand aan die Pretoriastasie aangerig Pendelaars wat woedend was oor gereelde treinvertragings het n wagkamer aan die brand gesteek wat na die dak van die gebou versprei het 2001 n Museum ter herdenking van die Oklahoma stad bomaanval word ingewy 2011 Die tiende Krieketwereldbeker begin in Indie Sri Lanka en Bangladesj Geboortes Wysig1473 Nicolaas Copernicus Poolse sterrekundige 1543 1811 Klaas Waarzegger was die skrywersnaam van Louis Henri Meurant 1893 1817 Willem III van Nederland koning van Nederland en groothertog van Luxemburg 1890 1836 Pulvermacher eerste Afrikaanse digter 1910 1953 Cristina Fernandez de Kirchner president van Argentinie van 2007 tot 2015 1859 Svante Arrhenius Sweedse chemikus fisikus en Nobelpryswenner 1927 1921 Dr Andries Treurnicht Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister koerantredakteur en predikant 1993 1960 Prins Andrew van Engeland 1970 Kurt Darren Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Sterftes Wysig1970 Dr Hendrik Johannes van Eck n Suid Afrikaanse ingenieur en nyweraar 1902 2003 Frank Quint Suid Afrika se eerste bruin ambassadeur 1921 2016 Umberto Eco Italiaanse skrywer en filosoof 1932 2016 Harper Lee n Amerikaanse skryfster van To Kill a Mockingbird en Pulitzerprys wenner 1926 2019 Karl Lagerfeld n Duitse modeontwerper 1933 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigOntsluit van https af wikipedia org w index php title 19 Februarie amp ol,