fbpx
Wikipedia

19 April

19 April is die 109de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (110de in skrikkeljare). Daar volg nog 256 dae.

Gebeure

  • 65 – Na die Pisioniese sameswering teen die Romeinse keiser Nero oopgevlek word, pleeg Gaius Calpurnius Piso selfmoord. Vervolgens word die ander samesweerders soos Seneca, Marcus Annaeus Lucanus en Titus Petronius gedwing om selfmoord te pleeg.
  • 69Vitellius word as keiser in Rome ontvang nadat hy in die eerste veldslag van Bedriacum gesiëvier het en Otho selfmoord gepleeg het.
  • 1024Pous Johannes XIX volg sy broer Pous Benedictus VIII op.
  • 1042 – Die Bisantynse heerser Michael V probeer om sy stiefmoeder Zoe in ´n klooster te verban. Dit lei tot ´n volksopstand ingevolge waarvan hy gedwing word om te abdikeer.
  • 1213Pous Innocentius III roep ondersteuners op tot die vyfde kruistog.
  • 1479Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word kardinaal-biskop van Sabina.
  • 1529 – Tydens die Reichstag te Speyer protesteer ses vorste en 14 vrye stede namens die Protestantse minderheid teen die verbanning van Martin Luther en die Protestantse leer
  • 1539 – Die Verdrag van Frankfurt onderteken.
  • 1587 – Die Engelse Sir Francis Drake vernietig onverwags die Spaanse Armada wat in die hawe van Cadiz voor anker lê. Die stad word daarna twee dae lank deur die Engelse geplunder.
  • 1621Pous Gregorius XV stel vier nuwe kardinale aan waaronder sy familielid Francesco Boncompagni.
  • 1665Pous Alexander VII verklaar Franciscus van Sales salig.
  • 1689 – Tydens 'n opera-opvoering in die Deense kasteel Amalienborg slaan die verhoog aan die brand. Die kasteel word in die brand vernietig en 171 mense sterf in die brand - ook die komponis Johan Lorentz.
  • 1706 – Spaanse Opvolgingsoorlog: In die veldslag te Calcinato in Lombardië word n keiserlike mag deur Franse en Spaanse troepe verslaan.
  • 1713 – Keiser Karl VI bepaal in sy Pragmatiese Bevel, dat ook vroulike lede van die Habsburg-familie mag erf as daar nie manlike nasate sou wees nie.
  • 1770 – Kaptein James Cook sien vir die eerste keer Australië.
  • 1770Marie Antoinette trou in Weense Augustynse kerk per procurationem met die Dauphin Louis-Auguste.
  • 1773Pous Clemens XIV stel Francesco Carafa della Spina di Traetto, titulêr aartsbiskop van Patras en Francesco Saverio de Zelada, titulêr aartsbiskop van Petra in Palestina aan as kardinale.
  • 1775Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Slag van Lexington en Concord - Britse Generaal Thomas Gage probeer om die wapens van Amerikaanse koloniste te konfiskeer. Die Britte word teruggedryf na Boston. Die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog begin.
  • 1792Pous Pius VI publiseer Dum nos teen die Franse Nasionale Vergadering.
  • 1809 – Vyfde Koalisie-oorlog: Die veldslag van Abensberg begin. Die Franse onder Napoleon Bonaparte verslaan die Oostenrykse troepe.
  • 1809 – Vyfde Koalisie-oorlog: Die veldslag van Raszyn tussen Poolse en Oostenrykse troepe begin.
  • 1847Pous Pius IX stel die Consulta di Stato aan.
  • 1839 – Die Nederlande onder Willem I erken tydens die Verdrag van Londen die onafhanklikheid van België en België word tegelykertyd as koninkryk gevestig .
  • 1875 – Tydens die stryd tussen Engeland en Portugal oor die eienaarskap oor Delagoabaai besluit die skeidsregter, die Franse president Patrice de Mac-Mahon, ten gunste van Portugal.
  • 1902 – 'n Reuse aardbewing tref Guatemala, 7.5 op die Richterskaal, 2000 mense sterf.
  • 1902 – Die pogrom van Chisinau begin.
  • 1904 – Groot dele van Toronto, Kanada word deur 'n brand verwoes.
  • 1909Jeanne d'Arc / Johanna van Arkels word salig verklaar.
  • 1919 – Leslie Irvin van die Verenigde State maak die eerste suksesvolle valskermsprong en vrye val.
  • 1927Mae West word veroordeel tot 10 dae gevangenisstraf vir haar rol in die vertoning Sex.
  • 1933Franklin D. Roosevelt kondig aan dat die VSA wegbeweeg van die goudstandaard.
  • 1934Shirley Temple se eerste rol in Stand Up and Cheer.
  • 1937 – Tydens die Spaanse burgeroorlog stig generaal Francisco Franco die Falange Española Tradicionalista y de las JONS.
  • 1938 – RCA-NBC begin gereelde televisie-uitsendings.
  • 1941Bertolt Brecht se drama Mutter Courage und ihre Kinder word vir die eerste keer in Zurich opgevoer. Die stuk is gebaseer op die roman Trutz Simplex oder Lebensbeschreibung der Ertzbetrügerin und Landstörtzerin Courasche van Hans Jakob Christoffel von Grimmelshausen.
  • 1943Die Switserse chemikus Albert Hofmann ontdek die hallusinogene effek van LSD.
  • 1943Tweede Wêreldoorlog: Duitse troepe gaan die Warskou-ghetto binne om die oorblywende Jode op te ruim, wat die Warskou Ghetto Opstand begin.
  • 1943 – Tweede Wêreldoorlog: Die Sowjet-spionasiediens SMERSCH word gestig om drostery-gedagtes onder vlugtende Sowjetsoldate te vind en te vervolg.
  • 1945 – Tweede Wêreldoorlog: Die Duitsers sit die Wieringermeerpolder onder water om die opmars van die Geallieerdes te vertraag.
  • 1951 – Generaal Douglas MacArthur tree uit die militêre diens.
  • 1956 – Prins Rainier III van Monaco trou met die Amerikaanse filmstêr Grace Kelly, wat voortaan prinses Gracia heet.
  • 1961 – Die Bay of Pigs inval in Kuba deur Kubaanse vlugtelinge eindig in 'n mislukking.
  • 1964 – Die Ford Mustang word aan die algemene publiek vertoon.
  • 1966 – Die Amerikaanse chirurg Michael DeBakey maak ´n inplanting van ´n plastiek kunshart. Die pasiënt sterf enkele dae later.
  • 1967 – Die Amerikaanse maanverkenner Surveyor 3 maak ´n sagte landing op die maan.
  • 1971 – Die Sowjetunie lanseer die Saljoet 1, die eerste Russiese ruimtestasie.
  • 1971Sierra Leone word 'n republiek.
  • 1971Viëtnamoorlog: Viëtnamveterane teen die Oorlog begin 'n vyfdag-demonstrasie in Washington, D.C.
  • 1971 – Charles Manson word tot lewenslange tronkstraf veroordeel vir die Sharon Tate moorde.
  • 1987The Simpsons se eerste vertoning op televisie, op die Tracey Ullman Show, in die kort episode genaamd "Good Night".
  • 1993 – Die 50-dae beleg van die Branch Davidian-sekte se kompleks buite Waco, Texas eindig met die dood van 81 mense in 'n brand.
  • 1995 – 'n Bom in die Alfred P. Murrah federale gebou in Oklahoma City, Oklahoma veroorsaak die dood van 168 mense.
  • 1999 – Die Duitse Parlement verhuis van Bonn terug na Berlyn.
  • 2000 – 'n Air Philippines Boeing 737-200 val naby Davao-lughawe en 131 mense sterf.
  • 2004 – André Kuipers word as derde Nederlandsgebore ruimtevaarder gelanseer. Sy bestemming is die Internasionale Ruimtestasie.
  • 2005 – Die Duitser Joseph Ratzinger word gekies tot pous Benedictus XVI as opvolger van pous Johannes Paulus II.
  • 2013 – In die Nederlandse stad Zutphen ontdek argeoloë 'n "quadrans". Dit dateer uit die begin van die veertiende eeu en is sodoende die oudste "horloge" (horlosie) wat in die Noorde van Europa gevind is.

Geboortes

Sterftes

Vakansies, vierings en waarnemingsdae

Dae in die Geskiedenis

19 April
april, april, 2021, 1011, 1718, 2425, 30al, 109de, jaar, gregoriaanse, kalender, 110de, skrikkeljare, daar, volg, inhoud, gebeure, geboortes, sterftes, vakansies, vierings, waarnemingsdaegebeure, wysig65, pisioniese, sameswering, teen, romeinse, keiser, nero, . lt lt April 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29 30Al die dae19 April is die 109de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 110de in skrikkeljare Daar volg nog 256 dae Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig65 Na die Pisioniese sameswering teen die Romeinse keiser Nero oopgevlek word pleeg Gaius Calpurnius Piso selfmoord Vervolgens word die ander samesweerders soos Seneca Marcus Annaeus Lucanus en Titus Petronius gedwing om selfmoord te pleeg 69 Vitellius word as keiser in Rome ontvang nadat hy in die eerste veldslag van Bedriacum gesievier het en Otho selfmoord gepleeg het 1024 Pous Johannes XIX volg sy broer Pous Benedictus VIII op 1042 Die Bisantynse heerser Michael V probeer om sy stiefmoeder Zoe in n klooster te verban Dit lei tot n volksopstand ingevolge waarvan hy gedwing word om te abdikeer 1213 Pous Innocentius III roep ondersteuners op tot die vyfde kruistog 1479 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word kardinaal biskop van Sabina 1529 Tydens die Reichstag te Speyer protesteer ses vorste en 14 vrye stede namens die Protestantse minderheid teen die verbanning van Martin Luther en die Protestantse leer 1539 Die Verdrag van Frankfurt onderteken 1587 Die Engelse Sir Francis Drake vernietig onverwags die Spaanse Armada wat in die hawe van Cadiz voor anker le Die stad word daarna twee dae lank deur die Engelse geplunder 1621 Pous Gregorius XV stel vier nuwe kardinale aan waaronder sy familielid Francesco Boncompagni 1665 Pous Alexander VII verklaar Franciscus van Sales salig 1689 Tydens n opera opvoering in die Deense kasteel Amalienborg slaan die verhoog aan die brand Die kasteel word in die brand vernietig en 171 mense sterf in die brand ook die komponis Johan Lorentz 1706 Spaanse Opvolgingsoorlog In die veldslag te Calcinato in Lombardie word n keiserlike mag deur Franse en Spaanse troepe verslaan 1713 Keiser Karl VI bepaal in sy Pragmatiese Bevel dat ook vroulike lede van die Habsburg familie mag erf as daar nie manlike nasate sou wees nie 1770 Kaptein James Cook sien vir die eerste keer Australie 1770 Marie Antoinette trou in Weense Augustynse kerk per procurationem met die Dauphin Louis Auguste 1773 Pous Clemens XIV stel Francesco Carafa della Spina di Traetto tituler aartsbiskop van Patras en Francesco Saverio de Zelada tituler aartsbiskop van Petra in Palestina aan as kardinale 1775 Amerikaanse Rewolusionere Oorlog Die Slag van Lexington en Concord Britse Generaal Thomas Gage probeer om die wapens van Amerikaanse koloniste te konfiskeer Die Britte word teruggedryf na Boston Die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog begin 1792 Pous Pius VI publiseer Dum nos teen die Franse Nasionale Vergadering 1809 Vyfde Koalisie oorlog Die veldslag van Abensberg begin Die Franse onder Napoleon Bonaparte verslaan die Oostenrykse troepe 1809 Vyfde Koalisie oorlog Die veldslag van Raszyn tussen Poolse en Oostenrykse troepe begin 1847 Pous Pius IX stel die Consulta di Stato aan 1839 Die Nederlande onder Willem I erken tydens die Verdrag van Londen die onafhanklikheid van Belgie en Belgie word tegelykertyd as koninkryk gevestig 1875 Tydens die stryd tussen Engeland en Portugal oor die eienaarskap oor Delagoabaai besluit die skeidsregter die Franse president Patrice de Mac Mahon ten gunste van Portugal 1902 n Reuse aardbewing tref Guatemala 7 5 op die Richterskaal 2000 mense sterf 1902 Die pogrom van Chisinau begin 1904 Groot dele van Toronto Kanada word deur n brand verwoes 1909 Jeanne d Arc Johanna van Arkels word salig verklaar 1919 Leslie Irvin van die Verenigde State maak die eerste suksesvolle valskermsprong en vrye val 1927 Mae West word veroordeel tot 10 dae gevangenisstraf vir haar rol in die vertoning Sex 1933 Franklin D Roosevelt kondig aan dat die VSA wegbeweeg van die goudstandaard 1934 Shirley Temple se eerste rol in Stand Up and Cheer 1937 Tydens die Spaanse burgeroorlog stig generaal Francisco Franco die Falange Espanola Tradicionalista y de las JONS 1938 RCA NBC begin gereelde televisie uitsendings 1941 Bertolt Brecht se drama Mutter Courage und ihre Kinder word vir die eerste keer in Zurich opgevoer Die stuk is gebaseer op die roman Trutz Simplex oder Lebensbeschreibung der Ertzbetrugerin und Landstortzerin Courasche van Hans Jakob Christoffel von Grimmelshausen 1943 Die Switserse chemikus Albert Hofmann ontdek die hallusinogene effek van LSD 1943 Tweede Wereldoorlog Duitse troepe gaan die Warskou ghetto binne om die oorblywende Jode op te ruim wat die Warskou Ghetto Opstand begin 1943 Tweede Wereldoorlog Die Sowjet spionasiediens SMERSCH word gestig om drostery gedagtes onder vlugtende Sowjetsoldate te vind en te vervolg 1945 Tweede Wereldoorlog Die Duitsers sit die Wieringermeerpolder onder water om die opmars van die Geallieerdes te vertraag 1951 Generaal Douglas MacArthur tree uit die militere diens 1956 Prins Rainier III van Monaco trou met die Amerikaanse filmster Grace Kelly wat voortaan prinses Gracia heet 1961 Die Bay of Pigs inval in Kuba deur Kubaanse vlugtelinge eindig in n mislukking 1964 Die Ford Mustang word aan die algemene publiek vertoon 1966 Die Amerikaanse chirurg Michael DeBakey maak n inplanting van n plastiek kunshart Die pasient sterf enkele dae later 1967 Die Amerikaanse maanverkenner Surveyor 3 maak n sagte landing op die maan 1971 Die Sowjetunie lanseer die Saljoet 1 die eerste Russiese ruimtestasie 1971 Sierra Leone word n republiek 1971 Vietnamoorlog Vietnamveterane teen die Oorlog begin n vyfdag demonstrasie in Washington D C 1971 Charles Manson word tot lewenslange tronkstraf veroordeel vir die Sharon Tate moorde 1987 The Simpsons se eerste vertoning op televisie op die Tracey Ullman Show in die kort episode genaamd Good Night 1993 Die 50 dae beleg van die Branch Davidian sekte se kompleks buite Waco Texas eindig met die dood van 81 mense in n brand 1995 n Bom in die Alfred P Murrah federale gebou in Oklahoma City Oklahoma veroorsaak die dood van 168 mense 1999 Die Duitse Parlement verhuis van Bonn terug na Berlyn 2000 n Air Philippines Boeing 737 200 val naby Davao lughawe en 131 mense sterf 2004 Andre Kuipers word as derde Nederlandsgebore ruimtevaarder gelanseer Sy bestemming is die Internasionale Ruimtestasie 2005 Die Duitser Joseph Ratzinger word gekies tot pous Benedictus XVI as opvolger van pous Johannes Paulus II 2013 In die Nederlandse stad Zutphen ontdek argeoloe n quadrans Dit dateer uit die begin van die veertiende eeu en is sodoende die oudste horloge horlosie wat in die Noorde van Europa gevind is Geboortes Wysig1793 Ferdinand I keiser van Oostenryk 1875 1832 Jose Echegaray Spaanse dramaturg en politikus en Nobelprys wenner 1916 1898 Constance Talmadge Amerikaanse aktrise 1973 1922 Erich Hartmann Duitse bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1993 1930 Dick Sargent Amerikaanse akteur 1994 1931 Kobie Coetsee Suid Afrikaanse politikus en Kabinetsminister 2000 1933 Jayne Mansfield Amerikaanse aktrise 1967 1935 Dudley Moore Britse akteur musikant komediant en komponis 2002 1937 Joseph Estrada Filippynse president 1945 Dawn Lindberg Suid Afrikaanse vermaakpersoonlikheid 2020 1946 Tim Curry Britse akteur en sanger 1947 Murray Perahia Amerikaanse pianis en dirigent 1968 Ashley Judd Amerikaanse aktrise 1968 Mswati III koning van eSwatini 1979 Kate Hudson Amerikaanse aktrise 1981 Hayden Christensen Kanadese akteur 1986 Sasa Milivojev Serwiese skrywer digter en joernalis 1987 Maria Sjarapova Russiese tennisster Sterftes Wysig1054 Pous Leo IX die 152ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1002 1824 Lord Byron Britse outeur en digter 1788 1882 Charles Darwin Britse bioloog en outeur 1809 1906 Pierre Curie Franse natuurkundige dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 1859 1967 Konrad Adenauer kanselier van Wes Duitsland 1876 1974 Ayub Khan President van Pakistan 1989 Daphne du Maurier Britse skryfster 1907 1992 Frankie Howerd Engelse komediant akteur 1917 1998 Octavio Paz Meksikaanse skrywer diplomaat 1914 2021 Walter Mondale 42ste Amerikaanse visepresident 1928 2021 Ian Wessels Suid Afrikaanse omroeper op RSG 1960 Vakansies vierings en waarnemingsdae WysigPatriots Day Massachusetts Verklaring van Onafhanklikheidsdag Venezuela Republiekdag Sierra Leone Sleutelblomdag Engeland Feesdag van Pous Leo IX in die Rooms Katolieke Kerk Dae in die Geskiedenis Wikimedia Commons bevat media in verband met 19 April Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 19 April amp oldid 2390897,