×
1998
1998
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1993 | 1994 | 1995 | 1996 | 1997 | ◄ 1998 ► | 1999 | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1998
Kalenders
President Soeharto van Indonesië
Gregoriaanse kalender 1998
MCMXCVIII
Ab urbe condita 2751
Armeense kalender 1447

ԹՎ ՌՆԽԷ

Sjinese kalender 4694 – 4695

甲丑 – 乙寅

Ethiopiese kalender 1990 –1991
Hebreeuse kalender 5758 – 5759
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2053 – 2054
- Shaka Samvat 1920 – 1921
- Kali Yuga 5099 – 5100
Irannese kalender 1376 –1377
Islamitiese kalender 1419 –1419


Die jaar 1998 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 25, 2021

1998, 19de, 20ste, 21ste, 1993, 1994, 1995, 1996, 1997, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, president, soeharto, indonesiëgregoriaanse, kalender, mcmxcviiiab, urbe, condita, 2751armeense, kalender, 144. 1998 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1998Kalenders President Soeharto van IndonesieGregoriaanse kalender 1998 MCMXCVIIIAb urbe condita 2751Armeense kalender 1447 ԹՎ ՌՆԽԷSjinese kalender 4694 4695 甲丑 乙寅Ethiopiese kalender 1990 1991Hebreeuse kalender 5758 5759Hindoekalenders Vikram Samvat 2053 2054 Shaka Samvat 1920 1921 Kali Yuga 5099 5100Irannese kalender 1376 1377Islamitiese kalender 1419 1419 Die jaar 1998 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 98ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig5 Januarie n Swaar ysreen tref die oostelike dele van Kanada en die Verenigde State en lei tot grootskaalse kragonderbrekings 7 22 Februarie Die 18de Olimpiese Winterspele word in Nagano Japan aangebied 5 14 Maart Die sewende Paralimpiese Winterspele word in Nagano Japan aangebied 31 Maart Quett Masire bedank as President van Botswana 1 April Festus Mogae word ingesweer as derde President van Botswana 5 April Die Akashi Kaikyō brug die grootse swaaibrug in die wereld wat Sjikokoe met Honsjoe verbind word geopen 10 April Die Belfast verdrag word onderteken 21 Mei Na 32 jaar tree die Indonesiese president Soeharto af en word deur B J Habibie as derde president opgevolg 10 Junie 12 Julie Die 16de FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Frankryk gespeel wat deur die land gewen word 22 September Suid Afrikaanse Rooikat panstervoertuie van 1 Spesiale Diens Bataljon arriveer in Maseru Lesotho om plaaslike weermagmuitery te onderdruk en wet en orde te herstel 20 November Die Internasionale Ruimtestasie word lanseer 20 Desember Nkem Chukwu van Houston in Texas word die eerste vrou om geboorte te skenk aan agt lewendige babas Die Kafferskuilrivier in Stilbaai word hernoem na Goukourivier Oktober Kousale gelaagde analise KGA word vir die eerste keer bekendgestel in Sohail Inayatullah se artikel in die toekomsstudies vaktydskrif Futures Geboortes Wysig9 Januarie Kerris Dorsey Amerikaanse aktrise en sangeres 15 Februarie George Russell Britse Formule Een motorrenjaer 29 Maart Alex Neustaedter Amerikaanse akteur 24 Julie Bindi Irwin Australiese Amerikaanse aktrise en sangeres 29 Oktober Lance Stroll Kanadese Formule Een motorrenjaer Sterftes Wysig11 Januarie Klaus Tennstedt Duitse dirigent 1926 6 Februarie Falco eintlik Johann Holzel Oostenrykse sanger 1957 10 Maart Lloyd Bridges Amerikaanse akteur 1913 15 April Pol Pot Kambodjaanse diktator 1925 15 April Prof F V Lategan Afrikaanse literator en vuurwapenkenner 1907 18 April Stoffel Botha Suid Afrikaanse politikus en Minister van Binnelandse sake 1929 19 April Octavio Paz Meksikaanse skrywer diplomaat 1914 4 Mei Worsie Visser Afrikaanse sanger 1963 7 Mei Allan McLeod Cormack Suid Afrikaansgebore natuurkundige 1924 11 Mei Willy Corsari Nederlandse skryfster van jeuglektuur romans speurverhale kortverhale en toneelstukke 1897 14 Mei Frank Sinatra Amerikaanse sanger en akteur 1915 15 Junie Cyriel Paul Coupe Belgiese priester onderwyser skrywer en digter 1918 23 Junie Maureen O Sullivan Iers gebore Amerikaanse aktrise 1911 27 Junie Kerim Tekin Turkse sanger 12 Julie Marais Steyn Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1915 3 Augustus Alfred Schnittke Sowjet Duitse komponis 1934 27 Augustus Klaas Steytler Suid Afrikaanse skrywer 1922 31 Augustus Gerhard Beukes Afrikaanse skrywer 1913 13 September Owen Horwood Suid Afrikaanse politikus Minister van Finansies 1916 9 Oktober Robert Allen Amerikaanse akteur 1906 26 Oktober Margaret Keay Suid Afrikaansgebore Britse plantpatoloog 1911 22 November Harlan Parker Banks Amerikaanse paleobotanis 1913 23 Desember David Manners Amerikaanse akteur 1900 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1998 amp ol,