×
1991
1991
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1986 | 1987 | 1988 | 1989 | 1990 | ◄ 1991 ► | 1992 | 1993 | 1994 | 1995 | 1996 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1991
Kalenders
Oorlog bo Koeweit
Gregoriaanse kalender 1991
MCMXCI
Ab urbe condita 2744
Armeense kalender 1440

ԹՎ ՌՆԽ

Sjinese kalender 4687 – 4688

丁午 – 戊未

Ethiopiese kalender 1983 –1984
Hebreeuse kalender 5751 – 5752
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2046 – 2047
- Shaka Samvat 1913 – 1914
- Kali Yuga 5092 – 5093
Irannese kalender 1369 –1370
Islamitiese kalender 1412 –1412


Die jaar 1991 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1991, 19de, 20ste, 21ste, 1986, 1987, 1988, 1989, 1990, 1992, 1993, 1994, 1995, 1996, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, oorlog, koeweitgregoriaanse, kalender, mcmxciab, urbe, condita, 2744armeense, kalender, 1440, ԹՎ, ՌՆԽsjinese,. 1991 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1991Kalenders Oorlog bo KoeweitGregoriaanse kalender 1991 MCMXCIAb urbe condita 2744Armeense kalender 1440 ԹՎ ՌՆԽSjinese kalender 4687 4688 丁午 戊未Ethiopiese kalender 1983 1984Hebreeuse kalender 5751 5752Hindoekalenders Vikram Samvat 2046 2047 Shaka Samvat 1913 1914 Kali Yuga 5092 5093Irannese kalender 1369 1370Islamitiese kalender 1412 1412 Die jaar 1991 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 91ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig13 Januarie Spesiale troepe van die Sowjetunie se Departement van Binnelandse Sake beset die radiostasie en televisietoring van Vilnius Litaue 14 ongewapende Litause betogers sterf 28 Februarie Die Golfoorlog kom tot n einde 9 April Georgie word van die Sowjetunie onafhanklik 18 Mei Somaliland verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Somalie 12 Junie Boris Jeltsin verkies as president van Rusland 12 Junie Berg Pinatubo vulkaan in die Filippyne bars uit 25 Junie Kroasie en Slowenie verklaar hul onafhanklikheid van Joego Slawie 27 Junie Kroasie en Slowenie word deur Joego Slawiese magte aangeval 29 Junie Suid Afrika sluit weer as n volle lid by die Internasionale Krieketraad IKR aan 30 Junie Die Groepsgebiedewet van Suid Afrika word afgeskaf 22 Julie Die reeksmoordenaar Jeffrey Dahmer word in hegtenis geneem nadat oorblyfsels van 11 mans en seuns in sy woonstel gevind is 4 Augustus Die Griekse skip die Oceanos sink langs die Wildekus van Suid Afrika 20 Augustus Estland word van die Sowjetunie onafhanklik 21 Augustus Letland word van die Sowjetunie onafhanklik 24 Augustus Oekraine en Rusland word van die Sowjetunie onafhanklik 25 Augustus Wit Rusland word van die Sowjetunie onafhanklik 27 Augustus Moldowa word van die Sowjetunie onafhanklik 30 Augustus Azerbaidjan word van die Sowjetunie onafhanklik 31 Augustus Kirgisie word van die Sowjetunie onafhanklik 1 September Oesbekistan word van die Sowjetunie onafhanklik 2 September Die Republiek van Nagorno Karabach verklaar sy onafhanklikheid van die Sowjetunie 8 September Die Republiek van Masedonie word van Joego Slawie onafhanklik 9 September Tadjikistan word van die Sowjetunie onafhanklik 21 September Armenie word van die Sowjetunie onafhanklik 3 Oktober 2 November Die 2de Rugbywereldbeker word in Engeland aangebied en deur Australie gewen 27 Oktober Turkmenistan word van die Sowjetunie onafhanklik 10 November Die Suid Afrikaanse nasionale krieketspan die Proteas speel hulle eerste EDI krieketwedstryd teen die Indiese nasionale krieketspan in Kalkutta 16 Desember Kasakstan word van die Sowjetunie onafhanklik 18 Desember Mangosuthu Buthelezi leier van die Inkatha Vryheidsparty onttrek aan die onderhandelinge om n einde te bring aan Apartheid 20 Desember Die Suid Afrikaanse regering die African National Congress en ander partye begin samesprekings aangaande die herskryf van die grondwet 21 Desember Suid Ossetie verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Georgie 25 Desember Michail Gorbatsjof bedank as president van die Sowjetunie Geboortes WysigMaand en dag van geboorte onbekend Charlotte van den Broeck Vlaamse digteres 20 Januarie Jolyon Palmer Kanadese F1 renjaer 3 Februarie Masabata Klaas Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 28 Februarie J G Claassen Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 20 April Marieke Lucas Rijneveld Nederlandse skrywer en wenner van die Bookerprys in 2020 9 Mei Genki Haraguchi Japannese sokkerspeler 27 Mei Beauden Barrett Nieu Seelandse internasionale rugbyspeler 16 Junie Siya Kolisi Suid Afrikaanse rugbyspeler en 61ste Springbokkaptein Sterftes Wysig3 Januarie Anna Elizabeth Pohl Suid Afrikaanse sopraan en sangdosent 1914 18 Februarie Eugene Fodor Amerikaanse skrywer van reisliteratuur 1905 2 Maart Serge Gainsbourg Franse digter sanger komponis akteur regisseur en skilder 1928 13 Maart Taubie Kushlick n Suid Afrikaanse verhoogaktrise regisseur en produksieleier 1910 27 Maart Ralph Bates Britse akteur 1940 29 Maart Barrie Bierman Suid Afrikaanse argitek 1924 1 Mei Jack Cope Suid Afrikaanse skrywer digter asook n redakteur 1913 11 Junie Cromwell Everson Suid Afrikaanse komponis en skrywer van die eerste Afrikaanse opera Klutaimnestra 1925 22 Julie Albert Wessels Suid Afrikaanse nyweraar en die stigter van Toyota Suid Afrika 1908 3 Oktober Jacques Loots Suid Afrikaanse akteur 1926 25 Oktober Louis le Grange Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister en Nasionale Party lid 1928 24 November Freddie Mercury n Britse musikant en die hoofsanger van die rockgroep Queen 1946 26 November Karl Kielblock n Afrikaanse skrywer 1907 15 Desember Wasili Zaitsef bekende Sowjet sluipskutter 1915 Onbekend Stella Blakemore Suid Afrikaanse skrywer van Afrikaanse jeugboeke 1906 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1991 amp ol,