×
1990
1990
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1985 | 1986 | 1987 | 1988 | 1989 | ◄ 1990 ► | 1991 | 1992 | 1993 | 1994 | 1995 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1990
Kalenders
De Klerk en Mandela in Davos
Gregoriaanse kalender 1990
MCMXC
Ab urbe condita 2743
Armeense kalender 1439

ԹՎ ՌՆԼԹ

Sjinese kalender 4686 – 4687

丙巳 – 丁午

Ethiopiese kalender 1982 –1983
Hebreeuse kalender 5750 – 5751
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2045 – 2046
- Shaka Samvat 1912 – 1913
- Kali Yuga 5091 – 5092
Irannese kalender 1368 –1369
Islamitiese kalender 1411 –1411


Die jaar 1990 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1990, 19de, 20ste, 21ste, 1985, 1986, 1987, 1988, 1989, 1991, 1992, 1993, 1994, 1995, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, klerk, mandela, davosgregoriaanse, kalender, mcmxcab, urbe, condita, 2743armeense, kalender, 1439, ԹՎ, ՌՆԼԹsj. 1990 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1990Kalenders De Klerk en Mandela in DavosGregoriaanse kalender 1990 MCMXCAb urbe condita 2743Armeense kalender 1439 ԹՎ ՌՆԼԹSjinese kalender 4686 4687 丙巳 丁午Ethiopiese kalender 1982 1983Hebreeuse kalender 5750 5751Hindoekalenders Vikram Samvat 2045 2046 Shaka Samvat 1912 1913 Kali Yuga 5091 5092Irannese kalender 1368 1369Islamitiese kalender 1411 1411 Die jaar 1990 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 90ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig16 Januarie In Pretoria vermoor die pedofiel Gert van Rooyen sy houvrou Joey Haarhoff en pleeg daarna selfmoord Hy is deur die polisie gesoek in verband die verdwyning van vyf meisies tussen 1988 en 1990 2 Februarie President Frederik Willem de Klerk van Suid Afrika ontban die African National Congress en onderneem om Nelson Mandela te bevry 7 Februarie Die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie stem daartoe in om sy magsmonopolie te laat vaar 11 Februarie Nelson Mandela word vrygelaat uit die Victor Verster gevangenis naby Paarl Suid Afrika na 27 jaar in gevangenisskap 27 Februarie Die Exxonmaatskappy word aan vyf kriminele aanklagte skuldig bevind oor hul rol in die oliebesoedelingsinsident in Alaska 11 Maart Litaue word van die Sowjetunie onafhanklik 20 Maart n Tornado tref Welkom en meer as 800 huisgesinne in Flamingopark Rheederpark en Riebeeckstad word dakloos gelaat twee mense sterf en 98 word beseer 21 Maart Die voormalige Suidwes Afrika Namibie verkry onafhanklikheid van Suid Afrika met Sam Nujoma as eerste President 1 April Transnet word gestig 17 April Die Sowjetunie stel n ekonomiese blokkade teen Litaue in 23 April Namibie sluit aan by die Verenigde Nasies 24 April Die Hubble ruimteteleskoop word vanuit die Ruimtependeltuig Discovery ontplooi 22 Mei Hereniging van Noord Jemen en Suid Jemen tot Jemen 8 Junie 8 Julie Die 14de FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Italie gespeel wat deur Wes Duitsland gewen word 2 Augustus Irak val Koeweit binne wat aanleiding gee tot die Golfoorlog 2 September Transnistrie verklaar eensydig sy onafhanklikheid van die Sowjetunie 3 Oktober Hereniging van die Bondsrepubliek Duitsland BRD Wes Duitsland en die Duitse Demokratiese Republiek DDR Oos Duitsland Die deelstate van die DDR sluit by die BRD aan 5 November Rabbi Meir Kahane stigter van die verregse Kach beweging word doodgeskiet na n toespraak in n hotel in New York Stad 11 Desember Albanie kondig aan dat hy die ontstaan van onafhanklike politiese partye sal toelaat 23 Desember Die Republiek Slowenie stem om weg te breek van die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoeslawie Geboortes Wysig4 Januarie Louis Fouche Suid Afrikaanse rugbyspeler 4 Januarie Marizanne Kapp Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 26 Januarie Sergio Perez Meksikaanse Formule Eenrenjaer 1 Februarie Moseline Daniels Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 3 Maart Gerda Steyn Suid Afrikaanse vrouemaraton en ultramaratonatleet 12 Maart Karla Pretorius Suid Afrikaanse netbalspeelster 16 Maart Ionut Silaghi de Oas Roemeense sanger en liedjieskrywer 15 April Emma Watson Britse aktrise 25 April Jean Eric Vergne Franse renjaer 18 Mei Simone Nortmann Suid Afrikaanse aktrise 8 Junie Beuran Hendricks Suid Afrikaanse krieketspeler 4 Julie David Kross Duitse akteur 8 Julie Kermit Erasmus Suid Afrikaanse sokkerspeler 11 Julie Connor Paolo Amerikaanse akteur 1 Augustus Elton Jantjies Springbokrugbyspeler 2 September Marcus Ericsson Sweedse renjaer 17 Oktober Patrick Lambie Springbokrugbyspeler 24 Oktober Marcel van der Merwe Springbokrugbyspeler Sterftes Wysig5 Januarie S Ignatius Mocke Afrikaanse digter en skrywer joernalis en redakteur 1912 7 Januarie Virginia Lee Suid Afrikaanse sangeres van ligte musiek 1927 20 Januarie Barbara Stanwyck Amerikaanse aktrise 1907 25 Januarie Ava Gardner Amerikaanse aktrise 1922 26 Januarie Johannes du Plessis Scholtz n Suid Afrikaanse skrywer taalhistorikus en kunsversamelaar 1900 22 Februarie Thomas Ochse Honiball Suid Afrikaanse spot en strokiesprentkunstenaar 1905 7 Maart Koos Strauss leier van die Verenigde Party en kabinetsminister 1900 3 April Bernard Glemser skrywer van fiksie niefiksie en kinderboeke 1908 15 April Greta Garbo Sweedse aktrise 18 September 1905 17 April Jeff Masemola Apartheidsaktivis sterf in motorongeluk 12 Desember 1931 23 April Paulette Goddard Amerikaanse aktrise 1910 25 April Dexter Gordon Amerikaanse jazz musikant 1923 18 Mei Jill Ireland Britse aktrise 1936 19 Mei Albie Venter Suid Afrikaanse rolprentregisseur en vervaardiger 1940 29 Mei Hussein Onn Maleisiese Eerste Minister 1976 1981 1922 2 Junie Rex Harrison n Britse verhoog en rolprentakteur 1908 24 Junie Pierre de Wet Afrikaanse rolprentregisseur vervaardiger en skrywer 1909 8 Julie Hans Faverey Nederlandse digter van Surinaamse afkoms 1933 3 November Mary Martin Amerikaanse aktrise 1913 8 November Wolfgang Schmieder Duitse bibliotekaris en musiekkundige 1901 12 November Eve Arden Amerikaanse aktrise 1908 23 November Roald Dahl Walliese kinderverhaalskrywer 1916 5 Desember Peter Blum Afrikaanse digter 1925 10 Desember Daan Retief Suid Afrikaanse akteur radio omroeper rolprentregisseur Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse 1921 31 Desember Dalton Cathey Amerikaanse akteur 1946 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1990 amp ol,