×
1989
1989
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1984 | 1985 | 1986 | 1987 | 1988 | ◄ 1989 ► | 1990 | 1991 | 1992 | 1993 | 1994 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1989
Kalenders
Die val van die Berlynse Muur
Gregoriaanse kalender 1989
MCMLXXXIX
Ab urbe condita 2742
Armeense kalender 1438

ԹՎ ՌՆԼԸ

Sjinese kalender 4685 – 4686

乙辰 – 丙巳

Ethiopiese kalender 1981 –1982
Hebreeuse kalender 5749 – 5750
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2044 – 2045
- Shaka Samvat 1911 – 1912
- Kali Yuga 5090 – 5091
Irannese kalender 1367 –1368
Islamitiese kalender 1410 –1410


Die jaar 1989 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: Augustus 29, 2021

1989, 19de, 20ste, 21ste, 1984, 1985, 1986, 1987, 1988, 1990, 1991, 1992, 1993, 1994, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, berlynse, muurgregoriaanse, kalender, mcmlxxxixab, urbe, condita, 2742armeense, kalender, 1438, ԹՎ, ՌՆԼԸsjine. 1989 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1989Kalenders Die val van die Berlynse MuurGregoriaanse kalender 1989 MCMLXXXIXAb urbe condita 2742Armeense kalender 1438 ԹՎ ՌՆԼԸSjinese kalender 4685 4686 乙辰 丙巳Ethiopiese kalender 1981 1982Hebreeuse kalender 5749 5750Hindoekalenders Vikram Samvat 2044 2045 Shaka Samvat 1911 1912 Kali Yuga 5090 5091Irannese kalender 1367 1368Islamitiese kalender 1410 1410 Die jaar 1989 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 89ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Januarie Prof CJ Karools Reinecke volg Prof Tjaart van der Walt op as rektor van die PU vir CHO 7 April Sowjet duikboot Komsomolets sink in die Barentssee 18 April Die Tiananmenplein proteste van 1989 begin 10 Mei Die Belgiese aktivis Helene Passtoors wat in 1986 weens hoogverraad tien jaar tronkstraf opgele is word deur die Suid Afrikaanse regering vrygelaat en na Belgie gedeporteer 5 Julie Die Suid Afrikaanse staatspresident P W Botha en Nelson Mandela ontmoet by Tuynhuys in Kaapstad 6 September Laaste algemene verkiesing in die ou Suid Afrika Die Nasionale Party wen 89 setels die Konserwatiewe Party 39 en die Demokratiese Party 33 14 September Frederik Willem de Klerk gebore 18 Maart 1936 word Staatspresident van Suid Afrika 9 Oktober Die eerste groot proteste Montagsdemo in Leipzig wat tot die val van die DDR gelei het 9 November Die val van die Berlynse Muur Geboortes Wysig23 Januarie Johann Sadie Suid Afrikaanse rugbyspeler 4 Mei Trevor Nyakane Suid Afrikaanse rugbyspeler 10 Mei Armin Ronacher Oostenrykse rekenaarprogrammeerder 11 Mei Ashleigh Simon Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 16 Mei Behati Prinsloo Namibiese internasionale model 13 Junie Mignon du Preez Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 1 Julie Daniel Ricciardo Australiese Formule Een beroepsrenjaer 6 Julie Demetri Catrakilis Superrugbyspeler 3 Augustus Jules Bianchi Franse Formule Eenrenjaer 2015 14 Augustus Reeza Hendricks Suid Afrikaanse krieketspeler 18 Augustus Willie le Roux Springbokrugbyspeler 21 Augustus Rob Knox Britse akteur 2008 21 Augustus Hayden Panettiere Amerikaanse aktrise en sangeres 28 Augustus Valtteri Bottas Finse Formule Eenrenjaer 13 Desember Taylor Swift Amerikaanse aktrise sanger Sterftes Wysig1 Januarie Stompie Moeketsi ANC aktivis word op 14 jarige ouderdom vermoor 1974 7 Januarie Hirohito Japannese keiser 1901 18 Januarie Bruce Chatwin Engelse reis en romanskrywer 1940 23 Januarie Salvador Dali Spaanse surrealistiese skilder The Persistence of Memory 1904 19 April Daphne du Maurier Britse skryfster 1907 26 April Lucille Ball Amerikaanse aktrise 1911 27 Junie Alfred Jules Ayer Britse filosoof 1910 3 Junie Ruhollah Khomeini Irannese godsdienstige leier en politikus eerste Opperleier van die Islamitiese Republiek van Iran 1979 1989 1902 28 Junie Joris Ivens filmvervaardiger 11 Julie Heer Laurence Olivier Britse akteur regisseur 1907 16 Julie Herbert von Karajan Oostenrykse dirigent 1908 21 Julie Ds Pieter du Toit predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk waarvan die laaste 22 jaar tot en met sy dood in NG gemeente Drieankerbaai 1921 26 Augustus Irving Stone Amerikaanse romanskrywer 1903 22 September Irving Berlin Amerikaanse komponis 1888 25 September Gladys Steyn Suid Afrika se eerste vroulike advokaat 1890 26 September Gyorgy Lehel Hongaarse dirigent 1926 28 September Ferdinand Marcos Filippynse politikus en president 1917 6 Oktober Bette Davis Amerikaanse aktrise 1908 25 Oktober Gerard Walschap Vlaamse skrywer 1898 5 November Vladimir Horowitz Amerikaans Russiese klassieke pianis en komponis 1903 22 November Lt Genl Johan Nieuwoudt Geneesheer generaal en bevelvoerder van die Suid Afrikaanse Geneeskundige Diens van 1977 1988 1929 14 Desember Andrei Sakharov n Russiese kernfisikus dissident Nobelpryswenner en aktivis 1921 22 Desember Samuel Beckett Ierse skrywer 1906 30 Desember Etienne Leroux Afrikaanse skrywer 1922 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1989 amp ol,