×
1987
1987
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1982 | 1983 | 1984 | 1985 | 1986 | ◄ 1987 ► | 1988 | 1989 | 1990 | 1991 | 1992 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1987
Kalenders
Uys_Krige
Gregoriaanse kalender 1987
MCMLXXXVII
Ab urbe condita 2740
Armeense kalender 1436

ԹՎ ՌՆԼԶ

Sjinese kalender 4683 – 4684

癸寅 – 甲卯

Ethiopiese kalender 1979 –1980
Hebreeuse kalender 5747 – 5748
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2042 – 2043
- Shaka Samvat 1909 – 1910
- Kali Yuga 5088 – 5089
Irannese kalender 1365 –1366
Islamitiese kalender 1408 –1408


Die jaar 1987 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele.

Publikasie datum: September 26, 2021

1987, 19de, 20ste, 21ste, 1982, 1983, 1984, 1985, 1986, 1988, 1989, 1990, 1991, 1992, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, krigegregoriaanse, kalender, mcmlxxxviiab, urbe, condita, 2740armeense, kalender, 1436, ԹՎ, ՌՆԼԶsjinese, kale. 1987 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1987Kalenders Uys KrigeGregoriaanse kalender 1987 MCMLXXXVIIAb urbe condita 2740Armeense kalender 1436 ԹՎ ՌՆԼԶSjinese kalender 4683 4684 癸寅 甲卯Ethiopiese kalender 1979 1980Hebreeuse kalender 5747 5748Hindoekalenders Vikram Samvat 2042 2043 Shaka Samvat 1909 1910 Kali Yuga 5088 5089Irannese kalender 1365 1366Islamitiese kalender 1408 1408 Die jaar 1987 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 87ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele Gebeure Wysig12 Januarie Frank Quint Suid Afrika se eerste bruin ambassadeur begin sy ampstermyn in Nederland 6 Maart 193 mense aanboord van die Britse veerboot M S Herald of Free Enterprise kom om toe dit omslaan terwyl dit die hawe van Zeebrugge Belgie verlaat onderweg na Dover Engeland oor die Engelse Kanaal 19 April The Simpsons word vir die eerste keer uitgesaai op The Tracey Ullman Show 11 Mei Klaus Barbie word in Lyon vir oorlogsmisdade wat gedurende die Tweede Wereldoorlog gepleeg is verhoor 17 Mei Iran Irakse Oorlog Die USS Stark FFG 31 word getref deur n missiel van n Irakse Mirage vliegtuig Van die bemanning sterf 37 en 21 word gewond 20 Mei Vier polisiemanne sterf en talle mense word beseer nadat twee motorbomme buite die Johannesburgse Landdroshof ontplof het 21 Mei Die ANC ontken net soos die PAC enige verantwoordelikheid vir die motorbomontploffings in Johannesburg 22 Mei 20 Junie Die 1ste Rugbywereldbeker word in Australie en Nieu Seeland aangebied en deur Nieu Seeland gewen 22 Julie Die eerste onderneming in swart besit Lebowa Bakkerye word op die Johannesburgse Effektebeurs JEB genoteer 30 Augustus Stefka Kostadinova spring die wereldrekordhoogte vir vroue van 2 09 meter in Rome 31 Augustus 62 mynwerkers sterf in n ontploffing in die Sint Helena goudmyn naby Welkom in die Vrystaat 10 September Begin van die Slag van Cuito Cuanavale in Angola die grootste veldslag in Afrika sedert die Tweede Wereldoorlog 8 Oktober 8 November Die 4de Krieketwereldbeker word in Indie en Pakistan aangebied en deur Australie gewen 5 November Apartheid Govan Mbeki word vrygelaat nadat hy 24 jaar op Robbeneilandgevangenis deurgebring het Hy is voorheen lewenslange tronkstraf opgele vir hoogverraad 27 November Die Helderberg n Boeing 747 makrostraler van die Suid Afrikaanse Lugdiens stort naby die eiland Mauritius in die see nadat n brand in sy vragruim uitgebreek het 159 passasiers en bemanningslede sterf in die ramp 22 Desember Robert Mugabe word President van Zimbabwe nadat hy sedert 1980 die Eerste Minister van Zimbabwe was Argentinie Fidji Italie Japan Kanada Roemenie Tonga die Verenigde State en Zimbabwe word deur die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby genooi om aan die eerste rugbywereldbekertoernooi deel te neem wat gepaard gaan met volle lidmaatskaap Geboortes Wysig12 Januarie Naya Rivera Amerikaanse aktrise 2020 22 Februarie Dewald Potgieter Suid Afrikaanse rugbyspeler 28 Februarie Bongani Baloyi Suid Afrikaanse politikus 6 Maart Bobby van Jaarsveld Afrikaanse sanger en akteur 6 April Diaan Lawrenson Suid Afrikaanse aktrise Paula in 7de Laan 19 April Maria Sharapova Russiese tennisster 2 Mei Sexy Cora Duitse pornografiese aktrise 2011 3 Julie Sebastian Vettel Duitse Formule Een renjaer viermalige wereldkampioen 5 Julie Irvette van Zyl Suid Afrikaanse langafstandatleet en wereldkampioen oor 50 km 30 Julie Georgia Chara Australiese aktrise 19 Augustus Nico Hulkenberg Duitse Formule Een renjaer 16 September Burry Stander Suid Afrikaanse bergfiets kampioen en voormalige onder 23 Wereldkampioen 2013 24 September Senzo Meyiwa Suid Afrikaanse sokkerspeler kaptein en doelwagter van Bafana Bafana en Orlando Pirates 2014 3 Oktober Cleo von Adelsheim Duitse tv aktrise Sterftes Wysig2 Februarie Alistair Stuart MacLean Skotse skrywer van populere rillers en avontuurverhale 1922 22 Februarie Andy Warhol Amerikaanse kunstenaar 1928 9 Maart Bertrand de Jouvenel Franse filosoof politieke ekonoom en futuris 1903 9 Maart Bobby Locke Suid Afrikaanse gholfspeler 1917 13 Maart Bernhard Grzimek Duitse outeur en dierebeskermer 1909 11 April Primo Levi Italiaans Joodse chemikus komponis en outeur 1919 10 Mei Sita Afrikaanse skrywer van kinderverhale jeugverhale dramas en romans 1898 14 Mei Rita Hayworth n Amerikaanse aktrise van films en danser 1918 1 Junie Juan A Hernandez Meksikaanse sakeman 22 Junie Fred Astaire Amerikaanse danser akteur 1899 10 Augustus Uys Krige Suid Afrikaanse skrywer 1910 17 Augustus Rudolf Hess Nazi leier 1894 29 September Henry Ford II president van die Ford Motormaatskappy 1917 3 Oktober Jean Anouilh Franse dramaturg 1910 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1987 amp ol,