×
1983
1983
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1978 | 1979 | 1980 | 1981 | 1982 | ◄ 1983 ► | 1984 | 1985 | 1986 | 1987 | 1988 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1983
Kalenders
Gay pride San Francisco 1983
Gregoriaanse kalender 1983
MCMLXXXIII
Ab urbe condita 2736
Armeense kalender 1432

ԹՎ ՌՆԼԲ

Sjinese kalender 4679 – 4680

己戌 – 庚亥

Ethiopiese kalender 1975 –1976
Hebreeuse kalender 5743 – 5744
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2038 – 2039
- Shaka Samvat 1905 – 1906
- Kali Yuga 5084 – 5085
Irannese kalender 1361 –1362
Islamitiese kalender 1404 –1404


Die jaar 1983 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1983, 19de, 20ste, 21ste, 1978, 1979, 1980, 1981, 1982, 1984, 1985, 1986, 1987, 1988, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, pride, francisco, gregoriaanse, kalender, mcmlxxxiiiab, urbe, condita, 2736armeense, kalender, 1432, ԹՎ, ՌՆԼԲ. 1983 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1983Kalenders Gay pride San Francisco 1983Gregoriaanse kalender 1983 MCMLXXXIIIAb urbe condita 2736Armeense kalender 1432 ԹՎ ՌՆԼԲSjinese kalender 4679 4680 己戌 庚亥Ethiopiese kalender 1975 1976Hebreeuse kalender 5743 5744Hindoekalenders Vikram Samvat 2038 2039 Shaka Samvat 1905 1906 Kali Yuga 5084 5085Irannese kalender 1361 1362Islamitiese kalender 1404 1404 Die jaar 1983 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 83ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig10 Januarie Die konsep tegnologiese singulariteit word vir die eerste keer geartikuleer deur die wetenskapfiksie skrywer Vernor Vinge in die Omni tydskrif 18 April n Selfmoordbomaanvaller vernietig die VSA ambassade in Beiroet Libanon 25 April Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan 20 Mei Agtien mense is in die Kerkstraat bomontploffing in Pretoria dood en 217 is beseer 9 Junie Margaret Thatcher herverkies as Britse Eerste Minister 9 25 Junie Die 3de Krieketwereldbeker word in Engeland en Wallis aangebied en deur Indie gewen 13 Junie Pioneer 10 word die eerste mensgemaakte voorwerp om die sonnestelsel te verlaat 18 Junie Eerste Amerikaanse vrou in die ruimte Sally Ride 24 Junie Sally Ride die eerste vroulike ruimtevaarder van die VSA keer terug na die aarde 5 Augustus Die skip Castillo de Bellver slaan aan die brand en veroorsaak n groot olie besoedelingsramp aan die Weskus van Suid Afrika 1 September Die handelslugredery vliegtuig Korean Air Vlug 7 met 246 passasiers en 23 bemanningslede aan boord word deur n Sowjet Soechoi Su 15 vegvliegtuig afgeskiet 19 September St Kitts en Nevis word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 23 September Gerrie Coetzee van Suid Afrika word die eerste swaargewigbokskampioen vanuit Afrika 10 Oktober Die Israelse Shamir I kabinet onder leiding van eerste minister Yitzhak Shamir word geinstalleer 15 Oktober Die 1983 Suid Afrikaanse Grand Prix vind plaas 15 November Die Turkse Republiek van Noord Siprus verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Siprus Geboortes Wysig8 Januarie Kim Jong oen huidige Noord Koreaanse staatshoof 18 Januarie Caroline Wostmann Suid Afrikaanse ultramaraton atleet 4 Maart Jaque Fourie Springbokrugbyspeler senter 10 April Ryan Merriman Amerikaanse akteur 13 April Schalk Burger Springbokrugbyspeler flank 13 Mei Gregory Lemarchal Franse sanger 2007 11 Junie Wynand Olivier Springbokrugbyspeler senter 12 Junie Anja Rubik Poolse foto en loopplankmodel 27 Junie Dale Steyn Suid Afrikaanse toetskrieketspeler 1 Julie Izak Davel Suid Afrikaanse akteur sanger danser en model 12 Julie Bryan Habana Springbokrugbyspeler vleuel 14 Augustus Mila Kunis Amerikaanse aktrise 19 Augustus Reeva Steenkamp Suid Afrikaanse model 2013 20 Augustus Christo Davids Suid Afrikaanse akteur 14 September Amy Winehouse Britse sangeres en liedjieskrywer 2011 18 September Sasha Son Litause sanger en liedjieskrywer 15 Oktober Bruno Senna Brasiliaanse renjaer 21 November Ronald Lamola Suid Afrikaanse prokureur en politikus Minister van justisie en korrektiewe diensteSterftes Wysig8 Januarie Gerhard Barkhorn Duitse bobaasvlieenier en slegs die tweede vegvlieenier wat meer as 300 vyandige vliegtuie kon neerskiet 1919 30 Januarie Fritz Machlup Oostenryks Amerikaanse ekonoom 1902 25 Februarie Tennessee Williams Amerikaanse dramaturg 1911 3 Maart Herge die skepper van die Kuifie reeks kinderstories 1907 4 April Gloria Swanson Amerikaanse aktrise 1899 30 April George Balanchine Russiese danser 1904 7 Julie Herman Kahn Amerikaanse fururis 1922 10 Julie G D Scholtz Suid Afrikaanse geskiedkundige skrywer en koerantredakteur 1905 19 Julie Erik Ode Duitse akteur 1910 25 Julie M I Murray Afrikaanse lektrise skrywer en dramaturg 1899 29 Julie David Niven Britse akteur 1910 10 September John Vorster Suid Afrikaanse politikus sewende Eerste Minister van Suid Afrika 1966 1978 en vierde Staatspresident van Suid Afrika 1978 1979 1915 25 September Leopold III van Belgie koning van Belgie 1901 4 November Hendrik Bernardus Thom n bekroonde Afrikaanse skrywer en historikus 1905 2 Desember Fifi D Orsay Amerikaanse aktrise 1904 25 Desember Joan Miro Spaans Katalaanse skilder 1893 Onbekend Leon Mare n Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa 1889 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1983 amp ol,