×
1979
1979
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1974 | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | ◄ 1979 ► | 1980 | 1981 | 1982 | 1983 | 1984 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1979
Kalenders
Kurt Waldheim
Gregoriaanse kalender 1979
MCMLXXIX
Ab urbe condita 2732
Armeense kalender 1428

ԹՎ ՌՆԻԸ

Sjinese kalender 4675 – 4676

乙午 – 丙未

Ethiopiese kalender 1971 –1972
Hebreeuse kalender 5739 – 5740
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2034 – 2035
- Shaka Samvat 1901 – 1902
- Kali Yuga 5080 – 5081
Irannese kalender 1357 –1358
Islamitiese kalender 1399 –1399


Die jaar 1979 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Dit was die laaste jaar van die dekade 1970's.

Publikasie datum: September 03, 2021

1979, 19de, 20ste, 21ste, 1974, 1975, 1976, 1977, 1978, 1980, 1981, 1982, 1983, 1984, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, kurt, waldheimgregoriaanse, kalender, mcmlxxixab, urbe, condita, 2732armeense, kalender, 1428, ԹՎ, ՌՆԻԸsjines. 1979 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1979Kalenders Kurt WaldheimGregoriaanse kalender 1979 MCMLXXIXAb urbe condita 2732Armeense kalender 1428 ԹՎ ՌՆԻԸSjinese kalender 4675 4676 乙午 丙未Ethiopiese kalender 1971 1972Hebreeuse kalender 5739 5740Hindoekalenders Vikram Samvat 2034 2035 Shaka Samvat 1901 1902 Kali Yuga 5080 5081Irannese kalender 1357 1358Islamitiese kalender 1399 1399 Die jaar 1979 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 79ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Dit was die laaste jaar van die dekade 1970 s Gebeure WysigDie Suid Afrikaanse ambassadeur in El Salvador Archibald Dunn word ontvoer en vermoor 1 Januarie Die Verenigde Nasies se sekretaris generaal Kurt Waldheim lui die begin van die Internasionale Jaar van die Kind in 22 Februarie St Lucia land word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 6 April Dr Connie Mulder S A kabinetsminister word uit die Nasionale Party geskors weens sy aandeel in die inligtingskandaal 9 23 Junie Die 2de Krieketwereldbeker word in Engeland aangebied en deur Wes Indie gewen 18 Junie SALT II geteken deur Jimmy Carter en Leonid Brezjnef 26 Junie Muhammad Ali tree af 2 Julie Die Susan B Anthony dollarmunt word uitgereik 11 Julie Die NASA ruimtetuig Skylab brand uit in die Aarde se atmosfeer 12 Julie Kiribati word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 27 Oktober St Vincent en die Grenadines word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk Geboortes Wysig3 Februarie Willem Anker Afrikaanse romanskrywer dramaturg en akademikus 6 Februarie Bevin Fortuin Suid Afrikaanse rugbyspeler 9 Februarie Steven Sterling Suid Afrikaanse sanger 15 Maart Hannes Brummer n Suid Afrikaanse akteur televisieskrywer en regisseur en improvisasie en skerpskertskomediant 27 Maart Imran Tahir Suid Afrikaanse krieketspeler 4 April Heath Ledger Australiese akteur 2008 9 April Ryan Cox Suid Afrikaanse fietsryer 2007 12 April Claire Danes Amerikaanse aktrise 19 April Kate Hudson Amerikaanse aktrise 23 April Jaime King Amerikaanse aktrise vervaardiger en skryfster 4 Mei Lance Bass Amerikaanse musikant NSYNC 10 Mei Marieke Vervoort n Belgiese paralimpiese atleet 2019 9 Junie Quinne Brown Afrikaanse sepie aktrise 5 Julie Amelie Mauresmo Franse tennisspeelster 5 Julie Shane Filan Ierse sanger en liedjieskrywer Westlife 15 Augustus Elana Afrika Suid Afrikaanse aktrise en radio en TV aanbieder 8 September Pink Alecia Moore Amerikaanse sangeres en aktrise 22 September Bakkies Botha Springbokrugbyspeler 17 Oktober Kimi Raikkonen Finse motorrenjaer 12 November Erns Grundling Afrikaanse joernalis en digter 18 November Einar Selvik Noorweegse musikant 26 November Anel Alexander Suid Afrikaanse aktrise 31 Desember Josh Hawley Republikeinse senator vir Missouri in die senaat van die Verenigde State Sterftes Wysig5 Januarie Charles Mingus Amerikaanse jazzmusikant en komponis 1922 24 Januarie Jan de Klerk Suid Afrikaanse politikus 1903 27 Februarie Salty du Rand Suid Afrika se vyf en twintigste Springbokkaptein 1926 15 Maart Leonide Massine Russiese balletdanser en choreograaf 1895 7 April Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus premier van Iran 1919 30 April Afrikaanse skrywer A A Pienaar wat onder die skuilnaam Sangiro gepubliseer het 1894 29 Mei Mary Pickford Amerikaanse aktrise 1892 18 Junie Henry Vollam Morton Brits Suid Afrikaanse joernalis en reisskrywer 1892 29 Julie Herbert Marcuse Duits Amerikaanse filosoof sosioloog en politieke teoretikus 1898 12 Augustus Ernst Boris Chain Duits Britse biochemikus 1906 27 Augustus Louis Mountbatten Britse staatsman en vlootoffisier 1900 31 Augustus Sally Rand Amerikaanse burleskdanser 1904 4 Oktober Gerard Rissik Suid Afrikaanse bankier en vierde president van die Suid Afrikaanse Reserwebank 1903 13 Oktober Andre van Gyseghem Engelse akteur en teaterdirekteur 1906 26 Oktober Park Chung hee Suid Koreaanse politikus en soldaat president van Suid Korea 1917 29 November Zeppo Marx Amerikaanse akteur 1901 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1979 amp ol,