×
1978
1978
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1973 | 1974 | 1975 | 1976 | 1977 | ◄ 1978 ► | 1979 | 1980 | 1981 | 1982 | 1983 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1978
Kalenders
Pous Johannes Paulus I
Gregoriaanse kalender 1978
MCMLXXVIII
Ab urbe condita 2731
Armeense kalender 1427

ԹՎ ՌՆԻԷ

Sjinese kalender 4674 – 4675

甲巳 – 乙午

Ethiopiese kalender 1970 –1971
Hebreeuse kalender 5738 – 5739
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2033 – 2034
- Shaka Samvat 1900 – 1901
- Kali Yuga 5079 – 5080
Irannese kalender 1356 –1357
Islamitiese kalender 1398 –1398


Die jaar 1978 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 78ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1978, 19de, 20ste, 21ste, 1973, 1974, 1975, 1976, 1977, 1979, 1980, 1981, 1982, 1983, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, pous, johannes, paulus, igregoriaanse, kalender, mcmlxxviiiab, urbe, condita, 2731armeense, kalender, 1427, Թ. 1978 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1978Kalenders Pous Johannes Paulus IGregoriaanse kalender 1978 MCMLXXVIIIAb urbe condita 2731Armeense kalender 1427 ԹՎ ՌՆԻԷSjinese kalender 4674 4675 甲巳 乙午Ethiopiese kalender 1970 1971Hebreeuse kalender 5738 5739Hindoekalenders Vikram Samvat 2033 2034 Shaka Samvat 1900 1901 Kali Yuga 5079 5080Irannese kalender 1356 1357Islamitiese kalender 1398 1398 Die jaar 1978 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 78ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig3 April Die 50ste Oscar toekenningsaand vind plaas 1 25 Junie Die elfde FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Argentinie gespeel wat deur die land gewen word 22 Junie James W Christy ontdek die eerste natuurlike satelliet Charon van die dwergplaneet Pluto 7 Julie Die Solomoneilande word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 26 Augustus Pous Johannes Paulus I volg Pous Paulus VI op 28 September P W Botha volg John Vorster op as Eerste Minister van Suid Afrika 1 Oktober Tuvalu word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 16 Oktober Pous Johannes Paulus II volg Pous Johannes Paulus I op 3 November Dominica word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 27 Desember Spanje word n demokrasie na 40 jaar van diktatorskap Frankryk word n volle lid van die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby Geboortes Wysig17 Januarie Mandoza n Suid Afrikaanse kwaito musikant 2016 25 Januarie Charlene Prinses van Monaco Suid Afrikaanse swemster eggenote van Prins Albert van Monaco 1 Februarie Martijn van Dam Nederlandse PvdA politikus 3 April John Smit Suid Afrika se een en vyftigste Springbokkaptein 2 Mei Hykie Berg Suid Afrikaanse akteur 5 Julie Miika Koppinen Finse sokkerspeler 12 Julie Zak van Niekerk Suid Afrikaanse sanger 2012 25 Julie Louise Brown die wereld se eerste proefbuisbaba 10 Augustus Karen Zoid Afrikaanse musikant 23 Augustus Kobe Bryant Amerikaanse basketbalspeler 2020 6 September Elma Postma Suid Afrikaanse aktrise 12 Oktober Jason Russell n Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 28 Desember Aisleyne Horgan Wallace Engelse TV persoonlikheid model en rubriekskrywerSterftes WysigDs Thomas Duncan Moodie leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder meer op Melsetter die dorp wat sy grootvader gestig het 1908 8 Januarie Rick Turner Suid Afrikaanse akademikus en anti apartheidsaktivis 1941 14 Januarie Kurt Godel Oostenrykse wiskundige 1906 15 Maart Valeska Gert Duitse aktrise 1892 6 April P de V Pienaar Afrikaanse taalkundige en skrywer 1904 1 Mei Felix du Plessis Suid Afrika se twintigste Springbokkaptein 1919 17 Mei Armin Wegner Duitse skrywer en menseregte aktivis 1886 1 Julie Kurt Student Duitse generaal 1890 12 Julie L W Hiemstra Suid Afrikaanse taalkundige 1897 6 Augustus Pous Paulus VI die 262ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1897 12 Augustus Gregor Wentzel Duitse fisikus 1898 21 Augustus Nicolaas Johannes Diederichs Suid Afrikaanse politikus en derde Staatspresident van Suid Afrika 1975 1978 1903 6 September Wena Naude Afrikaanse aktrise en toneelbaanbreker 1905 7 September Cecil Aronowitz Suid Afrikaansgebore altviolis 1916 11 September Georgi Markov Bulgaarse skrywer en uitsaaier vlug in 1969 na die weste doen bloedvergiftiging op nadat hy by n bushalte in Londen met n sambreel gesteek is 24 September Ida Noddack n Duitse chemikus en fisikus 1896 28 September Pous Johannes Paulus I die 263ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1912 9 Oktober Jacques Brel Belgiese sanger 1929 8 November Norman Rockwell Amerikaanse skilder en illustreerder 1894 28 November Carlo Scarpa Italiaanse argitek 1906 8 Desember Golda Meir Israelse vakbondleier diplomaat en politikus 1898 27 Desember Houari Boumediene rewolusioner en tweede President van Algerie 1932 27 Desember Alexandre Deulofeu n Spaanse politikus en bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van beskawings 1903 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1978 amp ol,