fbpx
Wikipedia

1977

1977
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1972 | 1973 | 1974 | 1975 | 1976 | ◄ 1977 ► | 1978 | 1979 | 1980 | 1981 | 1982 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1977
Kalenders  
Deng Xiaoping en Jimmy Carter
Gregoriaanse kalender 1977
MCMLXXVII
Ab urbe condita 2730
Armeense kalender 1426

ԹՎ ՌՆԻԶ

Sjinese kalender 4673 – 4674

癸辰 – 甲巳

Ethiopiese kalender 1969 –1970
Hebreeuse kalender 5737 – 5738
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2032 – 2033
- Shaka Samvat 1899 – 1900
- Kali Yuga 5078 – 5079
Irannese kalender 1355 –1356
Islamitiese kalender 1397 –1397


Die jaar 1977 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

1977
1977, 19de, 20ste, 21ste, 1972, 1973, 1974, 1975, 1976, 1978, 1979, 1980, 1981, 1982, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, deng, xiaoping, jimmy, cartergregoriaanse, kalender, mcmlxxviiab, urbe, condita, 2730armeense, kalender, 1426. 1977 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1977Kalenders Deng Xiaoping en Jimmy CarterGregoriaanse kalender 1977 MCMLXXVIIAb urbe condita 2730Armeense kalender 1426 ԹՎ ՌՆԻԶSjinese kalender 4673 4674 癸辰 甲巳Ethiopiese kalender 1969 1970Hebreeuse kalender 5737 5738Hindoekalenders Vikram Samvat 2032 2033 Shaka Samvat 1899 1900 Kali Yuga 5078 5079Irannese kalender 1355 1356Islamitiese kalender 1397 1397Die jaar 1977 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 77ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig27 April Die Suid Afrikaanse regering begin onderhandelinge met die Westerse Kontakgroep van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oor die politieke toekoms van Suidwes Afrika Namibie 30 April Prof Hennie Bingle en tree af as rektor van die PU vir CHO en word opgevolg deur Prof Tjaart van der Walt 21 Junie Die Israelse Begin kabinet onder leiding van eerste minister Menachem Begin word geinstalleer 26 Junie Elvis Presley hou sy laaste konsert 27 Junie Frankryk verleen onafhanklikheid aan Djiboeti 28 Junie Die Verenigde Party van Suid Afrika ontbind 29 Junie Die Verenigde Party en Demokratiese Party 1973 smelt saam en vorm die Nuwe Republiek Party met sir De Villiers Graaff as tussentydse leier 20 Augustus Voyager 2 word lanseer 5 September Voyager 1 n onbemande ruimtetuig wat al die planete besoek word lanseer 6 Desember Suid Afrika verklaar Bophuthatswana onafhanklik maar dit word deur geen ander land as sodanig aanvaar nie Die Belgiese chemikus Ilya Prigogine ontvang n Nobelprys vir die bekendstelling van dissipatiewe stelsels en selforganisasie Geboortes Wysigdatum onbekend Noxolo Maqashalala Suid Afrikaanse aktrise 2021 15 Januarie Giorgia Meloni Italiaanse joernalis en politikus 2 Februarie Shakira Colombiaanse sangeres en aktrise 14 April Sarah Michelle Gellar Amerikaanse aktrise 22 April Robbie Hunter Suid Afrikaanse fietsryer 25 April Jeff Coetzee Suid Afrikaanse tennisspeler 3 Mei Maryam Mirzakhani Iranse wiskundige 2017 11 Mei Victor Matfield Suid Afrika se twee en vyftigste Springbokkaptein 13 Mei Tom Cotton junior senator vir Arkansas 4 Julie Allan Kierstein Jepsen Deense sokkerspeler 4 Julie Balazs Nikolov Hongaarse sokkerspeler 27 Julie Jonathan Rhys Meyers Ierse akteur 6 Oktober Carola Schouten Nederlandse politikus 27 Oktober Tessa Jubber Suid Afrikaanse aktrise 10 November Brittany Murphy Amerikaanse aktrise 2009 19 November Mette Frederiksen Eerste minister van Denemarke 31 Desember Psy Koreaanse sanger Sterftes Wysig12 Januarie M S B Kritzinger Afrikaanse letterkundige en leksikograaf 1896 26 April Hennie Muller Suid Afrika se twee en twintigste Springbokkaptein 1922 5 Mei Ludwig Erhard Duitse politikus minister van ekonomie en bondskanselier van Wes Duitsland 1897 17 Mei M L de Villiers Afrikaanse predikant en musikus komponis van Die Stem van Suid Afrika 1885 30 Mei Paul Desmond Amerikaanse jazz musikant 1924 2 Julie Gert Potgieter Suid Afrikaanse tenoor en akteur 1929 2 Julie Vladimir Nabokov Russiese skrywer 1899 21 Julie Henry Vahl Duitse akteur 1897 16 Augustus Elvis Presley Amerikaanse sanger en ruk en rol koning sterf op 42 jarige ouderdom 1935 12 September Steve Biko Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en stigter van die Swart bewussynsbeweging sterf in polisie aanhouding 1946 13 September Leopold Stokowski Britse dirigent 1882 16 September Maria Callas Amerikaanse operasangeres 1923 11 Oktober Misha Black Britse argitek en ontwerper 1910 14 Oktober Bing Crosby Amerikaanse akteur en sanger 1903 25 Desember Charlie Chaplin Britse akteur skrywer en rolprentvervaardiger 1889 26 Desember Howard Hawks Amerikaanse rolprentregisseur 1896 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1977 amp oldid 2408208,