×
1975
1975
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1970 | 1971 | 1972 | 1973 | 1974 | ◄ 1975 ► | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 | 1980 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1975
Kalenders
John Vorster
Gregoriaanse kalender 1975
MCMLXXV
Ab urbe condita 2728
Armeense kalender 1424

ԹՎ ՌՆԻԴ

Sjinese kalender 4671 – 4672

辛寅 – 壬卯

Ethiopiese kalender 1967 –1968
Hebreeuse kalender 5735 – 5736
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2030 – 2031
- Shaka Samvat 1897 – 1898
- Kali Yuga 5076 – 5077
Irannese kalender 1353 –1354
Islamitiese kalender 1395 –1395


Die jaar 1975 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Wêreldbevolking

Wêreldbevolking
1975 1970 1980
Wêreld 4,068,109,000 3,692,492,000 375,617,000 4,434,682,000 366,573,000
Afrika 408,160,000 357,283,000 50,877,000 469,618,001 61,458,000
Asië 2,397,512,000 2,143,118,000 254,394,000 2,632,335,000 234,823,000
Europa 675,542,000 655,855,000 19,687,000 692,431,000 16,889,000
Latyns-Amerika 321,906,000 284,856,000 37,050,000 361,401,000 39,495,000
Noord-Amerika 243,425,000 231,937,000 11,488,000 256,068,000 12,643,000
Oseanië 21,564,000 19,443,000 2,121,000 22,828,000 1,264,000

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

1975, 19de, 20ste, 21ste, 1970, 1971, 1972, 1973, 1974, 1976, 1977, 1978, 1979, 1980, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, john, vorstergregoriaanse, kalender, mcmlxxvab, urbe, condita, 2728armeense, kalender, 1424, ԹՎ, ՌՆԻԴsjinese,. 1975 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1975Kalenders John VorsterGregoriaanse kalender 1975 MCMLXXVAb urbe condita 2728Armeense kalender 1424 ԹՎ ՌՆԻԴSjinese kalender 4671 4672 辛寅 壬卯Ethiopiese kalender 1967 1968Hebreeuse kalender 5735 5736Hindoekalenders Vikram Samvat 2030 2031 Shaka Samvat 1897 1898 Kali Yuga 5076 5077Irannese kalender 1353 1354Islamitiese kalender 1395 1395 Die jaar 1975 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 75ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigJanuarie Die begin van die era mikrorekenaars breek aan met die onthulling van die Altair 8800 rekenaar Die Eerste Minister van Suid Afrika John Vorster bring n staatsbesoek aan Paraguay en Uruguay Die Khmer Rouge neem Kambodja oor Stigting van die beroemde 32 Bataljon van die Suid Afrikaanse Weermag 1 Januarie Malawi verander sy hoofstad van Zomba na Lilongwe 13 Februarie n Brand breek uit in die Wereldhandelsentrum in New York Stad Amerika 1 Maart Kleurtelevisie uitsendings begin in Australie 8 Maart Die Verenigde nasies VN proklameer Internasionale Vrouedag 14 Maart Die Suid Afrikaner John van Reenen stel n nuwe wereldrekord op in diskusgooi 21 April Die president van Suid Vietnam Nguyen Van Thieu vlug uit Saigon terwyl Xuan Loc val tydens die Vietnamoorlog 24 April Die Rote Armee Fraktion blaas die Wes Duitse ambassade in Stockholm op 30 April Noord Vietnamese troepe verower Saigon en beeindig die Vietnamoorlog 5 Mei Die Busch Gardens Williamsburg tema park open in Virginie Amerika 16 Mei Junko Tabei is die eerste vrou om die piek van Mount Everest te bereik 30 Mei Die Europese Ruimtevaartorganisasie word amptelik gestig 7 21 Junie Die eerste Krieketwereldbeker word in Engeland aangebied en deur Wes Indie gewen 25 Junie Mosambiek kry sy onafhanklikheid van Portugal 5 Julie Kaap Verde word van Portugal onafhanklik 5 Julie Arthur Ashe verslaan Jimmy Conners in die 89ste Wimbledon tenniskampioenskap 6 Julie Die Comore eilande kry sy onafhanklikheid van Frankryk 12 Julie Sao Tome en Principe word van Portugal onafhanklik 12 Augustus John Walker slaag daarin om die eerste Supermyl te hardloop die myl in 3 49 4 16 September Papoea Nieu Guinee verkry onafhanklikheid van Australie 11 November Angola word van Portugal onafhanklik 25 November Suriname word van Nederland onafhanklik 26 November Riaan Cruywagen lees sy eerste Afrikaanse nuusbulletin op SAUK televisie 29 Desember n Bomontploffing op die LaGuardia lughawe in New York eis die lewe van 11 mense Wereldbevolking Wysig Wereldbevolking1975 1970 1980 Wereld 4 068 109 000 3 692 492 000 375 617 000 4 434 682 000 366 573 000 Afrika 408 160 000 357 283 000 50 877 000 469 618 001 61 458 000 Asie 2 397 512 000 2 143 118 000 254 394 000 2 632 335 000 234 823 000 Europa 675 542 000 655 855 000 19 687 000 692 431 000 16 889 000Latyns Amerika 321 906 000 284 856 000 37 050 000 361 401 000 39 495 000 Noord Amerika 243 425 000 231 937 000 11 488 000 256 068 000 12 643 000 Oseanie 21 564 000 19 443 000 2 121 000 22 828 000 1 264 000Geboortes Wysig Angelina Jolie Charlize Theron in 2008 Tiger Woods 2 Januarie Dax Shepard Amerikaanse akteur 9 Januarie Andre Vos Suid Afrika se nege en veertigste Springbokkaptein 15 Januarie Sophie Wilmes Belgiese politikus eerste minister 20 Januarie Zac Goldsmith konserwatiewe Britse politikus 22 Februarie Drew Barrymore Amerikaanse aktrise 11 Maart Buvaisar Saitiev Russiese stoeier van Tsjetsjeense afkoms 16 Maart Oksana Fadeyeva Russiese tafeltennisspeler 21 Maart Corne Krige Suid Afrika se ses en veertigste Springbokkaptein 24 Maart Thomas Johansson Sweedse tennisspeler 7 April Karin Dreijer Andersson Sweedse musikant en sangeres 1 Mei Neil Sandilands Afrikaanse akteur en musikant sanger 2 Mei David Beckham Engelse sokkerspeler 12 Mei Jonah Lomu n Nieu Seelandse rugbyspeler 2015 27 Mei Jamie Oliver Engelse meestersjef restaurateur en mediapersoonlikheid 4 Junie Angelina Jolie Amerikaanse aktres 19 Junie Annake de Villiers Suid Afrikaanse violis 2012 27 Junie Tobey Maguire Amerikaanse akteur 30 Junie Ralf Schumacher Duitse voormalige Formule Een beroepsrenjaer 2 Julie Stefan Terblanche Springbokrugbyspeler 5 Julie Hernan Crespo Argentynse sokkerspeler 6 Julie Curtis Jackson Amerikaanse kletsrymkunstenaar 50 Cent 16 Julie Tim Guest Britse skrywer en joernalis 2009 7 Augustus Charlize Theron Suid Afrikaanse internasionale rolprentaktrise 12 Augustus Casey Affleck Academy en Golden Globe genomineerde Amerikaanse akteur 20 September Juan Pablo Montoya Colombiaanse Formule Eenrenjaer 5 Oktober Kate Winslet Engelse aktrise en rolprentster van Titanic 16 Oktober Jacques Kallis Suid Afrikaanse krieketspeler 21 November Erlend Oye Noorse musikant 23 Desember Yasmin Levy Israeliese sanger liedjieskrywer van Judeo Spaanse musiek 30 Desember Tiger Woods Amerikaanse golfspeler Sterftes Wysig10 Januarie Anna Petronella van Heerden eerste Afrikaner vrou wat as mediese dokter kwalifiseer 1887 21 Januarie Pieter van der Byl Suid Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party 1889 25 Maart Koning Faisel van Saudi Arabie 1906 5 April Tsjiang Kai sjek president van die Republiek China Taiwan 1887 10 April Walker Evans Amerikaanse fotograaf 1903 10 April Marjorie Main Amerikaanse aktrise 1890 14 April Fredric March Amerikaanse akteur 1897 23 April William Hartnell Britse akteur 1908 4 Mei Moe Howard Amerikaanse akteur en komediant Three Stooges 1897 22 Mei Sarah Goldblatt Suid Afrikaanse joernalis en onderwyser 1889 19 Junie Dr Abel Coetzee Afrikaanse lektor skrywer digter en eindredakteur 1906 4 Julie Hugues C Pernath Vlaamse skrywer 1931 5 Julie Otto Skorzeny Duitse Waffen SS spesiale operasies kenner 1908 1 Augustus Vivian Frederick Maynard FitzSimons Suid Afrikaanse herpetoloog 1901 9 Augustus Dmitri Sjostakovitsj Russiese komponis 1906 7 September M E R Afrikaanse skrywer 1875 15 September Antoine Abed aartsbiskop van die Maroniet Katolieke kerk in Tripoli Libanon 1896 19 September Pamela Brown Engelse aktrise 1917 6 November Annette Kellermann Australiese aktrise 1886 20 November Francisco Franco Spaanse militere leier wat Spanje van 1939 tot sy dood as n diktator regeer het 1892 29 November Graham Hill Britse F1 renjaer en tweemalige wereldkampioen 1929 4 Desember Hannah Arendt Duitse politieke teoretikus 1906 7 Desember Thornton Wilder Amerikaanse dramaturg en wenner van Pulitzerprys vir Fiksie 1897 13 Desember Alexis Preller n Suid Afrikaanse skilder 1911 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1975 amp ol,