fbpx
Wikipedia

1974

1974
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1969 | 1970 | 1971 | 1972 | 1973 | ◄ 1974 ► | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1974
Kalenders  
Nona López, betonkuns 1974
Gregoriaanse kalender 1974
MCMLXXIV
Ab urbe condita 2727
Armeense kalender 1423

ԹՎ ՌՆԻԳ

Sjinese kalender 4670 – 4671

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender 1966 –1967
Hebreeuse kalender 5734 – 5735
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2029 – 2030
- Shaka Samvat 1896 – 1897
- Kali Yuga 5075 – 5076
Irannese kalender 1352 –1353
Islamitiese kalender 1394 –1394


Die jaar 1974 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

1974
1974, 19de, 20ste, 21ste, 1969, 1970, 1971, 1972, 1973, 1975, 1976, 1977, 1978, 1979, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, nona, lópez, betonkuns, gregoriaanse, kalender, mcmlxxivab, urbe, condita, 2727armeense, kalender, 1423, ԹՎ, . 1974 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1974Kalenders Nona Lopez betonkuns 1974Gregoriaanse kalender 1974 MCMLXXIVAb urbe condita 2727Armeense kalender 1423 ԹՎ ՌՆԻԳSjinese kalender 4670 4671 庚丑 辛寅Ethiopiese kalender 1966 1967Hebreeuse kalender 5734 5735Hindoekalenders Vikram Samvat 2029 2030 Shaka Samvat 1896 1897 Kali Yuga 5075 5076Irannese kalender 1352 1353Islamitiese kalender 1394 1394Die jaar 1974 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 74ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigFerdinand Chauvier ontwerp die Kreepy Krauly by sy huis in Springs Die bouwerk aan die Cahora Bassa dam in Mosambiek word voltooi Die staatshoof van Paraguay generaal Alfredo Stroessner bring n staatsbesoek aan Suid Afrika Frans word die uitsluitende ampstaal van die Kanadese provinsie Quebec Italiaanse aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade Erno Rubik n Hongaarse beeldhouer en professor in argitektuur stel die Rubikkubus bekend 7 Februarie Grenada word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 12 Februarie Aleksandr Solzhenitsyn se staatsburgerskap word deur die Sowjet unie ontneem en hy word uit die land gewys 3 Maart Turkish Airlines vlug 981 n McDonnell Douglas DC 10 stort neer buite Parys Frankryk 25 April n Staatsgreep vind plaas in Portugal die Carnation revolution 15 Mei Walter Scheel word verkies tot vierde bondspresident van Wes Duitsland 1 Junie Die Flixborough ramp vind plaas by n chemiese aanleg naby die dorp Flixborough in Engeland 13 Junie 7 Julie Die tiende FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Wes Duitsland gespeel wat deur die land gewen word 30 Junie Die Sowjet balletdanser Mikhail Baryshnikov loop oor na die Weste tydens n toer deur Kanada 24 Desember Sikloon Tracy verwoes die meeste van Darwin Australie Geboortes WysigStompie Moeketsi ANC aktivis word op 14 jarige ouderdom vermoor 1989 23 Februarie Herschelle Gibbs Suid Afrikaanse krieketspeler 24 Februarie Gila Gamliel Israelse politikus 26 Februarie Sebastien Loeb Franse professionele tydren wedren en rallycross renjaer 5 Maart Barbara Schoneberger Duitse aktrise komediant en sangeres 24 Maart Alyson Hannigan Amerikaanse toneelspeelster 25 Maart Ksenija Rappoport Russiese aktrise 14 April Da Brat Amerikaanse rapmusikant 16 April Xu Jinglei Chinese aktrise 28 April Penelope Cruz Spaanse aktrise 7 Julie Sharon Laws Britse professionele fietsryer 2017 13 Julie Jarno Trulli Formule Eenrenjaer van Italie 19 Julie Ramin Djawadi Duits Irannese komponis 20 Julie Simon Rex Amerikaanse akteur en vervaardiger 31 Julie Emilia Fox Britse aktrise 23 September Misuzulu Zulu koning van die Zoeloenasie sedert 7 Mei 2021 8 November Penny Heyns Suid Afrikaanse swemmer Sterftes Wysig25 Januarie Stephanus Petrus le Roux Suid Afrikaanse politikus en Minister van Landbou 1891 27 Januarie J J G Grobbelaar Suid Afrikaanse inspekteur van onderwys en skrywer van jeuglektuur 1907 2 Februarie Imre Lakatos Hongaarse wiskundige natuurkundige en wetenskapfilosoof 1922 25 Februarie Prof H J J M van der Merwe Afrikaanse taalkundige 1913 27 Maart Leo Marquard Suid Afrikaner en medestigter Liberale Party 1897 30 Maart Willem Hendrik van den Bos Suid Afrikanse sterrekundige 1896 2 April Georges Pompidou President van Frankryk 1911 24 April Bud Abbott Amerikaanse akteur en komediant 1897 30 April Agnes Moorehead Amerikaanse aktrise 1900 24 Mei Duke Ellington Amerikaanse komponis en pianis van jazzmusiek 1899 22 Junie Darius Milhaud komponis 28 Junie Vannevar Bush Amerikaanse ingenieur en wetenskapbestuurder 1890 1 Julie Juan Peron n Argentynse militaris en president van Argentinie 1895 21 Julie Chris Blignaut n legendariese Afrikaanse sanger 1897 28 Junie Frank Sutton Amerikaanse akteur Gomer Pyle U S M C 1923 29 Julie Cass Elliot Amerikaanse sangeres 1941 26 Augustus Charles Lindbergh n Amerikaanse vlieenier 1902 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1974 amp oldid 2427456,