×
1973
1973
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1968 | 1969 | 1970 | 1971 | 1972 | ◄ 1973 ► | 1974 | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1973
Kalenders
J.R.R. Tolkien in 1916
Gregoriaanse kalender 1973
MCMLXXIII
Ab urbe condita 2726
Armeense kalender 1422

ԹՎ ՌՆԻԲ

Sjinese kalender 4669 – 4670

己子 – 庚丑

Ethiopiese kalender 1965 –1966
Hebreeuse kalender 5733 – 5734
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2028 – 2029
- Shaka Samvat 1895 – 1896
- Kali Yuga 5074 – 5075
Irannese kalender 1351 –1352
Islamitiese kalender 1393 –1393


Die jaar 1973 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 73ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: Augustus 27, 2021

1973, 19de, 20ste, 21ste, 1968, 1969, 1970, 1971, 1972, 1974, 1975, 1976, 1977, 1978, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, tolkien, 1916gregoriaanse, kalender, mcmlxxiiiab, urbe, condita, 2726armeense, kalender, 1422, ԹՎ, ՌՆԻԲsjines. 1973 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1973Kalenders J R R Tolkien in 1916Gregoriaanse kalender 1973 MCMLXXIIIAb urbe condita 2726Armeense kalender 1422 ԹՎ ՌՆԻԲSjinese kalender 4669 4670 己子 庚丑Ethiopiese kalender 1965 1966Hebreeuse kalender 5733 5734Hindoekalenders Vikram Samvat 2028 2029 Shaka Samvat 1895 1896 Kali Yuga 5074 5075Irannese kalender 1351 1352Islamitiese kalender 1393 1393 Die jaar 1973 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 73ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Januarie Denemarke en die Verenigde Koninkryk verlaat die Europese Vryhandelsvereniging en betree met Ierland die Europese gemeenskap 6 Januarie Schoolhouse Rock word vrygestel 5 Maart Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word kardinaal priester van San Marco 6 April Pioneer 11 word gelanseer 10 Julie Die Bahamas verkry hul onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 25 Oktober Die Jom Kippoeroorlog eindig 3 November Mariner program Nasa lanseer Mariner 10 na Mercurius op 29 Maart 1974 word dit die eerste ruimtetuig om daardie planeet te bereik 17 Desember Die Amerikaanse Psigiatrie vereniging verwyder homoseksualiteit van sy lys van geestesversteurings Geboortes Wysig14 Januarie Giancarlo Fisichella Italiaanse professionele renjaer 20 Januarie Benjamin Biolay Franse sanger komponis liedteksskrywer en musiekvervaardiger 31 Januarie Portia de Rossi Amerikaanse aktrise 4 April Ernst van Dyk Suid Afrikaanse handfietsrenjaer 14 April Anthony Gatto Amerikaanse jongleur jugler 14 April Adrien Brody Amerikaanse akteur 10 Maart Nick Bostrom Sweeds Britse filosoof 15 Julie Brian Austin Green Amerikaanse akteur 16 Julie Shaun Pollock Suid Afrikaanse krieketspeler 23 Julie Monica Lewinsky betrek by n onbehoorlike verhouding met die destydse VSA president Bill Clinton 16 September Alfred Schaffer Nederlandse digter 18 September Mark Shuttleworth Suid Afrikaanse entrepreneur en ruimtetoeris 13 Oktober Greg Albertyn n voormalige Suid Afrikaanse en wereldkampioen motorfietsveldrenjaer 14 Oktober George Floyd Amerikaanse reeksmisdadiger en gewapende rower 2020 31 Oktober Beverly Lynne Amerikaanse aktrise 7 Desember Ali Raymi Jemeense bokser en vlieggewigwereldkampioen 2015 9 Desember Nicole Randall Johnson Amerikaanse aktrise skryfster en vervaardiger 24 Desember Stephenie Meyer Amerikaanse romanskryweres en rolprentvervaardiger Sterftes Wysig20 Januarie Amilcar Cabral n Kaapse Verdiese landboukundige skrywer en politikus 1924 22 Januarie Lyndon B Johnson 36ste President van die Verenigde State 1908 26 Januarie Iva Shepard Amerikaanse aktrise 1886 17 Februarie Leonore Veenemans Suid Afrikaanse sopraan 1935 7 Maart PK Albertyn Suid Afrika se vyftiende Springbokkaptein 1897 25 Maart Edward Steichen Amerikaanse fotograaf 1879 8 April Pablo Picasso Spaanse skilder 1881 26 April Irene Ryan Amerikaanse aktrise 1902 30 April Prof S P E Boshoff n bekroonde Afrikaanse akademikus skrywer en taalpatriot 1891 17 Mei Maggie Laubser Suid Afrikaanse skilder 1886 9 Junie Erich von Manstein Duitse generaal 1887 6 Julie Otto Klemperer Duitse dirigent 1885 20 Julie Bruce Lee 32 Chinees Amerikaanse filmakteur bekend vir sy Oosterse gevegskuns 1940 1 Augustus Walter Ulbricht Oos Duitse kommunistiese politikus 1893 6 Augustus Fulgencio Batista Kubaanse president en diktator 1901 2 September J R R Tolkien Engelse skrywer 1892 11 September Salvador Allende Chileense president 1908 13 September Hettie Smit skuilnaam van mev S J van Vuuren Afrikaanse skryfster 1908 13 September Betty Field Amerikaanse aktrise 1913 17 Oktober Ingeborg Bachmann Oostenrykse skryfster 1926 19 Oktober Maria Malan Suid Afrikaanse premiersvrou 1905 23 November Constance Talmadge Amerikaanse aktrise 1898 Onbekend Harry Lawrence n Suid Afrikaanse politikus 1901 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1973 amp ol,