×
1972
1972
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1967 | 1968 | 1969 | 1970 | 1971 | ◄ 1972 ► | 1973 | 1974 | 1975 | 1976 | 1977 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1972
Kalenders
Apollo 16 se ALSEP-eksperiment
Gregoriaanse kalender 1972
MCMLXXII
Ab urbe condita 2725
Armeense kalender 1421

ԹՎ ՌՆԻԱ

Sjinese kalender 4668 – 4669

戊亥 – 己子

Ethiopiese kalender 1964 –1965
Hebreeuse kalender 5732 – 5733
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2027 – 2028
- Shaka Samvat 1894 – 1895
- Kali Yuga 5073 – 5074
Irannese kalender 1350 –1351
Islamitiese kalender 1392 –1392


Die jaar 1972 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1972, 19de, 20ste, 21ste, 1967, 1968, 1969, 1970, 1971, 1973, 1974, 1975, 1976, 1977, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, apollo, alsep, eksperimentgregoriaanse, kalender, mcmlxxiiab, urbe, condita, 2725armeense, kalender, 1421, ԹՎ. 1972 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1972Kalenders Apollo 16 se ALSEP eksperimentGregoriaanse kalender 1972 MCMLXXIIAb urbe condita 2725Armeense kalender 1421 ԹՎ ՌՆԻԱSjinese kalender 4668 4669 戊亥 己子Ethiopiese kalender 1964 1965Hebreeuse kalender 5732 5733Hindoekalenders Vikram Samvat 2027 2028 Shaka Samvat 1894 1895 Kali Yuga 5073 5074Irannese kalender 1350 1351Islamitiese kalender 1392 1392 Die jaar 1972 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 72ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig3 13 Februarie Die elfde Olimpiese Winterspele word in Sapporo Japan aangebied 3 Maart Pioneer 10 word gelanseer 20 April Apollo 16 land op die maan 22 Mei Sri Lanka word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 17 Junie Begin van die Watergate skandaal 2 11 Augustus Die vierde Paralimpiese Somerspele word in Heidelberg Wes Duitsland aangebied 10 Augustus Die Daspoorttonnel word amptelik geopen 26 Augustus 11 September Die 20ste Olimpiese Sommerspele word in Munchen Wes Duitsland aangebied 5 September Elf atlete en amptenare van die Israeliese span word as gyselaars in die Olimpiese dorp aangehou en later vermoor deur die Palestynse terreurbeweging Swart September 11 Desember Amerikaanse ruimtevaarders land met Apollo 17 op die maan en begin die maanoppervlak verken 13 Desember Eugene Cernan klim in die maanmodule en word sodoende die laaste man wat op die maan geloop het 18 Desember Die Verenigde State begin die swaarste bombardering van Noord Vietnam tydens die Vietnamoorlog Die bombardering kom 12 dae later tot n einde 19 Desember Apollo 17 plons in die Stille Oseaan Dit bring tot n einde die maanverkenningsprogram van die Verenigde State Geboortes Wysig13 Januarie Denver Vraagom Suid Afrikaanse TV en filmakteur getroud met Vanessa van 7de Laan 13 Februarie Meng Wanzhou Chinese sakeleier en hoof finansiele beampte van Huawei 20 Februarie Corinna Harney Duits Amerikaanse fotomodel en aktrise 21 Februarie Mark Andrews voormalige Suid Afrikaanse rugbyspeler 12 Maart Arno Carstens Suid Afrikaanse internasionale sanger en liedjieskrywer 16 Maart Amor Vittone Suid Afrikaanse aktrise sangeres en danseres 27 Maart Naftali Bennett Israelse politikus en entrepreneur huidige eerste minister 2021 27 Maart Jerome Miniere Frans Kanadese sanger liedjieskrywer en multidissiplinere kunstenaar 3 April Alfred Ntombela Suid Afrikaanse komedie akteur 17 April Jennifer Garner Amerikaanse aktrise 20 April Wouter Van Bellingen Vlaamse politikus 26 April Juanita du Plessis Suid Afrikaanse country en minnesangeres 2 Mei Die Rock WWE professionele stoeier akteur 16 Mei Andrzej Duda Poolse politikus 23 Mei Rubens Barrichello Brasiliaanse Formule Een renjaer 11 Junie Heather Clark Suid Afrikaanse branderplankryer 23 Junie Zinedine Zidane afgetrede Franse sokkerspeler 6 Julie Isabelle Boulay Kanadese sanger van popmusiek 25 Julie Masayuki Okano afgetrede Japannese sokkerspeler 16 Augustus James Dalton Suid Afrikaanse rugbyspeler 8 September Os du Randt Springbokrugbyspeler 24 September Pierre Amine Gemayel Libanese politikus 2006 31 Oktober Shaun Bartlett Suid Afrikaanse sokkerspeler 1 November Anrich Herbst Suid Afrikaanse TV en filmakteur 5 November Rassie Erasmus Suid Afrika se sewe en veertigste Springbokkaptein Onbekend Nicolaas Duneas Suid Afrikaanse biochemikus en ontwikkelaar van osteogeniese biomateriale Sterftes Wysig1 Januarie Maurice Chevalier Franse vermaaklikheidster 1888 14 Januarie Frederik IX koning van Denemarke 1899 20 Februarie Maria Goeppert Mayer Duits gebore Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelpryswenner in Fisika 1906 27 Maart M C Escher Nederlandse kunstenaar 1898 27 April Kwame Nkrumah eerste leier van Ghana na onafhanklikheid 1909 2 Mei J Edgar Hoover Amerikaanse direkteur van die FBI 1875 24 Mei Asta Nielsen Deense aktrise 1881 28 Mei Edward VIII van die Verenigde Koninkryk 1894 21 Julie Jigme Dorji Wangchuck 3de koning van Bhutan 1929 3 Oktober Phil Mostert Suid Afrika se sestiende Springbokkaptein 1898 20 Oktober Harlow Shapley n Amerikaanse sterrekundige bekend omdat hy aan die begin van die 20ste eeu die Son se posisie in die Melkweg bepaal het 1885 26 Oktober Igor Sikorsky n Russiese ingenieur wat helikopters en vliegtuie gebou het 1889 1 November Ezra Pound Amerikaanse digter en literere kritikus 1885 24 November Basil Schonland Suid Afrikaanse fisikus 1896 24 Desember Melville Ruick Amerikaanse akteur 1898 26 Desember Harry S Truman Amerikaanse politikus staatsman en 33ste President van die Verenigde State 1884 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1972 amp ol,