×
1968
1968
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1963 | 1964 | 1965 | 1966 | 1967 | ◄ 1968 ► | 1969 | 1970 | 1971 | 1972 | 1973 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1968
Kalenders
Bouwerk begin aan die Hillbrow-toring
Gregoriaanse kalender 1968
MCMLXVIII
Ab urbe condita 2721
Armeense kalender 1417

ԹՎ ՌՆԺԷ

Sjinese kalender 4664 – 4665

甲未 – 乙申

Ethiopiese kalender 1960 –1961
Hebreeuse kalender 5728 – 5729
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2023 – 2024
- Shaka Samvat 1890 – 1891
- Kali Yuga 5069 – 5070
Irannese kalender 1346 –1347
Islamitiese kalender 1388 –1388


Die jaar 1968 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1968, 19de, 20ste, 21ste, 1963, 1964, 1965, 1966, 1967, 1969, 1970, 1971, 1972, 1973, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, bouwerk, begin, hillbrow, toringgregoriaanse, kalender, mcmlxviiiab, urbe, condita, 2721armeense, kalender, 1. 1968 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1968Kalenders Bouwerk begin aan die Hillbrow toringGregoriaanse kalender 1968 MCMLXVIIIAb urbe condita 2721Armeense kalender 1417 ԹՎ ՌՆԺԷSjinese kalender 4664 4665 甲未 乙申Ethiopiese kalender 1960 1961Hebreeuse kalender 5728 5729Hindoekalenders Vikram Samvat 2023 2024 Shaka Samvat 1890 1891 Kali Yuga 5069 5070Irannese kalender 1346 1347Islamitiese kalender 1388 1388 Die jaar 1968 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 68ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig30 Januarie Tydens die Vietnamoorlog stuur Vietkong magte die Tết Offensief op Vietnamese Nuwejaarsdag Tet van stapel 31 Januarie Nauru verkry onafhanklikheid van Australie Nieu Seeland en die Verenigde Koninkryk 6 18 Februarie Die tiende Olimpiese Winterspele word in Grenoble Frankryk aangebied 24 Februarie Die Randse Afrikaanse Universiteit in Johannesburg word amptelik geopen 8 Maart Begin van studentebetogings in Pole 12 Maart Mauritius word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 16 Maart My Lai menseslagting in Vietnam 4 April Apollo 6 word gelanseer 20 April n Suid Afrikaanse Lugdiens Boeing 707 val vlug 228 tydens opstyging vanaf Windhoek Suidwes Afrika en 123 sterf 23 April Die Verenigde Koninkryk produseer hul eerste desimale munte 24 April Mauritius sluit by die Verenigde Nasies aan 3 Mei Die Sorbonne Universiteit in Parys word deur betogers beset 22 Mei Die kernkrag aangedrewe duikboot die USS Scorpion sink met 99 mense aan boord 400 myl suidwes van die Asore Junie Bouwerk begin aan die Hillbrow toring in Johannesburg 3 Junie Valerie Solanas skiet Andy Warhol en Mario Amaya by sy ateljee 6 Junie Senator Robert F Kennedy sterf in n sluipmoordaanval deur Sirhan Sirhan 1 Julie Die kernsperverdrag word geteken 25 Julie Pous Paulus VI se sewende en laaste ensikliek Humanae Vitae word vrygestel 21 Augustus Bloedige beeindiging van die Praagse Lente deur troepe van die Warskou verdragslande 6 September Swaziland word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 24 September Swaziland betree die Verenigde Nasies 2 Oktober Die Slagting van Tlatelolco beeindig die studentebeweging in Meksiko 12 Oktober Ekwatoriaal Guinee word van Spanje onafhanklik 12 27 Oktober Die 19de Olimpiese Somerspele word in Meksikostad Meksiko aangebied 4 13 November Die derde Paralimpiese Somerspele word in Tel Aviv Israel aangebied 5 November Richard Nixon wen die Amerikaanse presidentsverkiesing 12 November Ekwatoriaal Guinee word lidland van die Verenigde Nasies 27 Desember Die Amerikaanse ruimtetuig Apollo 8 voer die eerste bemande omwenteling van die Maan uit Geboortes Wysig17 Januarie Ilja Leonard Pfeijffer Nederlandse digter romansier polemikus en klassikus 30 Januarie Felipe VI koning van Spanje 8 Februarie Geoff Makhubo Suid Afrikaanse politikus en burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit 2021 18 Februarie Molly Ringwald Amerikaanse aktrise 2 Maart Daniel Craig Britse akteur huidige James Bond 4 Maart Patsy Kensit Britse aktrise en sangeres 5 Maart Ambrose Dlamini tiende Eerste Minister van Eswatini 2020 6 Maart Moira Kelly Amerikaanse aktrise 27 Maart Sadie Frost Britse aktrise 30 Maart Celine Dion Kanadese sangeres 8 April Patricia Arquette Amerikaanse aktrise en regisseuse 14 April Anthony Michael Hall Amerikaanse akteur 19 April Ashley Judd Amerikaanse aktrise 19 April Mswati III koning van eSwatini 7 Mei Traci Lords Amerikaanse fotomodel en aktrise 13 Mei Scott Morrison 30ste Eerste Minister van Australie 26 Mei Frederik kroonprins van Denemarke 28 Mei Kylie Minogue Australiese aktrise en sangeres 26 Junie Jovenel Moise Haitiaanse president 2021 5 Julie Hedi Slimane Franse modeontwerper en fotograaf 11 Julie Mark Fisher Britse skrywer kultuurteoretikus filosoof en dosent 2017 12 Julie Amy Kleinhans Suid Afrikaanse skoonheidskoningin mejuffrou Suid Afrika in 1992 1 Augustus Marco Borries Duitse besigheidsman 5 Augustus Marine Le Pen Marion Anne Perrine Le Pen advokaat en Franse politikus 9 Augustus Gillian Anderson Amerikaanse aktrise 17 Augustus Helen McCrory Engelse aktrise 2021 12 September Kees van der Staaij Nederlandse juris en politikus 17 September Anastacia Lyn Newkirk Amerikaanse popsangeres en liedjieskrywer 25 September Will Smith Amerikaanse akteur en rapper 28 September Mika Hakkinen Finse motorrenjaer 17 Oktober Thom Edward Yorke hoofsanger van die Radiohead kunstenaar 22 Oktober David Maynier Suid Afrikaanse politikus 2 Desember John Ajvide Lindqvist Sweedse skrywer illusionis en stand up komediant 2 Desember Lucy Liu Amerikaanse aktrise 23 Desember Manuel Rivera Ortiz Amerikaanse fotograaf Sterftes Wysig7 Januarie Prof J L B Smith n Suid Afrikaanse igtioloog wat die Selakant ge identifiseer het 1897 10 Januarie Dr Eben Donges aangewese Staatspresident van Suid Afrika 1898 16 Februarie Gert van den Bergh Suid Afrikaanse akteur 1920 27 Maart Joeri Gagarin n Rus en die eerste mens wat om die aarde gewentel het 1934 1 April Lev Davidovich Landau Russiese fisikus 22 Januarie 1908 4 April Dr Martin Luther King Jr burgerregte aktivis geskiet in n sluipmoord by die Lorraine Motel in Memphis Tennessee VSA 1929 7 April Jim Clark Skotse F1 motorrenjaer 1936 16 April Edna Ferber Amerikaanse skrywer 15 Augustus 1885 17 April Mikro die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kuhn bekende Afrikaanse skrywer 1903 14 Mei Husband Kimmel Amerikaanse admiraal 1882 1 Junie Helen Keller Amerikaanse skryfster aktivis en dosent 1880 24 Junie Eric Hendrik Louw diplomaat en politikus 21 November 1890 1 Oktober Romano Guardini Duitse katolieke priester teoloog en filosoof 1885 13 Oktober Bea Benaderet Amerikaanse aktrise 1906 6 November Charles Munch Franse simfoniedirigent en violis 1891 25 November Enid Blyton Britse outeur van Noddy Famous Five en Secret Seven 1897 20 Desember John Steinbeck Amerikaanse skrywer 1902 30 Desember Trygve Lie n Noorse politikus diplomaat en die eerste sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1896 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1968 amp ol,