×
1966
1966
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1961 | 1962 | 1963 | 1964 | 1965 | ◄ 1966 ► | 1967 | 1968 | 1969 | 1970 | 1971 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1966
Kalenders
President Marcos van die Filippyne besoek president Johnson van die Verenigde State
Gregoriaanse kalender 1966
MCMLXVI
Ab urbe condita 2719
Armeense kalender 1415

ԹՎ ՌՆԺԵ

Sjinese kalender 4662 – 4663

壬巳 – 癸午

Ethiopiese kalender 1958 –1959
Hebreeuse kalender 5726 – 5727
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2021 – 2022
- Shaka Samvat 1888 – 1889
- Kali Yuga 5067 – 5068
Irannese kalender 1344 –1345
Islamitiese kalender 1386 –1386


Die jaar 1966 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 26, 2021

1966, 19de, 20ste, 21ste, 1961, 1962, 1963, 1964, 1965, 1967, 1968, 1969, 1970, 1971, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, president, marcos, filippyne, besoek, president, johnson, verenigde, stategregoriaanse, kalender, mcmlxviab, . 1966 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970 1971 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1966Kalenders President Marcos van die Filippyne besoek president Johnson van die Verenigde StateGregoriaanse kalender 1966 MCMLXVIAb urbe condita 2719Armeense kalender 1415 ԹՎ ՌՆԺԵSjinese kalender 4662 4663 壬巳 癸午Ethiopiese kalender 1958 1959Hebreeuse kalender 5726 5727Hindoekalenders Vikram Samvat 2021 2022 Shaka Samvat 1888 1889 Kali Yuga 5067 5068Irannese kalender 1344 1345Islamitiese kalender 1386 1386 Die jaar 1966 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 66ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure WysigFrankryk vier die millennium van die Mont Saint Michel John Godolphin Bennett ontwikkel n nuwe gedagtelyn in stelselteorie naamlik sistematiek wat poog om stelsels te ondersoek as a geheel eerder as n stel verwante komponente 3 Februarie Die Sowjet ruimtetuig Loena 9 voer die eerste sagte landing op die Maan uit en stuur foto s terug Aarde toe r 17 Maart Die eerste studente word geregistreer aan die Universiteit van Zambie 3 April Die Sowjet ruimtetuig Loena 10 word die eerste ruimtetuig om om die Maan te wentel 19 April Die Amerikaanse chirurg Michael DeBakey maak n inplanting van n plastiek kunshart Die pasient sterf enkele dae later 26 Mei Guyana word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 11 30 Julie Die agste FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Engeland gespeel wat deur die land gewen word 15 September Die Verenigde Koninkryk laat die HMS Resolution te water die eerste volwaardige Britse kernaangedrewe duikboot 30 September Botswana word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 4 Oktober Lesotho word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 4 November Verwoestende oorstromings berokken groot skade in die Italiaanse kunsmetropole Venesie en Florence 15 November Die Oseaniese Sokkerkonfederasie word in Auckland Nieu Seeland deur vier lande gestig 30 November Barbados word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Geboortes Wysig7 Januarie Corrie Sanders Suid Afrikaanse bokser 2012 27 Januarie Tamlyn Tomita Amerikaanse aktrise 17 Februarie Sasha Pieterse Amerikaanse aktrise en vervaardiger 20 Maart Reinard Ludick Afrikaanse radiopersoonlikheid en nuusleser 25 Maart Hamunyera Hambyuka Namibiese politikus 8 April Robin Wright Amerikaanse aktrise 15 April Samantha Fox Britse fotomodel en sangeres 11 April Lisa Stansfield Engelse sangeres 10 Mei Adriaan Richter Suid Afrika se vier en veertigste Springbokkaptein 12 Mei Stephen Baldwin Amerikaanse akteur 16 Mei Janet Jackson Amerikaanse aktrise en sangeres 26 Mei Zola Budd Suid Afrikaanse middelafstandatleet 30 Junie Mike Tyson Amerikaanse swaargewigbokser 22 Julie Maria Olsen Suid Afrikaanse aktrise 14 Augustus Halle Berry Amerikaanse model aktrise en vervaardiger Mej VSA 1986 2 September Salma Hayek Meksikaans Amerikaanse aktrise rolprentvervaardiger en fotomodel 2 September Olivier Panis Franse professionele renjaer 9 September Adam Sandler Amerikaanse akteur 9 Oktober David Cameron Britse Konserwatiewe politikus en voormalige Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 17 September Garry Pagel oud Springbokrugbyspeler 10 Oktober Elana Meyer Suid Afrikaanse langafstandatleet 11 Oktober Luke Perry Amerikaanse akteur 2019 20 Oktober Allan Donald Suid Afrikaanse krieketspeler 16 November Stephen Critchlow Engelse akteur 2021 18 Desember Debbie Schafer Suid Afrikaanse DA politikus 20 Desember Paul Ritter Britse akteur 2021 Sterftes Wysig2 Januarie Chris van Niekerk kommandant in die Tweede Vryheidsoorlog volksraadlid en senator 1876 10 Januarie Abraham Jonker Suid Afrikaanse politikus skrywer en joernalis 1905 16 Januarie Courtney Hodges Amerikaanse generaal tydens die Tweede Wereldoorlog 1887 29 Januarie Wim Hartman Afrikaanse skrywer 1909 1 Februarie Hedda Hopper Amerikaanse aktise en joernalis 1885 20 Februarie Louise Guthrie Suid Afrikaanse plantkundige en botaniese kunstenaar 1879 20 Februarie Chester W Nimitz vlootadmiraal in die Amerikaanse Vloot 1885 10 April Evelyn Waugh Engelse skrywer en joernalis 1903 21 April Sepp Dietrich SS Duitse offisier en lyfwag van Adolf Hitler 1892 11 Mei Vytautas Stanionis Litause fotograaf 1917 12 Mei Felix Steiner Duitse generaal 1896 4 Junie Chang Myon Suid Koreaanse politikus 1899 19 Julie Norman Eaton Suid Afrikaanse argitek 1902 23 Julie Montgomery Clift Amerikaanse rolprent en teaterakteur 1920 1 Augustus Robey Leibbrandt bokser en politieke stormvoel 1913 9 Augustus Antanas Zmuidzinavicius Litause landskapskilder 1876 10 Augustus J C Bloem Nederlandse digter en essayis 1887 23 Augustus Irma Stern n Suid Afrikaanse kunsskilder 1894 25 Augustus Wolfgang Langhoff n Duitse akteur en regisseur 1901 6 September Hendrik Frensch Verwoerd Nederlandsgebore akademikus politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1901 30 September D G Conradie joernalis redakteur van Die Volksblad politikus en administrateur generaal van Suidwes Afrika 1879 2 November Peter Debye Amerikaanse chemikus en Nobelprys wenner 1884 15 Desember Walt Disney animeerder sketskunstenaar 1901 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1966 amp ol,