fbpx
Wikipedia

1964

1964
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1959 | 1960 | 1961 | 1962 | 1963 | ◄ 1964 ► | 1965 | 1966 | 1967 | 1968 | 1969 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1964
Kalenders  
Die Beatles
Gregoriaanse kalender 1964
MCMLXIV
Ab urbe condita 2717
Armeense kalender 1413

ԹՎ ՌՆԺԳ

Sjinese kalender 4660 – 4661

庚卯 – 辛辰

Ethiopiese kalender 1956 –1957
Hebreeuse kalender 5724 – 5725
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2019 – 2020
- Shaka Samvat 1886 – 1887
- Kali Yuga 5065 – 5066
Irannese kalender 1342 –1343
Islamitiese kalender 1384 –1384


Die jaar 1964 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

Geboortes

Sterftes

1964
1964, 19de, 20ste, 21ste, 1959, 1960, 1961, 1962, 1963, 1965, 1966, 1967, 1968, 1969, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, beatlesgregoriaanse, kalender, mcmlxivab, urbe, condita, 2717armeense, kalender, 1413, ԹՎ, ՌՆԺԳsjinese, kalen. 1964 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1959 1960 1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1964Kalenders Die BeatlesGregoriaanse kalender 1964 MCMLXIVAb urbe condita 2717Armeense kalender 1413 ԹՎ ՌՆԺԳSjinese kalender 4660 4661 庚卯 辛辰Ethiopiese kalender 1956 1957Hebreeuse kalender 5724 5725Hindoekalenders Vikram Samvat 2019 2020 Shaka Samvat 1886 1887 Kali Yuga 5065 5066Irannese kalender 1342 1343Islamitiese kalender 1384 1384Die jaar 1964 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 64ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig1 Januarie Die Federasie van Rhodesie en Njassaland word ontbind 1 Januarie Prof HJJ Hennie Bingle en aanvaar diens as rektor van die PU vir CHO 29 Januarie 9 Februarie Die negende Olimpiese Winterspele word in Innsbruck Oostenryk aangebied 27 Maart Die Goeie Vrydag aardbewing die kragtigste aardbewing in die geskiedenis van die VSA met n Richterskaal lesing van 9 2 tref Suid Sentraal Alaska 125 mense sterf en grootskaalse skade aangerig aan die stad Anchorage 26 April Tanganjika en Zanzibar smelt saam om Tanzanie te vorm 17 Junie Nico Malan Kaapland se administrateur wy die gebou van die Hoerskool Groote Schuur Kaapstad in 21 Junie Lede van die Ku Klux Klan vermoor die burgerreg aktiviste Andrew Goodman James Cheney en Mickey Schwerner in Mississippi Verenigde State van Amerika 27 Junie Etienne Leroux ontvang die Hertzogprys vir Sewe Dae by die Silbersteins Julie Die eerste Craven week word aangebied 4 Julie IBM kondig die System 360 aan 6 Julie Malawi word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 31 Julie Ranger program Ranger 7 onbemande ruimtetuig land op die maan 21 September Malta word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 27 September Die BAC TSR 2 n Britse bomwerper voltooi sy nooiensvlug 10 24 Oktober Die 18de Olimpiese Somerspele word in Tokio Japan aangebied 24 Oktober Zambie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 3 12 November Die tweede Paralimpiese Somerspele word in Tokio Japan aangebied 5 November Mariner program Mariner 3 word lanseer 13 November De Villiers Lamprecht word die eerste Suid Afrikaner wat n droommyl hardloop 24 November Die Mars verkenningsruimtetuig Mariner 4 word gelanseer Geboortes Wysigonbekend Fredrik Gustafsson Sweedse professor in sensorinformatika by Linkoping Universiteit onbekend Diane Victor Suid Afrikaanse kunstenaar 12 Januarie Jeff Bezos Amerikaanse internet entrepreneur en mediamagnaat 19 Februarie Jennifer Doudna Amerikaanse biochemikus en medewenner van die Nobelprys vir Chemie in 2020 23 Maart Dozi Afrikaanse sanger 30 Maart Tracy Chapman Amerikaanse sangeres 3 April Nigel Farage Britse politikus 6 April David Woodard Amerikaanse skrywer en dirigent 13 April Caroline Rhea Kanadese aktrise 20 April Andy Serkis Engelse akteur 23 April Aviv Kochavi Israelse generaal 29 April Federico Castelluccio Italiaans Amerikaanse akteur en skilder 15 Mei Lars Lokke Rasmussen Deense politikus 16 Mei Kobus Wiese afgetrede Springbokrugbyspeler 1 Junie Casper de Vries Afrikaanse komediant en akteur 19 Junie Boris Johnson burgemeester van Londen 2008 2016 tans Britse premier 22 Junie Dan Brown Amerikaanse skrywer 25 Junie Danie Botha Afrikaanse sanger wat veral geestelike liedere sing 28 Junie Sabrina Ferilli Italiaanse aktrise 20 Julie Deon Lotz Suid Afrikaanse akteur 26 Julie Anne Provoost Belgiese skrywer 5 Augustus Annesu de Vos Suid Afrikaansgebore Kanadese skryfster 8 Augustus Klaus Ebner Oostenrykse skrywer 29 Augustus Steve Hofmeyr Suid Afrikaanse sanger en akteur 2 September Keanu Reeves Kanadese rolprentakteur 3 September Amber Lynn Amerikaanse pornografiese aktrise en vervaardiger 4 September Rene Pape Duitse opera bassanger 17 September Ursula Karven Duitse aktrise 27 September Johnny du Plooy Suid Afrikaanse swaargewigbokser 2013 28 September Janeane Garofalo Amerikaanse aktrise 30 September Monica Bellucci Italiaanse aktrise 9 Oktober Guillermo del Toro Meksikaans Amerikaanse regisseur vervaardiger en skrywer 20 Oktober Kamala Harris Amerikaanse politikus 3 November Brenda Fassie Suid Afrikaanse popsangeres 2004 11 November Philip McKeon Amerikaansk akteur 2019 16 November Luciano Floridi Italiaanse filosoof Sterftes Wysig1 Februarie Mabel Malherbe n Suid Afrikaanse politikus joernalis die tweede vrou wat tot die Volksraad verkies is en die eerste burgemeesteres van n Suid Afrikaanse stad Pretoria 1879 6 Februarie Emilio Aguinaldo Filippynse politikus en staatsman President van die Filippyne 1869 29 Februarie Frank Albertson n Amerikaanse akteur 1909 5 April Douglas MacArthur n generaal in die Amerikaanse Weermag 1880 14 April Rachel Carson Amerikaanse bioloog 1907 27 Mei Jawaharlal Nehru Indiese politikus eerste staatshoof 1889 25 Junie Gerrit Rietveld Nederlandse meubelontwerper en argitek 1888 3 Augustus Flannery O Connor Amerikaanse outeur 1925 4 September Werner Bergengruen Duits Baltiese skrywer 1892 20 Oktober Herbert Hoover die 31ste President van die Verenigde State 1874 6 November Anita Malfatti Brasiliaanse skilder 1889 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1964 amp oldid 2381949,