×
1962
1962
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1957 | 1958 | 1959 | 1960 | 1961 | ◄ 1962 ► | 1963 | 1964 | 1965 | 1966 | 1967 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1962
Kalenders
Swaeldioksied
Gregoriaanse kalender 1962
MCMLXII
Ab urbe condita 2715
Armeense kalender 1411

ԹՎ ՌՆԺԱ

Sjinese kalender 4658 – 4659

戊丑 – 己寅

Ethiopiese kalender 1954 –1955
Hebreeuse kalender 5722 – 5723
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2017 – 2018
- Shaka Samvat 1884 – 1885
- Kali Yuga 5063 – 5064
Irannese kalender 1340 –1341
Islamitiese kalender 1382 –1382


Die jaar 1962 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Publikasie datum: September 03, 2021

1962, 19de, 20ste, 21ste, 1957, 1958, 1959, 1960, 1961, 1963, 1964, 1965, 1966, 1967, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, swaeldioksiedgregoriaanse, kalender, mcmlxiiab, urbe, condita, 2715armeense, kalender, 1411, ԹՎ, ՌՆԺԱsjinese,. 1962 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1957 1958 1959 1960 1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1962Kalenders SwaeldioksiedGregoriaanse kalender 1962 MCMLXIIAb urbe condita 2715Armeense kalender 1411 ԹՎ ՌՆԺԱSjinese kalender 4658 4659 戊丑 己寅Ethiopiese kalender 1954 1955Hebreeuse kalender 5722 5723Hindoekalenders Vikram Samvat 2017 2018 Shaka Samvat 1884 1885 Kali Yuga 5063 5064Irannese kalender 1340 1341Islamitiese kalender 1382 1382 Die jaar 1962 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 62ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Januarie Wes Samoa word onafhanklik van Nieu Seeland 26 Januarie Bouwerk begin aan die Pretoriase Kunsmuseum in Arcadia Pretoria 20 Februarie John Glenn word die eerste Amerikaner wat om die Aarde wentel 8 Maart Die Castel Bolognese treinramp vind plaas naby Ravenna in Italie 21 April Die Universiteit van Brasilia word geopen 30 Mei 17 Junie Die sewende FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Chili gespeel wat deur Brasilie gewen word 1 Julie Burundi en Rwanda word onafhanklik van Belgie 3 Julie Algerie word onafhanklik van Frankryk 22 Julie Mariner program Mariner 1 word lanseer 6 Augustus Jamaika word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 27 Augustus Mariner program Mariner 2 word lanseer 17 Augustus Oos Duitse grenswagte skiet die 18 jarige Peter Fechter dood tydens sy poging om oor die Berlynse Muur na Wes Berlyn te vlug 31 Augustus Trinidad en Tobago word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 3 Oktober Die fregat SAS President Kruger word in diens gestel 9 Oktober Uganda word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 3 Desember Londen word toegevou in n kombers van mis en tientalle mense gaan dood as gevolg van swaeldioksied vergiftiging voor die mis vier dae later verdwyn 14 Desember Die Mariner 2 ruimtetuig word die eerste om verby Venus te vlieg In Kanada word die Trans Canada Highway geopen die eerste regstreekse verbinding tussen die Pasifiese en Atlantiese kusgebiede van die land Geboortes Wysig1 Januarie Jaco Reinach Springbokrugbyspeler en atleet 1997 1 Januarie Deon Coetzee Suid Afrikaanse akteur 21 Januarie Jennifer van den Heever Namibiese politikus 22 Februarie Steve Irwin n Australiese wildkenner TV persoonlikheid en omgewingsbewaarder 2006 21 Maart Zackie Achmat Suid Afrikaanse burgerregte aktivis 21 Maart Rosie O Donnell Amerikaanse aktrise 24 Maart Francois Loots Suid Afrikaanse skrywer 16 April Antony Blinken n Amerikaanse minister van buitelandse sake 26 Mei Colin Vearncombe beter bekend onder sy verhoognaam Black Engelse sanger en liedjieskrywer 2016 30 Mei Bernd Glemser Duitse pianis en pedagoog 8 Junie Dr Nicol Stassen skrywer sakeman en direkteur van Protea Boekhuis 16 Junie Arnold Vosloo Suid Afrikaanse akteur 19 Junie Paula Abdul Amerikaanse aktrise en sanger 27 Junie Tony Leung Chiu Wai akteur 3 Julie Tom Cruise Amerikaanse filmakteur 5 Julie Mandlenkosi Galo Suid Afrikaanse politikus 15 Julie Ebrahim Rasool oud premier van die Wes Kaap 19 Julie Anthony Edwards Amerikaanse akteur vervaardiger en regisseur 30 Augustus Nataniel le Roux Suid Afrikaanse kabaretkunstenaar 15 September Francois Bloemhof Suid Afrikaanse skrywer 18 September John Mann Kanadese musikant en akteur 2019 20 September Jim Al Khalili Britse teoretiese fisikus en skrywer 28 September Thuli Madonsela advokaat en voormalige Openbare Beskermer van Suid Afrika 12 Oktober Michelle Botes Suid Afrikaanse aktrise 13 Oktober Kelly Preston Amerikaanse aktrise 2020 4 Desember Alexander Litvinenko Voormalige FSB lid sterf in Londen na vermoedelike vergiftiging met polonium 210 2006 21 Desember Steven Mnuchin 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State Sterftes Wysig5 April John Spurgeon Henkel Suid Afrikaanse plantkundige 1871 19 Junie Frank Borzage Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1894 5 Augustus Marilyn Monroe word dood in haar bed aangetref met n lee botteltjie slaappille aan haar sy 1926 8 Oktober Solomon Linda Suid Afrikaanse sanger liedjieskrywer 1909 18 November Niels Bohr n Deense fisikus 1885 28 November Wilhelmina koningin van Nederland 1880 7 Desember Bob Loubser Suid Afrikaanse rugbyspeler en politikus 1884 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1962 amp ol,