×
1961
1961
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1956 | 1957 | 1958 | 1959 | 1960 | ◄ 1961 ► | 1962 | 1963 | 1964 | 1965 | 1966 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1961
Kalenders
Fidel Castro met Joeri Gagarin
Gregoriaanse kalender 1961
MCMLXI
Ab urbe condita 2714
Armeense kalender 1410

ԹՎ ՌՆԺ

Sjinese kalender 4657 – 4658

丁子 – 戊丑

Ethiopiese kalender 1953 –1954
Hebreeuse kalender 5721 – 5722
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2016 – 2017
- Shaka Samvat 1883 – 1884
- Kali Yuga 5062 – 5063
Irannese kalender 1339 –1340
Islamitiese kalender 1381 –1381


Die jaar 1961 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 61ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die jaar was die eerste "onderstebo" jaar – met ander woorde, 'n jaartal wat dieselfde lyk wanneer dit omgedraai en bekyk word, as wanneer dit regop staan – sedert 1881, en is die laaste jaar wat só lyk tot die jaar 6009!

Februarie

Maart

April

Mei

Junie

  • 19 Junie – Koeweit word onafhanklik.
  • 23 Junie – Die Antarktiese verdrag word gesluit.

Julie

Augustus

September

Oktober

November

Desember

  • Fisika – Robert Hofstadter, Rudolf Ludwig Mössbauer
  • Chemie – Melvin Calvin
  • Geneeskunde – Georg von Békésy
  • Letterkunde – Ivo Andric
  • Vrede – Dag Hjalmar Agne Carl Hammarskjöld – in posthuum toegeken

Publikasie datum: Augustus 06, 2021

1961, 19de, 20ste, 21ste, 1956, 1957, 1958, 1959, 1960, 1962, 1963, 1964, 1965, 1966, eeue, geskiedenis, geskiedenisportaalsien, kategorie, kalenders, fidel, castro, joeri, gagaringregoriaanse, kalender, mcmlxiab, urbe, condita, 2714armeense, kalender, 1410, Թ. 1961 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962 1963 1964 1965 1966 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1961Kalenders Fidel Castro met Joeri GagarinGregoriaanse kalender 1961 MCMLXIAb urbe condita 2714Armeense kalender 1410 ԹՎ ՌՆԺSjinese kalender 4657 4658 丁子 戊丑Ethiopiese kalender 1953 1954Hebreeuse kalender 5721 5722Hindoekalenders Vikram Samvat 2016 2017 Shaka Samvat 1883 1884 Kali Yuga 5062 5063Irannese kalender 1339 1340Islamitiese kalender 1381 1381 Die jaar 1961 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 61ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die jaar was die eerste onderstebo jaar met ander woorde n jaartal wat dieselfde lyk wanneer dit omgedraai en bekyk word as wanneer dit regop staan sedert 1881 en is die laaste jaar wat so lyk tot die jaar 6009 Gebeure Wysig1 Januarie Die oortjie n muntstuk in gebruik sedert die dertiende eeu word nie meer as geldeenheid in die Verenigde Koninkryk gebruik nie 3 Januarie President Dwight Eisenhower kondig aan dat die Verenigde State diplomatiese en konsulere verhoudings met Kuba verbreek 3 Januarie SL 1 n atoomreaktor ontplof by die National Reactor Testing Station in Idaho Falls Idaho en drie militere tegnici sterf daarin 7 Januarie Na n vierdaagse konferensie in Casablanca kondig vyf Afrika staatshoofde hul plan aan om n NATO agtige Afrika organisasie te stig om sodoende saam hulself te kan verdedig Die Handves van Casablanca word geskryf deur Marokko die Verenigde Arabiese Republiek Ghana Guinee en Mali 17 Januarie Patrice Lumumba sterf in n sluipmoordaanval 20 Januarie John F Kennedy word die vyf en dertigste President van die Verenigde State 24 Januarie n Amerikaanse B 52 bomwerper met twee 24 megaton atoombomme stort neer naby Goldsboro Noord Carolina 25 Januarie In Washington DC lewer John F Kennedy die eerste lewende uitsending van n presidensiele nuuskonferensie 25 Januarie Om linkse uitspattigheid te beeindig pleeg n junta wat uit twee weermagsoffisiere en vier burgerlikes bestaan n staatsgreep in El Salvador en skop so n ander junta uit wat slegs drie maande lank regeer het 26 Januarie John F Kennedy stel Janet G Travell aan om sy persoonlike arts te wees Dit is die eerste keer dat n vrou hierdie posisie beklee 31 Januarie Ham n sjimpanseemannetjie wat 17 kilogram weeg word die ruimte ingestuur as deel van n toets in die Mercuriusprojek met die uiteindelike idee om Amerikaanse ruimtevaarders ook daar te kry Februarie Wysig 4 Februarie Die Portugese burgeroorlog begin in Angola 11 Februarie Die hofsaak teen Adolf Eichmann begin in Jerusalem 13 Februarie Die Kongolese regering kondig aan dat dorpenaars Patrice Lumumba vermoor het 14 Februarie Ontdekking van die chemiese elemente Element nommer 103 Lawrencium word die eerste keer vervaardig in Berkeley Kalifornie 15 Februarie n Boeing 707 vliegtuig stort neer in Belgie Drie en sewentig mense sterf onder andere al die lede van die Verenigde State se ysskaatsspan en n hele paar van hul afrigters 26 Februarie Hassan II word die koning van Marokko Maart Wysig 1 Maart John F Kennedy stig die Vredeskorps 1 Maart Uganda word selfregerend en hou die land se eerste algemene verkiesing 3 Maart Hassan II word as koning van Marokko gekroon 15 Maart Suid Afrika onttrek van die Gemenebes van Nasies 18 Maart n Skietstilstand word in die Algerynse onafhanklikheidsoorlog verklaar 29 Maart Regter F L Rumpff bevind die dertig beskuldiges onder wie Nelson Mandela en Walter Sisulu van die ANC in die Hoogverraadsaak van 1956 onskuldig April Wysig 12 April Joeri Gagarin word die eerste persoon om om die aarde te wentel Hy is gelanseer in die Vostok 1 wat binne een uur en 48 minute een keer rondom die aarde vlieg 13 April Die Verenigde Nasies VN se Algemene Vergadering verklaar Apartheid n misdaad teen die mensdom 1 17 April Die Bay of Pigs inval van Kuba begin en misluk teen 19 April 24 April Die berging van die Sweedse skip Vasa vind plaas in die Stockholmhawe 27 April Sierra Leone word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk Mei Wysig 31 Mei Suid Afrika word n republiek en verlaat die Britse Statebond Die geldeenheid verander van die Britse pond na die rand Junie Wysig 19 Junie Koeweit word onafhanklik 23 Junie Die Antarktiese verdrag word gesluit Julie Wysig Augustus Wysig 13 Augustus Die Duitse Demokratiese Republiek begin met die oprigting van die Berlynse Muur om ontsnappings deur die Ystergordyn te keer September Wysig 9 September USS Long Beach die eerste kernaangedrewe skip word in diens gestel 18 September Die Konfederasie vir Noord Sentraal Amerikaanse en Karibbiese Sokker word in Meksikostad Meksiko deur lidlande van die NAFC en die CCCF gestig Oktober Wysig 30 Oktober Tsaar Bomba n Sowjet waterstofbom word ontplof oor Nowaja Zemlja eiland in die Arktiese Oseaan dit is die grootste kernwapen wat ooit ontplof is November Wysig Hierdie afdeling moet uitgebrei word Jy kan bydra deur dit te wysig Desember Wysig 3 Desember Die Verenigde State van Amerika ontplooi n peloton troepe op die grens tussen oos en wes Berlyn toe Oos Duitsland die Berlynse Muur begin versterk 9 Desember Tanganjika word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Geboortes Wysig20 Januarie Elzabe Zietsman Suid Afrikaanse aktrise en kabaretster 28 Januarie Arnaldur Indridason Yslandse skrywer 17 Februarie Meir Kessler Israelse rabbi 17 Februarie Andrey Korotayev Russiese antropoloog historikus en ekonoom 24 Februarie Erna Solberg Noorse politikus 25 Februarie Anneli van Rooyen Afrikaanse sangeres 20 Maart Carol Thomas Suid Afrikaanse ginekoloog 2019 25 Maart John Stockwell Amerikaanse akteur 3 April Eddie Murphy akteur en komediant 26 April Joan Chen Chinees Amerikaanse aktrise 6 Mei Frans Timmermans Nederlandse politikus van die PvdA 17 Mei Enya Eithne Patricia Ni Bhraonain Ierse sangeres 12 Junie Pierre Coetzer voormalige Suid Afrikaanse swaargewigbokser 24 Junie Greg Lemond Amerikaanse fietsryer en wenner van die Tour de France 1 Julie Prinses Diana Prinses van Wallis 31 Augustus 1997 17 Julie Zbigniew Zamachowski Poolse akteur 25 Julie Katherine Kelly Lang Amerikaanse aktrise 4 Augustus Barack Obama 44ste President van die Verenigde State van Amerika 29 Augustus Ahmed Aboutaleb Nederlandse politikus van Marokkaanse afkoms 20 September Wouter Kellerman Suid Afrikaanse fluitspeler en Grammy wenner 29 September Julia Gillard politikus en voormalige Eerste Minister van Australie 6 Oktober Moshe Lion Israelse burgemeester van Jerusalem 2 November Sigrid Kaag Nederlandse politikus 3 November Moeketsi Majoro premier van Lesotho 14 November Jurga Ivanauskaite Litause skryfster essayis toneelskryfster skilderes en digteres 2007 22 November Stephen Hough Britsgebore Australiese klassieke pianis komponis en skrywer 9 Desember Lizz Meiring Suid Afrikaanse aktrise 27 Desember Guido Westerwelle Duitse politikus 18 Maart 2016 29 Desember Anton Nel Suid Afrikaanse klassieke konsertpianis 30 Desember Sean Hannity Amerikaanse televisieaanbieder en konserwatiewe politieke kommentator Sterftes Wysig4 Januarie Erwin Schrodinger Oostenrykse fisikus 1887 10 Januarie Dashiell Hammett skrywer 17 Januarie Patrice Lumumba Eerste Minister van die Demokratiese Republiek van die Kongo 1925 21 Januarie Blaise Cendrars skrywer 24 Januarie Alfred Carlton Gilbert gouemedaljewenner by die 1908 Olimpiese Spele en uitvinder van die Erector Set 1884 8 Maart Thomas Beecham Britse dirigent 1879 13 Mei Gary Cooper Amerikaanse akteur 1901 15 Junie Andre Huguenet was die verhoognaam van die akteur Gert Borstlap n baanbreker van Afrikaanse toneelspel 1906 2 Julie Ernest Hemingway Amerikaanse skrywer 1899 28 Augustus Wilhelm Johannes Verwoerd pa van Hendrik Frensch Verwoerd 23 April 1874 1 September Eero Saarinen Fins Amerikaanse argitek en ontwerper 1910 4 September Isidore Fattal biskop in Libanon en Sirie 26 Oktober 1886 15 November Elsie Ferguson Amerikaanse aktrise 1883 12 Desember Hauk Aabel Noorweegse akteur 1869 13 Desember Anna Mary Moses beter bekend as Grandma Moses Amerikaanse volkskunstenares 1860 Nobelpryse WysigFisika Robert Hofstadter Rudolf Ludwig Mossbauer Chemie Melvin Calvin Geneeskunde Georg von Bekesy Letterkunde Ivo Andric Vrede Dag Hjalmar Agne Carl Hammarskjold in posthuum toegekenSien ook Wysig1961 en die literatuurVerwysings Wysig http nuwegeskiedenis co za 13 april Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1961 amp ol,